Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chichi's Beach Accommodation

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Adelle P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Nader aan die see kan jy nie wees nie. Love die hondegeselskap. Chi chi het ons laat later uitboek wat so great was. Regrig amazing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Therese
Chichi's Beach Accommodation
Hi Adelle, Baie, baie dankie vir jou vriendelike resensie. Ons het dit geniet om julle te verwelkom. Ons hoop om julle gou weer by ons te hê. Groete Onika

Andries D
Lang verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2024

Chiki's and Jeffreysbaai het my beïndruk. Baie lekker. Sal weer daar bly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tanya B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2024

Ongelooflik lekker so naby die see, maar die slaapgeriewe kort opknapwerk. Die see was letterlik ons agterplaas! Verblyf was klein, maar netjies. Maar, 2 beddens/bank in boonste vertrek moet asb. vervang word! Dit breek heeltyd en ek dink nie herstel is meer moontlik nie!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Audrey P
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2023

Lekker op die strand. Chichi is baie gasvry, beter ligging kan jy nie kry nie. Akkomodasie is net wat jy nodig het. Regte Jbay-ervaring!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.4
Sep 2023

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Pierre R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2022

Rustieke strandhuis atmosfeer. Die strand is letterlik op Chichi's Beach Accommodation se voorstoep.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eduard O
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2022

Asemrowend mooi. Nog nooit so naby aan see gebly nie, en eenheid het alles wat nodig is, tot 'n jacuzzi!. Die ligging is perfek en sal altyd die branders se geluid onthou as jy gaan slaap. 10 uit 10!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claire P
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2021

Perfect beach escape! Had a wonderful weekend at Chi Chis. We felt welcomed and the view was breathtaking. House is spotless and has everything you need. Including the two cutest pups!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Drieka V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2021

Pragtige uitsig, fantastiese gasvryheid, mooi huis. Die huis is geleë op die strand, die eienaar is baie besorg en behulpsaam, die eenheid is netjies en het ‘n tuis gevoel, die eienaar doen baie moeite met ekstra items in die huis. Ek sal die akkommodasie enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Josef D
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2021

Asemrowend! Dis was lekker om met die geluid van die see wakker te word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Therese Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R2 095
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 095
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tecomastraat 6, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf7d79658e38df60c78b4a990c64e5475d021cd7b577d13521ee4d1c8615cbb87c4fe982c13f1febc3f3815eb95222d706ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 095 per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 6 Tecoma Street Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0230869 24.92822

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang