Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Clifton First Beach

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victoria-weg 57, Clifton, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Clifton First Beach is 'n pragtige selfsorgvakansiewoonstel in 'n veilige gebou in die hartjie van Clifton, Kaapstad. Dit is 'n wonderlike opsie vir beide plaaslike inwoners en toeriste wat die pragtige Moederstad wil verken.

Dié ateljeewoonstel bied gerieflike slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Hierdie ateljee het ook 'n kombuis wat met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware asook 'n koffiemasjien toegerus is. Daar is 'n gemaklike sitarea en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die skuifdeure lei na 'n balkon met 'n tafel en stoele wat die perfekte plek is vir beide 'n oggendkoffie en 'n skemerkelkie terwyl gaste die uitsig geniet. Die MyCiti-bushalte is op die drumpel, wat moeitevrye vervoer na Kampsbaai, Seepunt of die Waterfront bied.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Candy Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • Victoria-weg 57, Clifton, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victoria-weg 57, Clifton, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdaa6719f2ae8de37a7921fc37dfa60ba3161d78331426e537b686b2a0ba05c3351f4851c435c5c80047df1269b0f77039742?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2) 57 Victoria Road Clifton 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.936875822069 18.378508405032

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang