Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cheverells Farm Cottages

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Christa B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

'n Naweek op die plaas. Ons het heerlik gekuier in die oulike kothuis. Die uitsig is pragtig en die plaas het 'n rustige atmosfeer. Ons het ook ontbyt gaan eet in die restaurant. Die diens en kwaliteit van die kos was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Catherine
Cheverells Farm Cottages
Thank you so much for your kind review. It was lovely to meet you and an absolute pleasure to host you at Cheverells. So pleased to hear you enjoyed your time!

Hybre R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

A wonderful rest and relaxation weekend in a peaceful space with stunning views. My husband and I enjoyed running through the orchards on your beautiful farm. The food at Farm Shed was amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reza I
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Excellent value and a lovely place to stay. I highly recommend staying at this place. It is very tranquil and provides the best of peace and quietness.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helen D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2020

Heerlik oornag in die rustige Elgin vallei. Heerlik oornag in 'n pragtige, baie skoon en netjiese farm cottage. Die rustige plaasatmosfeer en baie mooi uitsig oor die vallei en berge sal ons weer laat terugkom.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jean P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2019

Charming cottage, spotlessly clean and comfortable. We were very comfortable and the personal touches of a bottle of local wine and warm bread and butter on the counter were very welcoming. The cottage is very well equipped and we would definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elise E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2017

Rustige plaasverblyf. Heerlik rustige verblyf op appel en peer plaas. Oulik goed toegeruste kothuis met selfs 'n Nespresso koffiemasjien en kapsules. Geen TV maar WiFi. Heerlike, tuisgebakte beskuit was ook verskaf. Pragtige uitsig oor vallei Die beste was 'n sms teen 12:00 om ons in te lig dat die kothuis gereed is en ons hoef nie te wag tot 15:00 nie. Verblyf baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Catherine
Cheverells Farm Cottages
Thank you Elise, for your lovely review. It really was a pleasure to host you on Cheverells Farm. I am so happy to hear you enjoyed your time and that you appreciated the little touches.

Christo S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2017

Uitstekend. Verblyf puik. Volledig toegerus. Netjies, skoon. Kan gerus aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caroli D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2017

Rustig en pragtig! Ons het ons verblyf in die stylvolle Kiku cottage baie geniet. Ons is vriendelik ontvang deur die gasvrou en 'n vars plaasbrood met botter en konfyt was 'n aangename bonus. Als was skoon en netjies. Die uitsig is lieflik en ons het lekker gaan stap op die plaas tussen die boorde. Daar is heelwat om te doen in die Elgin vallei en ons sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Catherine
Cheverells Farm Cottages
Dear Caroli, Thank you very much for your lovely review. I'm so glad to see you enjoyed your time at Cheverells Farm. You are most welcome to visit us again! Kind regards, Catherine

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Catherine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Highlands-pad 55, Cheverells Farm, Elgin-vallei, 7180, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA096cf4731b7ac1ddc0af642e6f61910a9c33e849b7fe8b069bd2ea2437ca2967a1c3458a565c5d21c7010ffbcd79255c4058?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 55 Highlands Road Cheverells Farm 7180 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -34.207671967355 19.04542108004

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang