Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 157 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Wesley S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Amazing familie 'get-away'. Michelle is 'n vreeslike aangename mens wat regtig uit haar pad gegaan het om ons met alles te help en seker te maak ons kuier was amazing! Dankie vir 'n amazing tyd in julle eenheid. Julle het beslis gehelp om ons kuier uit die USA meer spesiaal te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelize L
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Die huis het alles wat jy moontlik nodig kon hê. 'n Ongelooflike naweek. Ons kan eerlik nie wag om weer te gaan nie! Die swembad, boma en huis is baie nader aan mekaar as wat dit voorkom. Mabilingwe se hoof leefarea is stapafstand van die huis af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Mabalingwe is altyd op ons lys as ons SA toe gaan. en ons doen dit jaarliks! Die verblyf was soos beskryf. Ongelukkig het die verwarmers 'weggeraak'. Die huis is baie goed toegerus met allerlei eetgerei en gebruiksartikels. Die bosvarke is 'n bietjie van 'n probleem in die aande, dalk moet julle 'n bietjie daaraan werk, dit kan mense afskrik wat dit nog nooit beleef het nie. Michelle het baie vinnig gereageer op enige vrae, dit was waardeer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hans S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Vreestelik lekker. Verblyf was baie lekker. Net jammer die olifante het nie kom kuier nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Fantastic and relaxing. Wonderful, peaceful and tranquil. The location was perfect, the unit was very clean and had all the necessary equipment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lezanne K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Heerlik gechill. Ons het regtig baie lekker ontspan oor die 4 dae. Die eenheid is baie goed ingerig, die eienaar en die man en vrou wat kom skoonmaak het in die oggende was baie vriendelik. Dit was lekker om al die diere dop te hou soos wat hulle daar verby beweeg het, en my kinders kon ure aaneen swem, terwyl ons in die boma braai en kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alicia B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Amazing. Baie lekker, mooi skoon en netjies gewees en ons kinders het dit vreeslik baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

N fees. Dit was heerlik - ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magdel D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Uitstekend. Dit was heerlik, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Fantasies. Chill-n-biki is 'n pragtige plek met alles wat jy nodig het. Ons was baie gelukkig gewees dat die olifante ons kom besoek het. Wat 'n ongelooflike 'once in a lifetime' ervaring. Sal definitief terug wil gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 277

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R3 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 600
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mabalingwe Wildreservaat, R516, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA44d46918a80719842880630f4e51dfbbabfc0c7fdc6f477a8379b1f0d1f1ac7e048f506ed9e677c499487ad1928b67a21d8e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag (plek vir 8) 157 5 1 5 Mabalingwe Game reserve R516 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -24.82188645447 28.062062646495

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang