Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

CityView Apartment

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Petria T
1 nag
5.0
Okt 2024

Ek kan die eenheid ten sterkste aanbeveel. Dit is 'n baie mooi, moderne, goed toegeruste eenheid. My gasheer het my in die reën met 'n sambreel kom haal. Groot waardering. Miskien moet ek net noem dat gaste bewus daarvan is dat daar trappe is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albertus V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Gerieflik en lekker. Baie lekker plek en area. Sal weer daar boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester J
Kort verblyf
5.0
Feb 2023

Absoluut die moeite werd! Norman het uit sy pad gegaan t.o.v. gasvryheid! Sal definitief weer daar gaan bly en aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Flip K
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Jul 2024

Comfortable stay with a fantastic view. It is a very satisfactory location to stay for a few days. Fortunately I do not have knee problems, but the number of steps could be a challenge to a person with mobility issues.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Braam V
Kort verblyf Besigheidsreis
3.8
Apr 2024

Bevredigende verblyf. Ontvangs en diens was nie baie goed nie, netheid was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Braam V
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Jul 2023

Goeie verblyf. Raymond was vriendelik en effektief, netjiese en skoon verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elize B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2022

Klein spasie baie goed benut. Gerieflik met bad en stort, gemaklike bed. Volledige, kompakte kombuisie, baie goed ingerig en ongelooflike georden. Die spasie bestaan uit 'n langwerpige area onderverdeel in 'n slaapkamer, woon/-kombuisgedeelte en badkamer. Die spasie is ongelooflik goed benut om 'n volledige badkamer (met bad en stort), volledige kombuis en slaapkamer met hangkas in te sluit (die slaapkamer is baie klein). Baie goeie veiligheid van die erf sowel as van die eenheid.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Boshoff D
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Nov 2021

Uitstekend, rustig en goed ingerig! Was baie vriendelik ontvang, het heerlik gebly en gaan vir seker weer daar tuisgaan. Het ons verwagtinge oortref! Uitsig oor die stad was asemrowend! Uit die gewoel van die stad!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Norman Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ethellaan 5, Northcliff, Johannesburg, 2195, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98cae14eaf69688e034c9113510fcd58303b270116acc0fe727f4ee058b6b20d6b1056c73ffe94064812b1446e67ae8addbe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 5 Ethel Avenue Northcliff 2195 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.154478646484 27.962895371112

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang