Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 277
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Wesley S - Aug 2024
Algehele gradering
Amazing familie 'get-away'.
Annelize L - Aug 2024
Algehele gradering
Die huis het alles wat jy moontlik nodig kon hê.
Pieter B - Jun 2024
Algehele gradering
Mabalingwe is altyd op ons lys as ons SA toe gaan. en ons doen dit jaarliks!
Hans S - Jun 2024
Algehele gradering
Vreestelik lekker.
Chris M - Apr 2024
Algehele gradering
Fantastic and relaxing.
Lezanne K - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlik gechill.
Alicia B - Mrt 2024
Algehele gradering
Amazing.
Theresa J - Feb 2024
Algehele gradering
N fees.
Magdel D - Jan 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Charl R - Jan 2024
Algehele gradering
Fantasies.
Magdaleen B - Jan 2024
Algehele gradering
Dit was 'n ongelooflike lekker vakansie. Die kinders, klein tot groot, het dit baie geniet.
Herman V - Jul 2024
Algehele gradering
Een wat ek nooit sal vergeet nie.
Tamlyn W - Apr 2024
Algehele gradering
A comfortable and wonderful, family-friendly bush stay.
Lees meerDebbie V - Apr 2024
Algehele gradering
Asemrowend, wonderlik, gerieflik.
Marcel V - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker, netjies wegbreek.
Mandy K - Sep 2024
Algehele gradering
Wonderful experience for our adult kids and their partners.
Melissa V - Mei 2024
Algehele gradering
Beautiful bush getaway.
Angelique E - Jun 2024
Algehele gradering
Rustig.
Janine W - Mrt 2024
Algehele gradering
Once all problems were sorted, we thoroughly enjoyed ourselves.
Candice J - Des 2023
Algehele gradering
Fantastic, my only complaint is that it was too short.
Lees meerSamantha V - Okt 2023
Algehele gradering
Amazing.
Michelle R - Okt 2023
Algehele gradering
Absoluut briljant!
Lees meerChill-'n-Biki Lodge Mabalingwe se terugvoer
Beste Michelle
Baie dankie vir die baie mooi terugvoer. Ons waardeer dit opreg en is baie bly julle het so n wonderlike ervaring gehad by Chill 'n Biki.
Dit was vir ons ook lekker om ons plekkie met dierbare mense soos julle te kon deel.
Julle is altyd welkom. Hoop ons sien julle gou weer!
Vriendelike groete
Michelle
Henrico J - Aug 2023
Algehele gradering
Heerlike week in die bos tussen die diere.
Wessel B - Aug 2023
Algehele gradering
Wonderfully restful.
Dawn S - Aug 2023
Algehele gradering
Lieflike boswegbreek.
Susan B - Mei 2023
Algehele gradering
Heerlik, veral met diere wat kom kuier.
Pieter H - Mei 2023
Algehele gradering
Ons het vreeslik lekker gekuier. Die plek is goed ingerig. Die diere wat kom kuier maak dit 'n wonderlike ervaring.
Otto B - Apr 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies, stylvol met alles daar wat nodig is, en meer.
Jj J - Feb 2023
Algehele gradering
Fantasties!
Jacqui B - Jan 2023
Algehele gradering
'n Heerlike boswegbreek vir die hele gesin. Wens ons kon langer bly!
Andre V - Nov 2023
Algehele gradering
Sal beslis weer gaan kuier.
Douwe D - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Charl C - Aug 2023
Algehele gradering
Lekker plek, goeie waarde.
Philip D - Aug 2023
Algehele gradering
The accommodation was as advertised and the host was very responsive.
Nonofo T - Des 2023
Algehele gradering
Wonderful.
Tanya E - Apr 2023
Algehele gradering
Amazing time.
Johan L - Jan 2023
Algehele gradering
Gesellig en gerieflik.
Ebelie M - Jul 2023
Algehele gradering
Interaksie-geleentheid met die natuur, uitsonderlik.
Lees meerMel D - Jun 2023
Algehele gradering
Really great house, lovely host and good location.
Mariaan M - Des 2022
Algehele gradering
Puik! 5 ster.
Willie S - Nov 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Alta J - Aug 2022
Algehele gradering
Chill-'n-Biki het alle verwagtinge oortref, die huis is pragtig, ruim en het alles en meer om 'n heerlike verblyf te verseker.
Crische M - Aug 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Brendan N - Aug 2022
Algehele gradering
Comfortable holiday home.
Trudie G - Jul 2022
Algehele gradering
Ons het baie lekker ontspan, die fasiliteite is baie goed, die enigste probleem wat 'n netwerk probleem.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe se terugvoer
Beste Trudie.
Baie dankie vir julle terugvoer. Ek is bly julle het die wegbreek geniet.
Jammer oor die selfoon seine. Dit is maar altyd n probleem in die bosveld. En met die beurtkrag werk die torings ook nie altyd.
Julle was welkom om my te kontak oor die DSTV, ek sou dit graag vir julle wou oplos.
Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete
Michelle
Magda V - Jun 2022
Algehele gradering
Pragtige plekkie die DSTV het net nie gewerk nie, Michelle het alles in haar vermoë gedoen om te help.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe se terugvoer
Beste Magda
Baie dankie vir julle terugvoer.
Bly ek kon help met die DSTV. Somtyds sit hulle dit nie aan op hulle netwerk nie en moet mens hulle net weer skakel. So ek is bly julle het my gekontak sodat ek kon help. Dit is vir belangrik dat my gaste tevrede is en ek gee glad nie om om enige tyd van die dag of nag te help nie.
Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete
Michelle
Anita B - Mei 2022
Algehele gradering
Ons kom weer!
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe se terugvoer
Beste Anita.
Baie dankie vir julle pragtige terugvoer!
Ons waardeer dit opreg.
Dit was vir ons ook lekker om julle te kon ontmoet en dis vir ons baie lekker om ons plekkie met sulke oulike mense soos julle te kon deel.
Ek is baie bly die olifante het julle by die huis kom besoek en dat julle hulle van so naby af kon beleef.
Ons hoop regtig ons sien julle gou weer!
Vriendelike groete
Michelle
Tina G - Mei 2022
Algehele gradering
Heerlike rusplek vir jou siel in die natuur.
Thia B - Apr 2022
Algehele gradering
Alles wat nodig is vir 'n heerlike wegbreek.
Mike V - Mei 2022
Algehele gradering
Sal beslis weer daar kuier en kan die plek 110% aanbeveel. Fantastiese wegbreek gewees.
Dwayne L - Mrt 2022
Algehele gradering
Beste vakansie in 'n lang tyd! Ons het dit bitter baie geniet.
Winifred V - Mrt 2022
Algehele gradering
We enjoyed the two nights' stay.
Leonie J - Mrt 2022
Algehele gradering
'n Waardevolle ontmoeting met die diere.
Lees meerHeidi T - Feb 2022
Algehele gradering
'n Heerlike naweek saam met die familie.
Danni C - Feb 2022
Algehele gradering
Incredible.
Lees meerChill-'n-Biki Lodge Mabalingwe se terugvoer
Thank you for choosing Chill 'n Biki to say good buy before you leave for the UK.
Thank you for the very nice review. We are glad the elephants and all the rest came to say good buy to you at the house.
May you be blessed in your move to the UK. All of the best. And hope we see you again when you come to visit SA!
It was really nice sharing our place with you.
Lizanne Z - Jan 2022
Algehele gradering
Die plekkie is aangenaam, veilig en rustig.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe se terugvoer
Baie dankie vir julle pragtige terugvoer. Dis vir ons baie lekker om ons plek met mense soos julle, wat die natuur so geniet, te deel.
Ons is bly die olifante en buffels het by die huis kom kuier.
Hoop ons sien julle gou weer!
Grant B - Des 2022
Algehele gradering
Animal encounter amazing, but not so private as I thought.
Raymond B - Jan 2022
Algehele gradering
Uitstekend!
Cornelia S - Aug 2022
Algehele gradering
Awesome naweek!
Amanda D - Aug 2022
Algehele gradering
Heerlike, vergeet van alles vir 'n paar dae.
Karen B - Jan 2022
Algehele gradering
Wonderlike ontspanningsvakansieweek.
Willa V - Feb 2022
Algehele gradering
Lekker gerus en kon heerlik ontspan.
Lees meerElzabÉ D - Aug 2022
Algehele gradering
Very good and promising.
Crystal R - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker, natuur so ongelooflik, rustig.
Lees meerAnonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Vanessa E - Des 2021
Algehele gradering
Onvergeetlik
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe se terugvoer
Dis so lekker om te hoor julle het dit geniet by Chill 'n Biki. Dit is lekker om ons huis te deel met mense soos julle wat die bosveld geniet! Hoop ons sien julle gou weer!
Ilze A - Nov 2021
Algehele gradering
Dit was ontspannend en vreeslik lekker.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer! Ons is baie bly julle het jul tydjie by Chill n Biki geniet. Hoop ons sien julle gou weer.
Bianca B - Okt 2021
Algehele gradering
Rus vir die siel.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe se terugvoer
Beste Bianca.
Baie dankie vir die mooi terugvoer!
Ons is baie bly julle het jul tydjie by Chill n Biki geniet.
Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete
Michelle
Chantelle R - Sep 2021
Algehele gradering
Fantastic location for animal sightings.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe se terugvoer
We are so glad you had such a great time at Chill-n-Biki, and that you enjoyed all the animals around the house. Especially the elephant and buffalo that came to visit you. It is always nice to share our house with people that enjoy the animals. Thank you for the nice review. We appreciate it a lot. Hope to see you again soon.
Louisa K - Aug 2021
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier, fantastiese plek!
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe se terugvoer
Beste Louisa
Dit was vir ons baie lekker om Chill n Biki met julle te kon deel.
Baie dankie vir julle mooi terugvoer.
Hoop ons sien julle gou weer!
Vriendelike groete
Michelle
Elsabe M - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlik rustig, onvergeetlik lekker.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe se terugvoer
Beste Elsabe.
Ons is bly julle het die diere om die huis so geniet.
Dit was lekker om Chill 'n Biki met julle te kon deel.
Ons hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete,
Michelle
Jonro B - Apr 2021
Algehele gradering
So egte bosveldervaring met die wild letterlik jou voorstoep.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe se terugvoer
Beste Jonro,
Baie dankie vir julle mooi terugvoer. Ons is bly julle het die diere om die huis so geniet.
Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete,
Michelle
Nadine J - Feb 2021
Algehele gradering
Wonderlike, rustige kuier in die natuur.
Lees meerChill-'n-Biki Lodge Mabalingwe se terugvoer
Liewe Nadine.
Dit is so lekker om julle terugvoer te lees en te hoor hoe julle die natuur geniet het.
Dit was lekker om sulke oulike mense soos julle in ons plekkie te kon huisves.
Baie baie dankie vir die mooi terugvoer, ons waardeer dit baie!
Julle is baie welkom om weer te kom, ons sien uit om julle weer te sien!
Vriendelike groete
Michelle
Lynne P - Okt 2021
Algehele gradering
Relaxing, fun and stress free.
Lees meerChill-'n-Biki Lodge Mabalingwe se terugvoer
Thank you for the very nice review. We are glad you enjoyed your stay. It was nice sharing our place with you.
Hope we see you again soon.
Dana C - Okt 2021
Algehele gradering
Fantastic place to stay, highly recommend it. Great value for money.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe se terugvoer
We are so glad you had such a great time at Chill-n-Biki. Thank you for the nice review. We appreciate it a lot. Hope to see you again soon.
Yolandi L - Sep 2021
Algehele gradering
Stil, privaat met perfekte ligging.
Lees meerChill-'n-Biki Lodge Mabalingwe se terugvoer
Dit is so lekker om julle terugvoer te lees en te hoor hoe julle die natuur geniet het. Dit was lekker om sulke oulike mense soos julle in ons plekkie te kon huisves. Baie baie dankie vir die mooi terugvoer, ons waardeer dit baie! Julle is baie welkom om weer te kom, ons sien uit om julle weer te sien!
Surietha S - Jun 2021
Algehele gradering
Baie lekker, gemaklike plekkie om by te bly.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe se terugvoer
Beste Surietha,
Dankie vir julle mooi terugvoer. Ek is bly julle het lekker gekuier tussen die diere by Chill 'n Biki.
Hoop ons sien julle gou weer!
Vriendelike groete,
Michelle
Pine P - Mei 2021
Algehele gradering
Fantastiese geriewe en alles skoon en netjies.
Lees meerChill-'n-Biki Lodge Mabalingwe se terugvoer
Beste Pine.
Dis so lekker om te hoor julle het dit geniet by Chill 'n Biki.
Dit is lekker om ons huis te deel met mense soos julle wat die bosveld geniet!
Hoop ons sien julle gou weer!
Vriendelike groete,
Michelle
Maryna J - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlike bederfplekkie met die bos op jou voorstoep.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe se terugvoer
Beste Maryna,
Ons is bly julle kon julself bietjie bederf met 'n kuiertjie by Chill ''n Biki.
Dankie vir die mooi terugvoer.
Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete,
Michelle
Darren B - Jan 2021
Algehele gradering
I recommend this place - it was amazing!
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe se terugvoer
Dear Darren,
Thank you for your nice review and recommendation.
We appreciate it a lot.
Its good to hear you will be back, you are more than welcome.
Hope we see you again soon.
Kind regards,
Michelle
Daniel V - Sep 2021
Algehele gradering
Baie lekker boswegbreek.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe se terugvoer
Beste Danie.
Dis lekker om te hoor julle sien al klaar uit na julle volgende kuier by ons!
Julle is baie welkom!
Baie dankie vir die mooi terugvoer, ons is bly julle het dit geniet.
Hoop ons sien julle gou weer!
Vriendelike groete
Michelle
Erica L - Des 2020
Algehele gradering
Onbeskryflikste lekkerste vakansie.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe se terugvoer
Liewe Erika, ons is baie bly dat die olifante vir julle kom kuier het by die huis! En dat julle die vakansie so geniet het! Julle is altyd welkom by Chill-'n-Biki. Hoop ons sien julle gou weer. Vriendelike groete, Michelle.
Roean W - Okt 2020
Algehele gradering
Onvergeetlike wegbreek by Chill-'n-Biki.
Lees meerChill-'n-Biki Lodge Mabalingwe se terugvoer
Beste Roean,
Dit was vir ons baie lekker om Chill-n-Biki met sulke oulike mense soos julle te kon deel.
Baie dankie vir die mooi woorde, ons is baie bly julle het die week so geniet.
Dis altyd n groot belewenis as die olifante by die huis kom kuier, ons is baie bly julle kon ook die ervaring beleef.
Julle is altyd welkom om weer te kom kuier, ons hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete
Michelle
Mandi J - Sep 2020
Algehele gradering
Ons was baie beïndruk met die plekkie!
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe se terugvoer
Liewe Mandi
Ons is bly die olifante het vir julle kom kuier, en dat julle die ander diere om die huis ook geniet het.
Dit is altyd lekker as ons gaste buitelug mense is wat die diere geniet.
Dit was lekker om julle daar te he en ons hoop julle kom gou weer kuier.
Vriendelike groete
Michelle
Almari M - Sep 2020
Algehele gradering
Dit was vredevol!
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe se terugvoer
Beste Almari
Baie dankie vir julle mooi terugvoer.
Ons is bly julle het dit geniet tussen die diere en ook die ontspannings area. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete
Michelle
Wikus E - Sep 2020
Algehele gradering
Incomparable Bushveld experience.
Lees meerChill-'n-Biki Lodge Mabalingwe se terugvoer
Dear Wikus
We are so glad you had such a great time at Chill-n-Biki, and that you enjoyed all the animals around the house.
Especially the herd of buffaloes that came to visit you.
It is always nice to share our house with people that enjoy the animals.
Thank you for the nice review. We appreciate it a lot.
Hope to see you again soon.
Kind regards
Michelle
Elize D - Mrt 2020
Algehele gradering
Uiters aangename verblyf met baie aandag aan detail.
Lees meerChill-'n-Biki Lodge Mabalingwe se terugvoer
Beste Elize.
Dit is lekker om te hoor julle het jull kuier by Chill n Biki so geniet!
Baie dankie vir julle pragtige terugvoer, ons waardeer dit baie. Dit was lekker om ons plek met julle te kon deel.
Julle was wonderlike gaste.
Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike,
Groete,
Michelle
Gerrit D - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie netjies en skoon plek. Alles wat mens benodig.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe se terugvoer
Beste Gerrit,
Baie dankie vir julle mooi terugvoer. Dit was lekker om julle by Chill n Biki te he.
Julle is altyd weer welkom.
Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete,
Michelle
Hanelie O - Jan 2020
Algehele gradering
Ons het ons verblyf baie geniet en het lekker gekuier en gerus.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe se terugvoer
Beste Hanelie
Ons is baie bly dat julle dit geniet het by Chill 'n Biki en dat julle die wild om die huis so geniet het. Ons is bly julle kleindogter kon die wild so van naby ervaar.
Julle is dierbare gaste.
Ons hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete
Michelle
Nicolè D - Jan 2020
Algehele gradering
Total amazement.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie lekker.
Ons het die beste tyd gehad. Diere terwyl jy in die swembad sit, wonderlike wandelinge, naby winkels, dit was net perfek!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe se terugvoer
Dear Nicole,
Thank you for the nice review.
I am glad you enjoyed your stay and the animals around the pool.
We hope we see you again soon.
Kind regards,
Michelle
Renna P - Jan 2020
Algehele gradering
Baie baie lekker gekuier!
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe se terugvoer
Beste Renna.
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons waardeer dit baie en is bly julle het lekker by Chill 'n Biki gekuier.
Julle is altyd welkom om weer terug te kom.
Vriendelike groete
Michelle
Kobus S - Feb 2020
Algehele gradering
Pragtige huis met alles wat jy benodig, baie goeie kommunikasie en diens van die eienaar af.
Lees meerChill-'n-Biki Lodge Mabalingwe se terugvoer
Beste Kobus.
Baie dankie vir die mooi terugvoer.
Ons waardeer dit opreg. Ons is baie bly julle het die huis en die diere so geniet. Julle is baie oulike gaste.
Ons hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete,
Michelle
Chris S - Okt 2019
Algehele gradering
Absoluut wonderlik!
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe se terugvoer
Beste Crisandra,
Dit is lekker om te hoor julle het die diere so geniet! Baie dankie vir julle pragtige terugvoer, ons waardeer dit baie. Dit was lekker om ons plek met julle te kon deel. Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete
Michelle
Nicky U - Sep 2019
Algehele gradering
Heerlik gerus, skoon en netjies.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe se terugvoer
Beste Nicky
Baie dankie vir julle mooi terugvoer. Ek is baie bly julle het die naweek lekker gerus en dat julle dit so geniet het.
Dit was lekker om julle te kon huisves.
Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete
Michelle
Marti S - Aug 2019
Algehele gradering
Highly recommended accommodation at Mabalingwe.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Sal verblyf by Mabalingwe sterk aanbeveel.
Dankie vir die geleentheid wat ons gekry het om by Chill-'n-Biki Lodge te bly. Die verblyf was perfek vir vyf volwassenes en drie kinders. Alles wat ons benodig het, is voorsien, die slaapkamers is ruim en die en suite-badkamers 'n wenner. Ons het daagliks besoeke gehad deur vlakvarke, aardvarke, koedoes en nyalas, tot almal se vreugde. Die vroegoggend-wildrit wat deur Mabalingwe se wildbewaarders bespreek is, was fantasties en het baie diere gesien. Chill-'n-Biki Lodge sal by my familie se lys van gunstelinge geplaas word. Weereens baie dankie vir 'n rustige verblyf!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe se terugvoer
Dear Marti,
Thank you for the very nice review! It was very nice having you and your family at Chill-'n-Biki.
We are glad you enjoyed your stay and all the animals who visited you at the house. It is so good to hear you had a restful holiday.
You are always welcome to visit us again. We really hope we see you again soon.
Kind regards,
Michelle
Elize D - Aug 2019
Algehele gradering
Very interactive wildlife experience, suitable for young children.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie interaktiewe wild-ervaring, geskik vir jong kinders.
Ons het ons verblyf baie geniet. Die gashere is vriendelik en maklik om te kontak, en die chalet is goed uitgelê.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe se terugvoer
Beste Elize
Ons is bly julle het dit so geniet by Chill 'n Biki.
Baie dankie vir die mooi woorde. Dit is vir ons lekker om te hoor dat ons gaste dit daar geniet.
Julle is baie welkom om weer te kom kuier.
Ons hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete
Michelle
Nicholas G - Jul 2019
Algehele gradering
Fantastic location with every thing we needed for our stay!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantastiese ligging met alles wat ons vir ons verblyf benodig het!
Wat 'n werklik skouspelagtige ervaring. Jy kan nie vir 'n beter plek vra nie. Die daaglikse besoeke van allerhande diere sorg vir 'n nuwe ervaring. Die huis het alles wat ons nodig gehad het en is baie mooi versier met spesiale aanraking oral. Sal hierdie verblyf aan enigiemand aanbeveel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe se terugvoer
Dear Nicholas and family.
Thank you for your kind words.
It was very nice having you and your family at our house.
I am glad you enjoyed the daily visits of the animals so much.
And that you enjoyed your stay at Chill n Biki.
I hope we see you again soon.
Kind regards
Michelle
Yvonne S - Jul 2019
Algehele gradering
Fantasties!
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe se terugvoer
Beste Yvonne
Baie dankie vir die mooi woorde.
Ons is baie bly julle het dit so geniet. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete
Michelle
Giuliette B - Jun 2019
Algehele gradering
Die plekkie is regtig mooi en skoon.
Lees meerChill-'n-Biki Lodge Mabalingwe se terugvoer
Beste Guiliette
Ons is baie bly julle het die kuiertjie by Chill-'n-Biki so geniet.
Baie dankie vir julle mooi woorde, dit was baie lekker om julle hier te kon hê en julle is altyd welkom om weer te kom.
Ons hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete
Michelle
Stephan D - Mei 2019
Algehele gradering
Dit is so lekker plek mens wil nie huis toe gaan nie.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe se terugvoer
Beste Stephan,
Baie dankie vir die mooi terugvoer.
Ek is bly julle kon lekker ontspan by Chill 'n Biki. En is is saam met julle opgewonde dat die olifante vir julle kom kuier het, dit is altyd n belewenis om die pragtige groot diere te sien!
Hoop ons sien julle gou weer.
Vriedelike groete
Michelle
Donna R - Apr 2019
Algehele gradering
Beautiful lodge, great location.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe se terugvoer
Dear Donna,
Thank you for the nice review. It was great having you and your family at Chill-'n-Biki Lodge. I am glad you enjoyed the warthogs and buck.
Hope we see you again soon.
Kind regards,
Michelle
Eon E - Mrt 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Dale N - Jan 2019
Algehele gradering
Just divine.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe se terugvoer
Dear Dale,
Thank you for the nice review. I am glad you enjoyed the African bush!
You were wonderful guests, hope we see you again soon.
Kind regards
Michelle
Elani V - Jul 2019
Algehele gradering
Bosveld-rustigheid!
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe se terugvoer
Beste Elani
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons is baie bly julle het jul tydjie in die bos by Chill 'n Biki so geniet.
Julle is baie oulike gaste en ons hoop ons sien julle sommer gou weer.
Vriendelike groete
Michelle
Roxanne D - Apr 2019
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe se terugvoer
Liewe Roxanne,
Baie dankie vir die mooi woorde. Dit was lekker om julle gesin by Chill 'n Biki te te hê. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete,
Michelle
Otto W - Feb 2019
Algehele gradering
Perfekte plek vir 'n kort en lang naweek.
Marnus L - Feb 2019
Algehele gradering
Heerlike wegbreeknaweek saam familie.
Paul J - Jun 2019
Algehele gradering
A very enjoyable experience.
Retha S - Feb 2019
Algehele gradering
Baie lekker, eenheid is goed toegerus en ideaal vir 'n rustige wegbreek.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe se terugvoer
Beste Retha,
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer, dit was lekker om julle as gaste by Chill-'n-Biki te hê. Ek is bly dat julle dit geniet het en dat die kinders kon besig bly. Ek hoop ons sien julle gou weer!
Vriendelike groete,
Michelle
Thulie D - Mei 2019
Algehele gradering
Beautiful place, but needs check up maintenance.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe se terugvoer
Hallo Thulie,
I am so sorry for the globes that were out if you had phoned me it could have been fixed immediately.
We have great maintenance grew that also go out after hours.
The Lapa does have lights, perhaps you only missed the switch against the house wall.
Kind regards
Michelle
Charl N - Sep 2018
Algehele gradering
Fantasties!
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe se terugvoer
Beste Charl. Baie dankie vir julle mooi terugvoer. Dit was vir ons lekker om ons plek met julle te kon deel. Ons is baie bly julle het so lekker "gechill" en dat julle die bokkies en vlakvarkies so geniet het. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete
Michelle
Francois R - Aug 2018
Algehele gradering
Well located and superbly comfortable for a big family or a few couples.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Goeie ligging en baie gerieflik vir 'n groot gesin of 'n paar paartjies.
Baie gemaklik en smaakvol ingerig met als wat jy nodig het vir 'n vakansie in Mabalingwe. Die braailapa is 'n plesier en ons het so lekker gekuier om die vuur saans. Die gereelde besoeke van die diere in die buurt was pure vermaak. Die huis is 3 minute se stap vanaf die vermaaksentrum met gratis putt-putt, tennis, muurbal, 'n buite-skaakstel, kinderspeelarea en braaiplek. Die winkel is goed voorsien en daar is 'n koffiewinkel. Die warm swembad is 112 rotstrappe op by die hoof-ontvangs. Dan kan jy sommer die kilojoules verbrand voor jou volgende ete by die puik restaurant, ook langs ontvangs. Michelle en Hennie is wonderlike gashere en altyd behulpsaam as jy vrae het.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe se terugvoer
Dear Francois,
Thank you for the nice review. It was lovely having you and your family at Chill-'n-Biki. We are glad you enjoyed your stay. We hope to see you again when you visit South Africa. You are always very welcome at Chill-'n-Biki.
Kind regards,
Hennie and Michelle
Heidi S - Jun 2018
Algehele gradering
Heelik, rustig, asemrowend.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe se terugvoer
Beste Heidi. Ons is baie bly dat julle die naweek so geniet het. Julle is altyd weer welkom. Dit is lekker om sulke gawe gaste by Chill 'n Biki te ontvang. Baie dankie vir die mooi woorde. Hoop ons sien julle gou weer. Vriendelike groete
Michelle
Sj B - Jun 2018
Algehele gradering
Was 'n ongelooflike naweek!
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe se terugvoer
Beste SJ,
Baie dankie vir jou mooi woorde.
Ons is baie bly julle het die tydjie by Chill 'n Biki geniet. Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete,
Michelle
Mieke V - Jun 2018
Algehele gradering
Ons het 'n ongelooflike lekker tyd gehad by Chil-'n-Biki.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe se terugvoer
Beste Mieke en vriendinne.
Dit was vir ons baie lekker om ons plek met julle te kon deel en ons is bly dat julle die naweek so baie geniet het. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete,
Michelle
Jizelle G - Mei 2018
Algehele gradering
Amazing holiday destination.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe se terugvoer
Dear Jizelle. Thank you for the nice review. It was great having you and your family at our place. I am glad you had an amazing time. Hope we see you again. Kind regards. Michelle
Hester D - Mrt 2018
Algehele gradering
Heerlik.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe se terugvoer
Beste Ester,
Baie dankie vir die mooi woorde. Ek is bly julle het dit geniet.
Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete,
Michelle
Bianca J - Mrt 2018
Algehele gradering
Onvergeetlike naweek!
Lees meerChill-'n-Biki Lodge Mabalingwe se terugvoer
Beste Bianca,
Baie dankie vir die mooi terugvoer.
Ek is baie bly dat julle die tydjie by Chill-'n-Biki geniet het. Al ons gaste geniet gewoonlik die vlakvarkies en die bosvarkke is ook iets spesiaals om te sien. Dit was lekker om sulke gawe gaste te ontvang. Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendeike groete,
Michelle
Quintus M - Mrt 2018
Algehele gradering
Fantastiese verblyf met gerieflike swembaddens en baie om te doen vir kinders.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe se terugvoer
Beste Quintus,
Dankie vir julle terugvoer.
Ek is baie bly dat julle die naweek so geniet het. En dat die kinders ook besig was.
Dit was 'n plesier om julle daar te kon he.
Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike Groete
Michelle
Nella R - Feb 2018
Algehele gradering
Wonderlike wegbreek.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe se terugvoer
Beste Nelmarie,
Baie dankie vir julle terugvoer. Ek is baie bly dat julle dit geniet het by Chill 'n Biki. Ja die diere is baie spesiaal. En die vlakvarkies is altyd op hul pos as verwelkomings komitee. Dit was lekker om julle daar te he. Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete,
Michelle
Mariana K - Feb 2018
Algehele gradering
Fantastic R&R with family!
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe se terugvoer
Dear Mariana.
Thank you for the nice review.
I am glad you enjoyed the African sky at Chill 'n Biki.
It was nice having you as guests.
Hope we see you soon.
Kind regards Michelle
Yvonne L - Nov 2018
Algehele gradering
Gemaklik.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe se terugvoer
Hi Yvonne
Dankie vir die terugvoer. Ons het nuwe beddegoed bestel en dit word volgende week afgelewer. Ons is bly julle het dit verder geniet en dat julle ons sal aanbeveel.
Vriendelike groete
Michelle
Vanessa B - Jun 2018
Algehele gradering
Fantasties!
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe se terugvoer
Beste Vanessa,
Baie dankie vir jou mooi woorde, ons is baie bly julle het dit so geniet. Dit was lekker om julle as gaste by Chill-'n-Biki te ontvang.
Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete,
Michelle
Rozanne F - Des 2018
Algehele gradering
Wat 'n belewenis.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe se terugvoer
Beste Rozanne,
Baie dankie vir jul terugvoer. Die mak diere is iets spesiaals en ons is bly julle kon hulle geniet.
Julle is altyd welkom by Chill-'n-Biki. Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete,
Michelle
Jr C - Sep 2018
Algehele gradering
Great.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe se terugvoer
Beste Koos
Baie dankie vir julle terugvoer. Ek is baie by julle het dit geniet. Ek hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete
Michelle
Anet K - Jun 2018
Algehele gradering
It was very nice. I would really recommend the place to family and friends.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe se terugvoer
Dear Anet,
Thank you for your nice reply. We are glad you enjoyed your stay at Chill-'n-Biki. It was nice having you and your family stay.
Hope we see you soon.
Kind regards,
Michelle
Irma B - Apr 2018
Algehele gradering
Heerlik ontspan in die bosveld.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe se terugvoer
Beste Johan,
Ek is bly julle gesin het dit geniet by Chill-'n-Biki. Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete,
Michelle
Sandy P - Mrt 2018
Algehele gradering
Our time was very lovely.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe se terugvoer
Dear Sandy.
Thank you very much for the nice review. I am glad you enjoyed your stay at Chill-'n-Biki.
Mabalingwe is beautiful after the lovely rain. We are very thankful for the rain.
You were lovely guests and we hope to see you again soon.
Kind regards.
Michelle
Judy D - Jun 2018
Algehele gradering
Was heerlik met baie dierebesoekers.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe se terugvoer
Beste Judy,
Baie dankie vir jou mooi terugvoer, dit was lekker om julle as gaste te kon ontvang. Die diere is lief daarvoor om ons gaste by Chill-'n-Biki te vermaak met hulle daaglikse besoeke. Ons is bly julle kon hulle geniet.
Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete,
Michelle
John M - Sep 2018
Algehele gradering
The stay was pleasant.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe se terugvoer
Dear John. Thank you for your positive reply. I am glad you enjoyed your stay at Chill n Biki. We hope we see you again.
Kind regards
Michelle
Nella L - Okt 2017
Algehele gradering
Awesome place. Will recommend it to anyone
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe se terugvoer
Dear Nella,
Thank you very much for your review. I am glad you enjoyed it at Chill-'n-Biki. It will be nice to have you back again.
Kind regards,
Michelle
Susanna Maria B - Sep 2017
Algehele gradering
Ons het dit vreeslik rustig gevind, ideal vir 'n wegbreek.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe se terugvoer
Beste Daniela,
Ek is bly julle het rustig en lekker gekuier. Baie dankie vir die terugvoer. Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete
Michelle
Daniela C - Sep 2017
Algehele gradering
The best place to go which is not too far.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe se terugvoer
Best Daniela,
Thank you for your positive feedback. Hope we see you soon.
Kind regards,
Michelle
Wanda B - Sep 2017
Algehele gradering
Perfekte wegbreek.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe se terugvoer
Beste Wanda.
Ek is baie bly julle het lekker by Chill-'n-Biki gekuier en dat julle so tevrede was met alles.
Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete,
Michelle
Chantelle W - Aug 2017
Algehele gradering
Chill-'n-Biki is een van my gunsteling lodges in Mabalingwe.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe se terugvoer
Beste Chantelle
Baie dankie vir die mooi woorde. Dit is lekker om te hoor julle het julle kuier by Chill-'n-Biki geniet. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete
Michelle
Ns B - Aug 2017
Algehele gradering
Was baie lekker en rustig.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe se terugvoer
Beste Nico,
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons is bly julle het lekker by Chill-'n-Biki gekuier. Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete,
Michelle
Eddie P - Jul 2017
Algehele gradering
Baie goeie geriewe en goed geleë.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe se terugvoer
Beste Eddie,
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer. Ons is bly julle het jul kuier geniet en hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete,
Michelle
Jacq H - Aug 2017
Algehele gradering
Lekker en rustig, netjies en skoon, word aanbeveel as jy rustigheid van die bos verkies.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe se terugvoer
Beste Jacq,
Ek is baie bly dat julle so lekker by Chill-'n-Biki gekuier het. Baie dankie vir die mooi terugvoer, ek is dankbaar dat julle alles so positief ervaar het.
Hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete,
Michelle
Ronel R - Jul 2017
Algehele gradering
Lekker ontspan in die bos.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe se terugvoer
Beste Ronel,
Baie dankie vir die terugvoer. Dit is lekker om te hoor julle het jul kuier by Chill-'n Biki geniet. Ek is bly julle kon lekker ontspan.
Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete,
Michelle
Salomé V - Jun 2017
Algehele gradering
Die plekkie is baie gesellig en gasvrou Michelle baie aangenaam.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe se terugvoer
Beste Salome,
Baie dankie vir die terugvoer, ons is baie bly dat julle so lekker by Chill-'n-Biki gekuier het en dat julle die kuier om die vuur in die boma geniet het. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete,
Michelle
Karen W - Jun 2017
Algehele gradering
Heerlik.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe se terugvoer
Beste Karen.
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ek is baie bly julle het dit geniet. Dit sal lekker wees om julle weer terug te verwelkom.
Vriendelike groete,
Michelle
Alishia M - Apr 2017
Algehele gradering
Perfect bush break away weekend!
Lees meerChill-'n-Biki Lodge Mabalingwe se terugvoer
Best Alishia. Thank you very much for the nice review. I am so glad you enjoyed your stay and that everything was perfect. Glad the kids could enjoy the bush and the play area. All our guests enjoy the warthogs, they are fun to watch and are always on their post as the welcoming team. We hope we see you soon. Kind regards Michelle
Erica L - Apr 2017
Algehele gradering
Onbeskryflike lekker naweek.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe se terugvoer
Beste Erica. Baie dankie vir die mooi terugvoering. Ek is baie bly julle het die naweek geniet en dat julle soveel diere gesien het. Veral die oilifant reg langs die huis. Dankie vir die foto van die olifant wat julle kom besoek het. Ons hoop ons sien julle gou weer. Vriendelike groete Michelle
Geraldine K - Mrt 2017
Algehele gradering
Baie lekker stil en rustig.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe se terugvoer
Beste Gerda
Baie dankie vir die terugvoering. Ek is baie bly julle het die wegbreek by Chill-'n-Biki geniet. Die apies is baie oulik maar hulle kan baie stout wees. 'n Sif voor die vensters sal help. Ons sal beslis aandag gee daaraan. Ons hoop ons sien julle gou weer. Vriendelike groete. Michelle
Hester B - Feb 2017
Algehele gradering
Awesome.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe se terugvoer
Beste Hester.
Baie dankie vir die terugvoer. Ek is baie bly julle het dit geniet. Jammer julle het min wild gesien. Na al die reën is die veld ruig. Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete.
Michelle
Mary-ann W - Jan 2017
Algehele gradering
Wonderlike plek sal enige tyd terug gaan.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe se terugvoer
Beste Mary-ann
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Ek is baie bly dat julle dit geniet het. Ons sien uit om julle weer te sien!
Vriendelike groete
Michelle
Desere W - Jan 2017
Algehele gradering
Rustige naweek in die bosveld.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe se terugvoer
Beste Desere.
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Ons is bly julle het die kuier by Chill-'n-Biki geniet.
Hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Michelle
Yvette M - Jan 2017
Algehele gradering
Dit is 'n lieflike, gerieflike ingerigte wegbreekplek naby die natuur.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons is baie bly dat julle dit geniet het. hoop om julle gou weer te sien.
Ryan G - Jan 2017
Algehele gradering
Dit was 'n wonderlike ervaring, met die vriendelike diens van die eienaar wat werklik alles net perfek afgesluit het.
Lees meerChill-'n-Biki Lodge Mabalingwe se terugvoer
Hi Ryan. Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is baie bly dat julle so lekker gekuier het. Ons gee graag afslag aan sulke tevrede gaste as julle weer wil kom. Hoop om julle gou weer te sien.
Alice H - Okt 2017
Algehele gradering
Baie mooi plek, skoon, netjies en gerieflik.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe se terugvoer
Beste Alice,
Ek is baie bly julle het dit so geniet by Chill-'n-Biki. Julle was net sulke vriendelike gaste. Dankie vir die mooi terugvoering. Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete,
Michelle
Nellie B - Mrt 2017
Algehele gradering
Heerlik, sal bietjie meer verskeidenheid van bakke en potte wil hê
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe se terugvoer
Beste Nellie.
Baie dankie vir die terugvoer. Ons is bly julle het julle kuier by Chill-'n-Biki geniet. Ja die diere is baie mak om die huis. Al ons gaste geniet hulle baie. Ek sal uitvind watter potte en bakke julle gekort het en dit aankoop. Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete
Michelle
Danie O - Okt 2017
Algehele gradering
Die naam sê alles.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe se terugvoer
Beste Danie
Dit is lekker om te hoor julle het die bos en Chill-'n-Biki so geniet en dat julle lekker kon ontspan.
Baie dankie vir julle mooi terugvoer. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete
Michelle
Madeleine R - Sep 2017
Algehele gradering
Dit was rustig en gemaklik.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe se terugvoer
Beste Madeleine
Baie dankie vir julle terugvoering. Ek is bly julle het lekker gekuier. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelile groete
Michelle
Heidi K - Jul 2017
Algehele gradering
Was heerlik.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe se terugvoer
Beste Heidi,
Baie dankie vir die terugvoer. Ek is bly julle het so lekker by Chill-'n-Biki gekuier. Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete,
Michelle
Kebawetse M - Des 2017
Algehele gradering
Fantastic.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe se terugvoer
Dear Kebawetse
I am glad you enjoyed your stay and that you see Mabalingwe as a healthy environment.
Kind regards
Michelle
Anna L - Nov 2017
Algehele gradering
Relaxing and comfortable.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe se terugvoer
Dear Anna,
I am glad you had a relaxing time at Chill-'n-Biki. I apologize for the things you complained about but we sorted it all out.
The 2 seater has been replaced. It was actually just the foam that was a bit soft, but we replaced it.
We are putting in an air-conditioning next week so all our upcoming guests will have a cool summer holiday in the bush.
About the cleanliness of the house, I can only say that no one else has ever complained about that. The Mabalingwe cleaning service does a great job, but I will, however, speak to them about your complaint. It is always good to keep them on their toes.
Our guests are very important to us - we will do anything to keep them happy.
Kind regards,
Michelle
Rob V - Jan 2017
Algehele gradering
Nice place, but not what I thought it was going to be.
Lees meerChill-'n-Biki Lodge Mabalingwe se terugvoer
Thank you for your feedback. We strive to keep our guests satisfied and therefore we take note of your review. We are sorry to hear that you confused the restaurant photo's with Chill-'n-Biki lodge. To prevent this from happening again we immediately removed the restaurant photo's from the website. Our guests like to relax in the private boma where the warthog, squirrels, monkeys, baboons and impala come visit nearly every day. We apalogise for the roof leakage, we were not aware of it but it has been fixed. Kind regards, Michelle
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mabalingwe Wildreservaat, R516, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang