Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chesapeake Bay 42

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marinerylaan 147, Eenheid 42 Chesapeake Bay, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Chesapeake Bay 42 bied selfsorgverblyf in Lawrence Rocks in Margate, KwaZulu-Natal. Hierdie eenheid is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na gerieflike verblyf.

Dié woonstel bied slaapplek aan 6 gaste in 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien, eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die leefarea het 'n gemaklike dubbelslaapbank en 'n TV. Indien gaste DStv wil kyk, moet hulle hul eie dekodeerder, slimkaart en kabels saambring. Die kamer lei na 'n groot balkon met 'n buite-etenstafel, 'n braai en 'n see-uitsig. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, tennisbane, speelarea vir kinders, braaigeriewe en direkte toegang tot Lawrence Rocks via 'n hek op die perseel. Die woonstel is naby plaaslike winkels en restaurante.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Mandy Geverifieer

Eiendomme 88

Resensies 396

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Marinerylaan 147, Eenheid 42 Chesapeake Bay, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marinerylaan 147, Eenheid 42 Chesapeake Bay, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78bcd3db707ccd7cbdf49d32bc6916be14e58b85e7929081ce000dee3596eb0c43d884a488a901392a8eb9a7ba688d101fd3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 6) 147 Marine Drive Unit 42 Chesapeake Bay 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.869927066175 30.367681119049

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang