Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cinderella

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: TH1 Thesen Harbour Town, Thesen Islands, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cinderella is 'n lieflike woonstel wat aan die oewer van die Knysna-strandmeer in die bekende Thesen-hawedorp geleë is, en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf. Dit is naby boetiekwinkels en restaurante, sowel as die Knysna Waterfront en die middedorp.

Hierdie pragtig gemeubileerde woonstel beskik oor 'n oopplan-uitleg wat bestaan uit 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Hierdie woonstel kan gemaklik tot 2 volwassenes op 'n slag akkommodeer.

Die kombuis is oopplan na die leefarea en is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n TV met DStv en gemaklike rusbanke.

Die leefarea maak oop op 'n balkon met buitemeubels en 'n ingeboude braai. Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Cinderella
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 24

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • TH1 Thesen Harbour Town, Thesen Islands, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cinderella het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: TH1 Thesen Harbour Town, Thesen Islands, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAefe14bea5f0cb7948542f1aae5a970eab43b21099abcd8feed588249c35682a759574ae68cad7b14dc5c9ebd853c5c109fed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 650 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 TH1 Thesen Harbour Town Thesen Islands 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.046573224324 23.047907588955

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang