Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Claptons 07

Selfsorg

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
3.5
Waarde vir geld
3.3
Diens
2.8
Veiligheid
4.5
Ammarentia N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jul 2023

Aangename wegbreek. Dit was absoluut wat ek nodig gehad het. Rustige plekkie met besonderse mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

J F
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Jan 2022

Baie rustig daar. Baie mooi en dis loopafstand van die seep.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Kelin G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Okt 2021

Lovely and we felt very safe Well situated, private and was very safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kevin M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Apr 2017

Lovely. Lovely, peaceful venue with beautiful views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Barbara S
Kort verblyf Gesin met tieners
2.8
Jul 2015

Nie in Jeffreysbaai nie. Die wooneenheid was heel gerieflik en baie netjies en skoon. Watersideliving-Claptons is in Astonbaai geleë, wat beteken as jy in Jeffreysbaai wil wees moet jy in jou motor klim en ry soontoe. (Dit word nie in die advertensie aangedui nie, so dis nogal 'n teleurstelling as jy in Astonbaai in plaas van Jeffreysbaai opeindig!) Die grootste nadeel is egter dat Watersideliving-Claptons reg langsaan 'n informele nedersetting is. Dis heel veilig en beskerm soos Fort Knox en mens moet selfs deur 'n hek see toe stap. As jou gedagte dus is om agteroor te sit terwyl die kinders op die strand is, of in Jeffreysbaai se winkeltjies te dwaal is Watersideliving-Claptons nie vir jou die regte blyplek nie. Ons is 'n gesin van 5 wat vir 'n langnaweek in die wintervakansie Jeffreysbaai besoek het.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

A F
Lang verblyf Gesin met tieners
2.4
Jan 2015

Nie iets om te onthou nie. 7 Claptons is ongelooflik geleë, maar dis omtrent waar dit stop. Die eenheid is klein, oud en onversorg. Daar is krake in die vloere. Die banke en beddens is oud en hulle moes so 2 jaar gelede al uitgegooi gewees het. Dis hard en baie oud. As jy al ooit skottelgoed probeer was het oor 'n yskas sal jy weet dat dit nie werk nie. Die eenheid is te klein. Dit was regtig nie iets om oor huis toe te skryf nie. Ons skryf hierdie een maar af vir altyd. Die kragonderbrekings was ook nie 'n plesier nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Hannes Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 134

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R1 540
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 540
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Island Palm-rylaan, Jeffreysbaai, 6331, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJ7uFDwmCrzFUwgvjaDwwj2JuEDWiCl8pChvUQy821TjKTSyikT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 540 per nag (plek vir 4) 6 5 1 4 Island Palm Drive Jeffreys Bay 6331 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -34.076896504984 24.918915331364

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang