Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chesapeake Bay 49

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Marius K
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Excellent venue, facilities and location. Best value! Absolutely wonderful value for money. Special thanks to the hosts that made the whole experience professional and enjoyable. Recommended to anyone interested!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
NICO JOHANNES
Chesapeake Bay 49
Marius, Thank you for the beautiful review. You are more than welcome. Hope to see you very soon for another visit.

Zintathu M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

We had a great time. It was very lovely indeed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
NICO JOHANNES
Chesapeake Bay 49
I am happy that you enjoyed your time at Chesapeake Bay Unit 49. Thank you for the beautiful review. Hope to see you soon.

Rudi S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2023

Asemrowende uitsig. Bekostigbare waarde vir geld en goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
NICO JOHANNES
Chesapeake Bay 49
Rudi, Ek waardeer dat jy die tyd gevat het om 'n resensie te doen. Ek is bly julle het dit geniet. Hoop ons sien julle gou weer

Jacques C
Kort verblyf Gesin met tieners
3.2
Jan 2023

Teleurstellend. Is eers op aankoms in kennis gestel van plafon wat lek. Kombuiskraan werk nie. Buiteligte en sitkamerlig werk nie. DVD-speler werk nie. Meubels is verouderd.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
NICO JOHANNES
Chesapeake Bay 49
Jacques, Ek is baie jammer dat julle verblyf teleurstellend was. Ek het die eenheid nou vir 'n paar maande van die mark afgehaal en verbeteringe aangebring. Dankie dat jy dit onder my aandag gebring het.

Martin V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Dit was baie lekker. Die plek is fantasties ons het so baie lekker gerus ons voel weer mens, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
NICO JOHANNES
Chesapeake Bay 49
Baie dankie vir die mooi resensie, Martin. Kom asb enige tyd weer.

Christo V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

Was ons beste kuier by die see. Chesapeake Bay 49 was vir ons as gesin meer as perfek, die plekkie is als wat ons nodig het vir n lekker rustige vakansie. Baie mooi binne en buite en heeltemal veilig. See-uitsig was die beste. Ontelbare vriendelike eienaars en opsigter.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
NICO JOHANNES
Chesapeake Bay 49
Baie dankie vir die pragtige resensie, Christo. Ek waardeer dit opreg. Kom asb enige tyd weer. Dankie dat julle sulke aangename gaste was.

Cheval T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

Fantastic with a beautiful view and feel of the ocean. We simply loved the hospitality of James the care taker, to the cleaning staff and gardeners. Always greeted us. The place was spotless and fantastic. The view of the beach was amazing and we where right by the beach. The swimming pool was clean and easy to access in the complex we where close all shops and definitely safe. We didn't have to stress. We will definitely be coming back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
NICO JOHANNES
Chesapeake Bay 49
Thank you for the beautiful review. I do appreciate it. Please come and visit again.

Karen J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2022

Dit was n fantastiese vakansie by Chesapeake Bay. Ons verwagtinge was oorskry. Nie net het ons waarde vir geld gekry nie, maar die uitsig was pragtig en die eenheid was baie netjies. Wat 'n wonderlike vakansie. Dankie vir al die reëlings. Julle kliëntediens is uitstekend en uiters professioneel. Wens ons kon langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
NICO JOHANNES
Chesapeake Bay 49
Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons is so bly julle het dit geniet. Kom gerus weer. Ons kan enige tyd gesels oor 'n bietjie afslag.

Willem S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Die woonstel het 'n mooi uitsig, die trappe was ongemaklik met my rug probleme. Ek sal ook die bad verwyder en met 'n goeie stort vervang. Daar lek water van die boonste woonstel deur, die mense bo moet hulle stoep vloer seël.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
NICO JOHANNES
Chesapeake Bay 49
Willem, Jammer oor die trappe, ek het gedink jy sal een stel trappe kan baasraak. Daar is 'n stort in die bad maar dalk was die bad ongemaklik vir julle. Baie dankie vir die terugvoering. Ek waardeer dit opreg.

Nastassja D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2022

Ek sal elke jaar teruggaan, want 'n mens kry waarde vir jou geld en foto's lieg nie. Die enigeste ding wat ek sal verander is die stort, dit maak dit ongemaklik, want die vloer is heeltyd nat en kinders kan bad by die see nie, want hulle gaan in hulle eie sand bad. Maar dit is 'n wonderlike plek en het kla 'n besluit gemaak om elke jaar terug te gaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
NICO JOHANNES
Chesapeake Bay 49
Baie dankie vir die pragtige terugvoer. Ek gaan werk maak van die stort en miskien glas insit in plaas van die stort gordyn in die bad. Kom enige tyd weer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

NICO JOHANNES Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 147, Lawrence Rocks, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe87e0af384c3a38a6e3feb2407da16bdf9de70a4b201e10137cb487ba5847425cc1cd8f95160e47335e777d06586086448ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 20 5 1 5 147 Marine Drive Lawrence Rocks 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.870275167806 30.368217229843

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang