Clifton Cottage
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Turbo-laan 2, Keimond, 5260, Oos-Kaap
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Clifton Cottage is 'n pragtige selfsorg-vakansiehuis vir 7 gaste op Keimond se strandfront.
Die huis bied toegang tot die strand en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n stapelbed asook 'n enkelbed. Gaste in twee van die slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort. Linne, bad- en strandhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware toegerus en daar is tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan hul maaltye by die toonbank of die etenstafel geniet.
Gaste kan in een van die 2 ruim sitareas ontspan. Die een sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en die ander sitarea bied toegang tot 'n groot stoep met 'n see-uitsig.
Daar is buitebraaigeriewe en parkeerplek in die motorhuis vir 1 voertuig. Honde is welkom indien dit vooraf gereël word, maar gaste moet asb. let dat die perseel nie omhein is nie. Tydens beurtkrag is 'n gasstoofplaat en 'n omsetter vir die ligte beskikbaar.
Keimond bied verskeie stap-, voetslaan- en perdryroetes en gaste kan in die omtrek hengel en branderplankry. Daar is 'n lieflike strand en gaste kan die Cape Morgan Natuurreservaat besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Verekombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Nadia Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 48
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Turbo-laan 2, Keimond, 5260, Oos-Kaap
- Gaste dink Clifton Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Turbo-laan 2, Keimond, 5260, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang