Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sugarbird Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clarence-rylaan 2818, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 400 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Sugarbird Cottage geniet lieflike berguitsigte en is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorghuis vir tot 8 mense, 230 m vanaf 'n klein strand en see in Bettysbaai.

Die groot huis beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis en -eetarea en 'n sitkamer. Drie van die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed, terwyl die vierde slaapkamer met 2 enkelbeddens ingerig is. Die badkamers is toegerus met 'n bad of 'n stort en 'n toilet. Gerieflikheidshalwe word linne en badhanddoeke voorsien. Gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, eetgerei en breekware, potte en panne, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die etenstafel geniet word. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Gaste kan ontspan in die sitkamer wat toegerus is met 'n TV, 'n knus kaggel en WiFi-toegang.

Die huis het 'n alarmstelsel, 'n toegeboude agterplaas vir troeteldiere, en 'n Weber- en gasbraai is beskikbaar.

Bettysbaai bied verskeie restaurante en doendinge soos sandplankry, swem, branderplankry, stap- en voetslaanroetes. Gaste kan die Harold Porter Botaniese Tuin of die pikkewynkolonie by Stony Point besoek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Sugarbird Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lucille Geverifieer

Eiendomme 27

Resensies 396

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Clarence-rylaan 2818, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sugarbird Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clarence-rylaan 2818, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA668b006de98976fe2b37b19cd467c5c854f8f05e353c1f3df12a680d9b32314df65bdc50b0f59cbef9d1202e88040d88fa13?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 2818 Clarence Drive Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.35388 18.93149

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang