Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

105 Claridge Heights

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Charmaine R
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Ons sal weer gaan baie lekker gekuier. Baie lekker plek en naby als.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daylene T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

We had an amazing time. We really enjoyed our stay, the beach and the restaurants was really close. The apartment has a lot of beds which was a deal breaker since we had 2 teenagers with us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanele N
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2022

Enjoyable. Really enjoyed my stay in this place, the view is amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wa W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Okt 2021

Gerieflik en gemaklik. Stapafstand van die strand af. Eetplekke lekker naby.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Vishwanand S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2021

Perfect set up, enjoyed the views The interior requires some work, very stuffy, no air circulation, maybe install air conditioners. Can be dangerous as no escape routes, eg: no other exits in case of emergencies. Enjoyed the breeze sitting outside. Try to create better parking facilities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Janet N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2020

Baie dankie vir die pragtige plek. Ons het baie lekker gebly. Skoon en netjies Ons sal dit beslis aan beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois G
Kort verblyf Saam met vriende
1.4
Nov 2020

Trappe. Voordeur skuif moeilik en die gordyne val af in die kamer, ek moes dit vassit. Geen bystand, diefwering los, lakens baie vuil, muurproppe nie voldoende. Daar word 4 goed ingesit op een prop. Geen reling by trap, geen handvatsel om aan vas te hou wanneer jy stort in die bad. Elektriese bedrading nie veilig. Yskas maak nie toe nie, kombuis alle toebehore vieslik vuil.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Johann H
Lang verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2019

Baie lekker vakansie by die see afgerond deur elke aand by die lekkerste plekkie te gaan slaap. Baie lekker blypek, naby als en baie veilig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
105 Claridge Heights
Baie dankie Johann, ons is bly julle het dit geniet. Kom kuier gerus weer. Groete, Hannelie

Kobus V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2019

Goeie ervaring. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
105 Claridge Heights
Baie dankie Kobus, Bly julle het dit geniet, sien uit daarna om julle weer binnekort te sien. Groete Hannelie

Frikkie B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Mrt 2019

Lekker ruim verblyfplek. Baie lekker plek, naby alles geleë, naby strand en baie skoon en veilig. Geen geraas gehad nie. Net die water was 'n probleem omdat daar net sekere tye water was.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Hannelie
105 Claridge Heights
Baie dankie, Frikkie vir terugvoer, bly julle het dit geniet. Sien uit om julle weer te sien. Groete, Hannelie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Hannelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Clarence-straat 2091, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA077a2aa7e7df660762e2f41b5f526da08a2773f474232b5a9d6771847d5eb3f17453e3a2c7a4aefca55899e73178b5ffe6fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 2091 Clarence Street Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.889160750011 30.347102880478

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang