Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

17 Claptons

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.1
Veiligheid
4.8
Frans L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Dit is baie veilig en naby aan die see. Dit was heerlik. Sal weer gebruik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mrt 2024

Soos geadverteer, lekker gebly. Soos geadverteer, lekker gebly, elke dag op die strand.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana E
Lang verblyf Saam met vriende
4.6
Nov 2023

Ons het lekker gerus. Oor die algemeen goeie verblyf. Ons het lekker gebly. Trappe styl.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Frans L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2023

Was heerlik, sal weer gebruik maak van 17 Claptons. Redelik bekostigbaar en baie lekker area en veilig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andre V
Kort verblyf
4.2
Jan 2023

Dis rêrig 'n baie nice plek, die permanente inwoners rondom jou lyk my hou nie van nuwe mense wat daar kom vakansie hou nie. Dink as die mense meer vriendelik is - en nie kort-kort kla as jy swem nie, want die inwoners daar soek nie ander mense wat vakansie hou in die swembad nie. Jy voel rêrig onwelkom, ons het voorheen hier al gebly maar, vir seker kry jy maar 'n snaakse vibe van mense af.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Frans L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2022

Dit was heerlik. Dit het voldoen aan ons vereistes en was baie lekker.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Charmaine V
Lang verblyf
4.0
Mrt 2022

Rustig en ontspanne. Die huisie het alles wat mens nodig het met baie elektriese kombuis toebehore. Binne loopafstand van die see. Groot, oop strand met sandduine soos in die woestyn. Mooi, veilig omheinde kompleks op die rand van die "lagoon".

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan B
Lang verblyf
3.6
Des 2020

Die plek word nie vooraf inspekteer nie en die beddegoed na urine geruik. Die stort in bad werk nie, hulle sou nuwe een gebring het tot laaste dag het niks gekom nie. Foto's bietjie misleidend, plek slaap 6, maar nie groot nie. Geyser was nog af toe ons aankom niemand reggemaak vir ons aankoms nie. Ek sal weer bly maar met kleiner groep. Ek gesien daar is Wifi maar daar was geen.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Dolores S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.8
Sep 2020

Was nie baie aangenaam nie, want die weer was nie lekker en daar is nie 'n dak buite om te kuier by die vuur as dit reën nie. 'n Self-catering moet ook voorsorg maak vir wanneer dit reën sodat gaste steeds buite by 'n vuur kan kuier. Maak dit gerieflik teen alle tye, ons kon nie nie eens buite sit, want die wind was baie sleg.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Coleen D
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2019

Waarde vir geld en ligging perfek! Claptons 17 is waarlik 'n plek om rustig te kuier om die braaivleisvuur terwyl die kinders onder 'n wakende oog swem in die swembad of kanaal met die see se dreuning in die agtergrond. Jy kan selfs visvang in die kanaal. Met 'n paar tree is jy by die veiligheidshekkie uit en op die strand (let wel nie 'n swemstrand) met 2 restaurante om van te kies. Die eenheid sowel as die kompleks is netjies en silwerskoon. Sal hulle beslis weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 43

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R580
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R580
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marina Martinique, Dolfynrylaan, Jeffreysbaai, 9322, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI0YWRhOWVkLThjYTQtNGExZS04OGQzLTJkOTI5NTE5OWY5Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag (plek vir 4) 24 5 1 5 Marina Martinique Dolphin Drive 9322 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.076372197012 24.919985532761

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang