Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chesapeake Bay 45

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 664

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 4 resensies vir Chesapeake Bay 45
Netheid
4.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.3/5
Edith L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edith L

Walking distance from the beach.

Absolute to visit everything and the surrounding area is very quiet. Close to everything. Amazing views of the beach.

Chesapeake Bay 45 se terugvoer

Good day Edith,
Thank you for your nice review, I'm glad you enjoyed your stay with us, and hope to hear from you soon.
Regards
Rane

Chesapeake Bay 45
Corne K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Corne K

Kan ongelukkig nie aanbeveel huidiglik nie.

Vir die prys van die eenheid: badkamer is in baie slegte toestand, hele vloer is onder water as iemand stort - stortgordyn is vuil en onvoldoende. Teëls is aaklig en vol swart skimmel. Kombuiskaste se deure hang - onvoldoende skarniere. Afsuigtoestel in badkamer onvoldoende - badmatjie was vuil en nat met aankoms. Oondfunksies nie almal werkend.

John W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
John W

Rustige area, lekker swembad. Loop afstand na strand.

Ligging van die woonstel is puik.

Desiree D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Desiree D

Uitsig is asemrowend.

Die eenheid kort baie aandag. Meubels is te groot vir eenheid. Eenheid kort ook waaiers.

Vanaf
Vanaf R610
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R610
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marinerylaan, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb265b56214023ad956ca1e2b0977225f3f5f3467b4da4d40a5c1db52c4ea8245c6059255bab0da9c68a465a4b48e8ee9f641?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R610 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Marine Drive Margate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.869965 30.367706

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang