Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cayail Bush Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Leané Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 35 resensies vir Cayail Bush Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Janine S - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine S

A lovely family weekend in the serenity of the bush.

We had a lovely stay at Cayail Lodge. The facilities were perfect for us as a family with four young adult children. Alicia was quick to revert back and put us in contact with Eric, who took us for a game drive. Would definitely return for a longer period - two nights were too short .

Cayail Bush Lodge se terugvoer

Thank you so much for your review. We are glad that you enjoyed your time with us. We hope to see you soon!

Cayail Bush Lodge
Monika F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monika F

Lovely, modern house in the bush.

Modern house with a beautiful covered patio, and a great view over the wetland.

Cayail Bush Lodge se terugvoer

Dear Monika, thank you for your review. We hope to see you soon.

Cayail Bush Lodge
Karen V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen V

Fantasties.

Pragtige plek met alles wat jy nodig het. Beddens van topklas. Aircon. Sal beslis weer gaan.

Cayail Bush Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering Karen. Ons sien uit om julle weer te verwelkom.

Cayail Bush Lodge
Daynia B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daynia B

Bush break.

Wonderful weekend destination.

Cayail Bush Lodge se terugvoer

Thank you for your review Daynia, hope to see you soon.

Cayail Bush Lodge
Ria B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria B

Lekker gekuier en gerus!

Baie goed toegerus en netjies! Heerlik gerus. Sal verseker weer kom kuier!

Cayail Bush Lodge se terugvoer

Baie dankie Karen, ons is bly dat julle so lekker gekuier het by ons. Ons sien uit om julle weer te verwelkom.

Cayail Bush Lodge
Annabet V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annabet V

Salig.

Pragtige huis. Baie skoon en netjies. Ons het die verblyf baie geniet!

Nicole V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole V

Wonderful stay.

The unit is spacious and beautifully furnished, with all the amenities needed. Very clean. Highly recommended. Kids loved the splash pool.

Grietjie H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grietjie H

Ons het 'n wonderlike tyd spandeer.

Baie dankie vir 'n wonderlike plek.

Anneli B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneli B

Pragtig en skoon. Goed toegerus.

Lieflike wit linne. Kombuis is goed toegerus.

Riana S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana S

Very nice and comfortable stay.

You can just get more lights for load shedding as 3 lamps for us was not enough.

Nicola A - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola A

What an absolute gem. Highly recommended!

We had a very lovely visit. The house has absolutely everything and more. It was super clean and neat and so well equipped. The heated pool was amazing. Lovely to see the zebra and warthogs in the garden each morning and evening. Saw lots of wildlife whilst just chilling on the stoep. Swimming towels, extra blankets for stoep and other thoughtful amenities meant we just didn't want to leave. It's really a lovely well maintained unit and we will be back for sure.

Ris P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ris P

Heerlike, luukse bosveldverblyf.

Die akkommodasie het die pragtige natuur gekomplimenteer.

Angela P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela P

Incredible villa with a great location.

Clean and well maintained. Willl definitely return.

Cayail Bush Lodge se terugvoer

Thank you. Glad you enjoyed it and hope to see you soon.

Cayail Bush Lodge
Carol A - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol A

It was a most enjoyable stay, especially as the first African experience for Italian friends. We are already planning our next trip to Cikeru.

Beautifully appointed accommodation. Well kept, neat and clean.

Cayail Bush Lodge se terugvoer

Thank you Carol. We are so happy to know you all enjoyed your stay. Can't wait to welcome you back again.

Cayail Bush Lodge
Sylvia V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sylvia V

We had the most amazing time.

The place was even better than the pictures. Perfect place to rest and have family bonding time. Beautiful and peaceful. The lodge was equipped with everything needed. Very clean and comfortable. We loved every minute of our stay. We will most definitely return.

Koketso M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koketso M

We enjoyed every minute, we didn't want to leave and we wished we could extend if possible.

The view was amazing, and the zebra visited every day. It's worth every cent. The toys were there for my one-year-old, and games for adults. The list is endless.

Marius S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius S

2de keer daar gebly. Uitstekend.

Kan dalk net iets met vlieë probeer. Weet dit is baie moelik.

Cayail Bush Lodge se terugvoer

Baie bly julle het dit geniet. Hoop om julle gou weer te verwelkom.

Cayail Bush Lodge
Daleen A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen A

Was heerlik saam met goeie vriende.

Was skoon, netjies en almal baie behulpsaam!

Cayail Bush Lodge se terugvoer

Baie dankie Daleen. Ons hoop om julle weer vinnig te sien.

Cayail Bush Lodge
Deirdre J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deirdre J

The accommodation is well equipped and comfortable.

The house has everything you need to ensure a comfortable stay. The only let down was the travelling instructions sent to us by the website, which were incorrect.

Cayail Bush Lodge se terugvoer

Hi Deidre, thank you for staying at Cikeru Bush Lodge. We hope to see you again in the future.

Cayail Bush Lodge
Francouis K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francouis K

Absoluut uitstekend.

Wat 'n lekker tyd het ons gehad. Die verblyf was uitstekend. Baie luuks en ruim. Ons kon nie een fout vind nie. Ons kinders het 'n wonderlike tyd in die splash pool gehad. Baie mooi uitsig op die bosveld. So rustig en stil. Ons het verskriklik lekker ontspan.

Cayail Bush Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is bly julle het dit geniet.

Cayail Bush Lodge
Bronwynn L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwynn L

Very comfortable peaceful and relaxing stay in a lovely home that has absolutely everything you need.

Spectacular views of the sunrise over looking the bush. Home is well equipped with everything you need for a very comfortable and relaxing stay. Could not have asked for anything more.

Cayail Bush Lodge se terugvoer

Ons is baie bly julle het dit geniet en hoop om julle gou weer te verwelkom.

Cayail Bush Lodge
Willie N - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie N

Fantastiese fasiliteite in 'n moderne huis.

Dit was aangenaam om die pragtige plek te besoek. Pragtige, skoon en moderne huis met pragtige uitsig en lekker braaigeriewe en warm swembad. Sal definitief weer gaan en word hoogs aanbeveel.

Jabulile N - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jabulile N

Heavenly. Just as it looks in the pictures.

Stunning accommodation. Perfect for a family vacation. We had a lovely braai and enjoyed the splash pool while our other friends enjoyed a spa treatment. We were graced by the presence of the zebras. Lovely experience. Would definitely come back.

Cayail Bush Lodge se terugvoer

Thank you so much for the great review. We really hope to see you soon.

Cayail Bush Lodge
Dirk S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk S

Uitstekend.

Topklas-verblyf. Julle sien ons definitief weer.

Cayail Bush Lodge se terugvoer

Dankie Dirk, dis altyd lekker om te hoor gaste geniet die verblyf. Sien julle gou weer.

Cayail Bush Lodge
Kyli B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kyli B

Luuks en lekker!

Die kameelperde en zebras loop reg voor die stoep verby! Dit is stil en rustig met great braaigeriewe. Kombuis is baie goed toegerus vir enige familie kok. Die eienaars is vriendelik en behulpsaam. Die swembadjie is heerlik warm selfs vir die winter, maar daar was so bietjie te veel chloor in die swembad. Dit het my niggie se vel baie droog gemaak en mens kon dit baie skerp ruik. Anders as dit was alles perfek!

Cayail Bush Lodge se terugvoer

Baie dankie Kyli, vir die resensie. Vreeslik jammer oor die chloor ons sal seker maak volgende keer dat dit reg is. Baie bly dat julle dit geniet het en hoop om jul weer binnekort te sien.

Cayail Bush Lodge
Jaco V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V

Die verblyf is uitstekend en baie mooi smaakvol gemeubileer. Baie lekker om op stoep te sit en oor die bos uit te kyk.

Die huis is baie netjies en goed toegerus. Die eienaars maak ook seker gaste voel welkom en doen ekstra moeite wat ons baie waardeer het. Dis baie gerieflik geleë in Dinokeng en is presies soos geadverteer. Ons sal definitief weer hier bespreek vir ons Dinokeng-wegbreek.

Cayail Bush Lodge se terugvoer

Jaco, ek is baie bly julle het dit geniet. Dis altyd lekker om dit te hoor. Hoop ons sien julle weer binnekort.

Cayail Bush Lodge
Gretchen D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gretchen D

Baie gemaklik. Ons het sommer tuis gevoel.

Die eenheid was skoon, netjies, goed toegerus, uitleg is gemaklik, kamers baie gerieflik, badkamers ruim - sal definitief weer gaan!

Cayail Bush Lodge se terugvoer

Baie dankie, Gretchen. Bly julle het dit geniet.

Cayail Bush Lodge
Santa F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santa F

Dit was fantasties lekker!

Cikeru Bush Lodge is luuks, perfek geleë en het alles wat jy moontlik kan nodig kry op jou wegbreek. Wat 'n voorreg om in die pragtige Cikeru Bush Lodge te kon kuier! Als in die huis is met smaak en styl gedoen. Daar is aan alle behoeftes voorsien. Baie dankie vir die onvergeetlike naweek in die bos!

Cayail Bush Lodge se terugvoer

Baie dankie, Santa. Bly julle het dit geniet en hoop ons sien julle binnekort weer.

Cayail Bush Lodge
Susan G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan G

Baie netjies en goed toegerus.

Baie lekker en rustige wegbreeknaweek.

Cayail Bush Lodge se terugvoer

Bly julle het dit geniet. Hoop ons sien julle gou weer.

Cayail Bush Lodge
Amanda D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda D

Die grootste probleem was toe load shedding die lugversorging afgesit het.

Baie mooi huis met alles wat jy nodig het, en nog ’n klomp ekstras wat dit net nog beter maak. Baie vinnig om te help met enige iets wat opdeduik het.

Cayail Bush Lodge se terugvoer

Dankie Amelda vir die resensie oor die blyplek. Ons gaan verseker in die toekoms 'n kragopwekker kry ons besef dis vreeslik warm en die lugversorging help baie asook weer in die winter dae. Hoop ons sien julle gou weer.

Cayail Bush Lodge
Elize W - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize W

Awesome stay, the house is beautiful and well equipped.

Peaceful and relaxing.

Cayail Bush Lodge se terugvoer

Thank you Elize. Glad you enjoyed your stay.

Cayail Bush Lodge
Linda B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda B

Die huis is awesome, skoon en alles wat mens nodig het vir 'n heerlike vakansie.

Baie dankie vir 'n onvergeetlike naweek.

Cayail Bush Lodge se terugvoer

Dankie, Linda vir jou terugvoering. Ons is baie bly julle het dit geniet.

Cayail Bush Lodge
Millicent N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Millicent N

Best location and very stunning place.

The rate quoted for game drive was not honored. Which was very unprofessional. Alicia sent me a price list of everything and when I tried to book the price changed to R300 pp instead of R250 pp as quoted. What was even more distasteful was the response she gave me. "if they are unhappy I would not recommend going on the game drive" no apology, no nothing. That almost ruined our whole holiday and it's still a thorn that will make me not return to Cikeru.

Cayail Bush Lodge se terugvoer

Hi Millicent, I am so sorry to hear about your game drive experience. I was not aware that Alicia changed the prices and I would have spoken to her about it. Alicia is in charge of the game drives. We would really love for you to visit us again.

Cayail Bush Lodge
Koos F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos F

Absoluut fantasties, groot bederf!

Die sebras het ons verwelkom op die stoep en wat 'n ervaring om met hulle interaksie te kon hê. Die uitsig op die water en die diere vanaf die stoep is wonderlik terwyl almal rustig om die tafel sit en kuier. Die eenheid is modern en luuks toegerus met absolute stilte behalwe vir die natuur se geluide en die geroep van die jakkalse in die verte. Johannes was 'n uitstekende veldgids en wat beter om 'n dag af te sluit rondom 'n boma en 'n stukkie braaivleis op die vuur. Dankie Rudy, dit was 'n wonderlike wegbreek geleentheid en sien uit om weer te kom kuier. Alle seën vir julle!

Cayail Bush Lodge se terugvoer

Baie dankie Koos vir die terugvoer . Dit was 'n groot plesier om julle te ontvang en ons hoop dat julle ons binnekort weer sal besoek.

Cayail Bush Lodge
Kobus P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus P

Absolutely fantastic, please don't change anything.

This was worth every cent. It is a home from home. We will return to this most relaxing place in Dinokeng. Well done to everyone involved in this estate.

Cayail Bush Lodge se terugvoer

Baie dankie Kobus. Ons sal julle baie graag weer wil sien hier.

Cayail Bush Lodge
Vanaf
Vanaf R3 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 Hunters Pride Wildlife Estate, Dinokeng Wildreservaat, Hammanskraal, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1511395a9bf801a52ce4e6ac39cadca53c71ea955aa5bf53683a57b6ec829ca1f1d07224758a1a6c8dd4bcbcaca716598bcf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 700 per nag (plek vir 6) 35 5 1 5 32 Hunters Pride Wildlife Estate Dinokeng Game Reserve 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.336766783172 28.37791468015

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang