Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chesapeake Bay 49

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

NICO JOHANNES Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 20 resensies vir Chesapeake Bay 49
Netheid
4.3/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Marius K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius K

Excellent venue, facilities and location. Best value!

Absolutely wonderful value for money. Special thanks to the hosts that made the whole experience professional and enjoyable. Recommended to anyone interested!

Chesapeake Bay 49 se terugvoer

Marius,
Thank you for the beautiful review. You are more than welcome. Hope to see you very soon for another visit.

Chesapeake Bay 49
Zintathu M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zintathu M

We had a great time.

It was very lovely indeed.

Chesapeake Bay 49 se terugvoer

I am happy that you enjoyed your time at Chesapeake Bay Unit 49. Thank you for the beautiful review. Hope to see you soon.

Chesapeake Bay 49
Rudi S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi S

Asemrowende uitsig.

Bekostigbare waarde vir geld en goeie diens.

Chesapeake Bay 49 se terugvoer

Rudi,
Ek waardeer dat jy die tyd gevat het om 'n resensie te doen. Ek is bly julle het dit geniet. Hoop ons sien julle gou weer

Chesapeake Bay 49
Jacques C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jacques C

Teleurstellend.

Is eers op aankoms in kennis gestel van plafon wat lek. Kombuiskraan werk nie. Buiteligte en sitkamerlig werk nie. DVD-speler werk nie. Meubels is verouderd.

Chesapeake Bay 49 se terugvoer

Jacques,
Ek is baie jammer dat julle verblyf teleurstellend was. Ek het die eenheid nou vir 'n paar maande van die mark afgehaal en verbeteringe aangebring. Dankie dat jy dit onder my aandag gebring het.

Chesapeake Bay 49
Martin V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin V

Dit was baie lekker.

Die plek is fantasties ons het so baie lekker gerus ons voel weer mens, dankie.

Chesapeake Bay 49 se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, Martin. Kom asb enige tyd weer.

Chesapeake Bay 49
Christo V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V

Was ons beste kuier by die see.

Chesapeake Bay 49 was vir ons as gesin meer as perfek, die plekkie is als wat ons nodig het vir n lekker rustige vakansie. Baie mooi binne en buite en heeltemal veilig. See-uitsig was die beste. Ontelbare vriendelike eienaars en opsigter.

Chesapeake Bay 49 se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie, Christo. Ek waardeer dit opreg. Kom asb enige tyd weer. Dankie dat julle sulke aangename gaste was.

Chesapeake Bay 49
Cheval T - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheval T

Fantastic with a beautiful view and feel of the ocean.

We simply loved the hospitality of James the care taker, to the cleaning staff and gardeners. Always greeted us. The place was spotless and fantastic. The view of the beach was amazing and we where right by the beach. The swimming pool was clean and easy to access in the complex we where close all shops and definitely safe. We didn't have to stress. We will definitely be coming back.

Chesapeake Bay 49 se terugvoer

Thank you for the beautiful review. I do appreciate it.
Please come and visit again.

Chesapeake Bay 49
Karen J - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen J

Dit was n fantastiese vakansie by Chesapeake Bay.

Ons verwagtinge was oorskry. Nie net het ons waarde vir geld gekry nie, maar die uitsig was pragtig en die eenheid was baie netjies. Wat 'n wonderlike vakansie. Dankie vir al die reëlings. Julle kliëntediens is uitstekend en uiters professioneel. Wens ons kon langer bly.

Chesapeake Bay 49 se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons is so bly julle het dit geniet. Kom gerus weer. Ons kan enige tyd gesels oor 'n bietjie afslag.

Chesapeake Bay 49
Willem S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem S

Die woonstel het 'n mooi uitsig, die trappe was ongemaklik met my rug probleme.

Ek sal ook die bad verwyder en met 'n goeie stort vervang. Daar lek water van die boonste woonstel deur, die mense bo moet hulle stoep vloer seël.

Chesapeake Bay 49 se terugvoer

Willem,
Jammer oor die trappe, ek het gedink jy sal een stel trappe kan baasraak.
Daar is 'n stort in die bad maar dalk was die bad ongemaklik vir julle.
Baie dankie vir die terugvoering.
Ek waardeer dit opreg.

Chesapeake Bay 49
Nastassja D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nastassja D

Ek sal elke jaar teruggaan, want 'n mens kry waarde vir jou geld en foto's lieg nie.

Die enigeste ding wat ek sal verander is die stort, dit maak dit ongemaklik, want die vloer is heeltyd nat en kinders kan bad by die see nie, want hulle gaan in hulle eie sand bad. Maar dit is 'n wonderlike plek en het kla 'n besluit gemaak om elke jaar terug te gaan.

Chesapeake Bay 49 se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige terugvoer. Ek gaan werk maak van die stort en miskien glas insit in plaas van die stort gordyn in die bad. Kom enige tyd weer!

Chesapeake Bay 49
Cindy B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy B

Value for money.

Only problem was a leaking roof and kitchen could be better equipped.

Chesapeake Bay 49 se terugvoer

Dankie vir die terugvoering, Cindy. Ek waardeer dit. Jammer oor die water in die dak. Ons werk daaraan. Sal opname van kombuisware gaan maak en aanvul. Kom gerus weer.
Sal vir jou afslag gee. Groete,
Vanessa

Chesapeake Bay 49
Dewallie F - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dewallie F

Lekker wegbreek van roetine.

Ons het baie lekker gebly, die see-uitsig is fantasties. Sal verseker weer bespreek.

Chesapeake Bay 49 se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Kom asb enige tyd weer.

Chesapeake Bay 49
Hendrik G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik G

Baie rustig, mooi uitsig, lekker gebly.

So paar klein goedjies wat ons opgelet het. Daar was geen waslap of vadoek om net die nodige plekkies skoon en droog te maak nie. Die DVD-speler was nie in 'n werkende toestand nie. Ons het reën gehad en sou gerus iets wou kyk. WiFi was nie beskikbaar nie.

Chesapeake Bay 49 se terugvoer

Baie dankie, Hendrik, dat jy die tyd afgestaan het om die resensie te doen. Ek was nie bewus van die DVD nie. Ek gaan dadelik werk maak van dit. Dankie. Alhoewel die vadoeke en waslappe elke keer wegraak sal ek dit weer probeer.
Ongelukkig het ons nie Wi-Fi beskikbaar nie. Die gaste moet hul eie data gebruik. Ek is baie bly jy het lekker gebly en kom asb enige tyd weer. Dankie vir die eerlike terugvoer. Vanessa

Chesapeake Bay 49
Anonieme gas - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Denver D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denver D

Spectacular, restful.

From inception (booking) to departure the personnel dealing with us were professional and helpful.

Chesapeake Bay 49 se terugvoer

Thank you for this beautiful review. Much appreciated. Please visit again.

Chesapeake Bay 49
Dries V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries V

Baie goeie diens en vriendelike mense.

Die area is nie meer van watwonders nie. Baie vervalle, vuil en sal ongelukig nie weer dieselfde area kies in die toekoms nie.

Chesapeake Bay 49 se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Ek waardeer dit. Ons, as gemeenskap, werk aan 'n paar idees om 'n verbetering te maak.

Chesapeake Bay 49
Rinda O - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rinda O

Dit was regtig 'n baie skoon woonstel en alles was perfek.

Ons sal beslis weer gaan.

Chesapeake Bay 49 se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Ek waardeer dit dat jy tyd afgestaan het om dit te doen. Kom asb weer enige tyd met 'n bietjie afslag. Lekker dag.

Chesapeake Bay 49
Elritia K - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elritia K

Ons het heerlik in die woonstel gebly!

Ons sal vir seker weer by Chesapeake Bay 49 gaan bly!

Chesapeake Bay 49 se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Ek is so bly julle het julle tyd hier by ons geniet. Kom asb enige tyd weer!

Chesapeake Bay 49
Marishan B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marishan B

Nice view of the ocean.

Clean, nice view of the ocean and affordable.

Chesapeake Bay 49 se terugvoer

Thank you for the feedback. I appreciate your input.

Chesapeake Bay 49
Nico D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Nico D

Gemiddeld.

Mooi uitsig, eenheid teleurstellend.

Chesapeake Bay 49 se terugvoer

Nico,
Baie dankie vir die terugvoering. Jammer dat die eenheid terleurstellend was. Ek sal dit baie waardeer as jy meer detail kan gee, dalk op WhatsApp of soos jy verkies. Ek is besig om verbeterings aan te bring maar jou opinie sal my baie help. Die 15% afslag staan nog vir volgende keer en ek hoop die eenheid sal dan 'n verbetering toon.

Chesapeake Bay 49
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 147, Lawrence Rocks, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe87e0af384c3a38a6e3feb2407da16bdf9de70a4b201e10137cb487ba5847425cc1cd8f95160e47335e777d06586086448ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 20 5 1 5 147 Marine Drive Lawrence Rocks 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.870275167806 30.368217229843

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang