Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chichi's Beach Accommodation

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Therese Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 16 resensies vir Chichi's Beach Accommodation
Netheid
4.0/5
Diens
4.4/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.1/5
Adelle P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelle P

Nader aan die see kan jy nie wees nie.

Love die hondegeselskap. Chi chi het ons laat later uitboek wat so great was. Regrig amazing.

Chichi's Beach Accommodation se terugvoer

Hi Adelle,

Baie, baie dankie vir jou vriendelike resensie. Ons het dit geniet om julle te verwelkom. Ons hoop om julle gou weer by ons te hê.

Groete

Onika

Chichi's Beach Accommodation
Andries D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andries D

Chiki's and Jeffreysbaai het my beïndruk.

Baie lekker. Sal weer daar bly.

Tanya B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tanya B

Ongelooflik lekker so naby die see, maar die slaapgeriewe kort opknapwerk.

Die see was letterlik ons agterplaas! Verblyf was klein, maar netjies. Maar, 2 beddens/bank in boonste vertrek moet asb. vervang word! Dit breek heeltyd en ek dink nie herstel is meer moontlik nie!

Audrey P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Audrey P

Lekker op die strand.

Chichi is baie gasvry, beter ligging kan jy nie kry nie. Akkomodasie is net wat jy nodig het. Regte Jbay-ervaring!

Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Pierre R - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre R

Rustieke strandhuis atmosfeer.

Die strand is letterlik op Chichi's Beach Accommodation se voorstoep.

Eduard O - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eduard O

Asemrowend mooi.

Nog nooit so naby aan see gebly nie, en eenheid het alles wat nodig is, tot 'n jacuzzi!. Die ligging is perfek en sal altyd die branders se geluid onthou as jy gaan slaap. 10 uit 10!

Claire P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claire P

Perfect beach escape!

Had a wonderful weekend at Chi Chis. We felt welcomed and the view was breathtaking. House is spotless and has everything you need. Including the two cutest pups!

Drieka V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drieka V

Pragtige uitsig, fantastiese gasvryheid, mooi huis.

Die huis is geleë op die strand, die eienaar is baie besorg en behulpsaam, die eenheid is netjies en het ‘n tuis gevoel, die eienaar doen baie moeite met ekstra items in die huis. Ek sal die akkommodasie enige tyd aanbeveel.

Josef D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josef D

Asemrowend!

Dis was lekker om met die geluid van die see wakker te word.

Carmen D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Carmen D

Dit was baie lekker, lekker gebly en gekuier.

Die plek is awesome, wens net daar was 'n wasmasjien en tuimeldroër.

Lauwdina S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lauwdina S

Baie lekker

Ongelooflike uitsig en rustigheid.

Heila H - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heila H

Baie lekker gebly. Kinders het baie van op die strand-idee gehou. Kon gaan stap net wanneer ons so voel. Lekker geslaap met branders wat gons. Mooi uitsig, lekker blyplek vir iemand wat surf.

Wit linne en handdoeke in toekoms. Krane in badkamer se washers ruil vir nuwes.

Eloise D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eloise D

It was relaxing and the view is amazing!

This is a really affordable seafront apartment. It was a relaxing stay and we loved the views from the balcony. The hosts are really friendly and accommodating.

Elsabe L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe L

Heerlike seevakansie.

Lieflike plek reg op die strand met die see op jou voorstoep. Ons het heerlik gekuier!!

Lizanne L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Lizanne L

Goeie ligging, swak netheid.

Baie goed geleë, swak netheid, spasie bitter klein. Ek dink persoonlik dat dit nie geskik is vir 4 mense nie. Koppies was vuil en nie gewas, eerste aand het die geiser nie warm gemaak nie. Sal nie sommer die plek aanbeveel nie

Vanaf
Vanaf R2 095
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 095
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tecomastraat 6, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf7d79658e38df60c78b4a990c64e5475d021cd7b577d13521ee4d1c8615cbb87c4fe982c13f1febc3f3815eb95222d706ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 095 per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 6 Tecoma Street Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0230869 24.92822

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang