Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Clivia Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Onia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 80

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 80 resensies vir Clivia Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Hettie J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie J

'n Huis weg van jou eie huis af.

Die eienaars het ons soos ou vriende laat voel en niks was vir hulle te veel moeite nie. Baie dankie!

Clivia Cottage se terugvoer

Baie dankie. Ons hoop al julle planne werk mooi uit en ons sien jul gou weer.
Groete en mooi loop!

Clivia Cottage
Karen D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen D

Baie lekker.

Ja, dit was 'n klein paradys.

Ernest M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernest M

Excellent.

Was super nice, enjoyed it even with my friends.

Enrica D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Enrica D

Lovely.

Very comfortable, relaxing. Beautiful garden. Clean accommodation. Felt very safe and secure. Great proximity to everything.

Clivia Cottage se terugvoer

Thank you! Hope to see you again!

Clivia Cottage
Sulet V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sulet V

Sal definitief weer daar bly.

Baie lekker, vriendelike diens, rustig, netjies, skoon.

Clivia Cottage se terugvoer

Baie dankie! Ons hoop om julle weer te sien!

Clivia Cottage
Paul E - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul E

Beautiful garden and lovely host.

We traveled for work and spent one night. Very nice place and will stay over again when we are in the area.

Clivia Cottage se terugvoer

Baie dankie, Paul! Dit was lekker om julle te ontmoet. Moenie my net vra om jou uit te spreek nie....

Clivia Cottage
Jaco V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco V

Puik.

Is 'n pragtige skoon wooneenheid. Onja is 'n perfekte gasvrou.

Lauren K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren K

An oasis.

Onia was a wonderful hostess. It felt more like staying with family than an impersonal guest house. We really enjoyed our stay at Clivia Cottage. The location was perfect for 2 overnight stopovers. The rooms are spacious, the beds very comfortable, and the huge garden absolutely beautiful - perfect for kids to run around and play hide and seek. And a peaceful oasis for adults after a long drive.

Clivia Cottage se terugvoer

Baie dankie, Lauren.
Julle was sulke maklike, wonderlike gaste!
Ons waardeer die terugvoer.
Mooi wense vir julle almal.

Clivia Cottage
Ezabella D - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ezabella D

Heerlik en gasvry. Heerlik op 'n plaas.

Gasvry en 'n heerlike verblyf. Baie netjies en skoon. Baie heerlik en sal dit beslis aanbeveel.

Petro K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro K

Rustig. Gemaklik. Vriendelik.

The hosts were very friendly, welcoming, and hospitable. Die kamers was netjies en het definitief voldoen aan ons vereistes. Die tuin is 'n ware lushof. Dit was 'n heerlike wegbreeknaweek. Sondag-ontbyt was heerlik en keurig.

Carina N - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina N

Lieflik, rustig, pragtige omgewing.

Vriendelik ontvang deur gasvrou.

Clivia Cottage se terugvoer

Baie dankie Carina.
Julle was sulke aangename gaste. Ons hoop om jul weer te sien!

Clivia Cottage
Amanda J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda J

Gasvry, veilig en rustig.

Ons is baie vriendelik ontvang met ons aankoms. My 2 seuns het heerlik in die tuin gespeel. DIe kamer self was verskriklik netjies en skoon. Alles wat mens nodig het, was beskikbaar. Ons het regtig lekker gebly by Clivia Cottage en sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Clivia Cottage se terugvoer

Baie dankie Amanda.
Julle is n pragtige gesin en dit was heerlik om julle hier te ontvang.
Mooi wense vir julle!

Clivia Cottage
Maria S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria S

Pragtige tuin en baie gerieflike kamers.

Sal definitief weer Clivia besoek as ons wildtuin toe gaan.

Clivia Cottage se terugvoer

Baie dankie Mari.
Ons sien uit om julle weer te sien.
Groete

Clivia Cottage
Marthinus N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus N

Ons kuier was rustig en ontspannend.

Ons is vriendelik ontvang. Die blyplek was netjies, skoon en gereed. Ons het so so lekker gebly. Onia is 'n gasvrou duisend. Sal Clivia Cottage definitief aanbeveel.

Clivia Cottage se terugvoer

Baie dankie Marthinus.
Julle was sulke lekker gaste. Net mooi wense vir julle.

Clivia Cottage
Bok V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bok V

Was heerlik om by hulle oor te bly, alles wat mens nodig het.

Hoe lekker is dit om 'n plek maklik te kry, want oral is borde op, mense is vriendelik en helpvaardig, lekker verblyf en alles wat jy nodig het vir 'n oornagstop of oorslaap vir besigheid.

René C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
René C

Dit was 'n rustige oasis na 'n lang moeilike pad.

Clivia and die gasvrou Onia was net wat ons nodig gehad het na 'n lang warm pad. Die pragtige koel tuine en die swembad het lafenis gegee. Die ligte vir loadshedding was ook 'n groot hulp. Sal dit regtig aanbeveel.

Vicky M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky M

Felt like a second home.

Good value for money and very comfortable setup. I would go back any time.

Mel D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mel D

Die tuine is ongelooflijk mooi.

Die warm ontvangst voelt asof ons by familie kuier. Die lekker beskuit afzonderlijke ingepakt was heerlijk, by ons koffie.

Clivia Cottage se terugvoer

Baie dankie Melanie.
Vriendelike groete vir julle in Holland.

Clivia Cottage
Dirk D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk D

Sal beslis weer daar slaap op ons volgende vakansie.

Onia en Braam, dankie dat julle dit altyd so lekker maak vir ons om daar by julle te bly. Sien julle volgende jaar.

Clivia Cottage se terugvoer

Baie dankie Dirk!!
Ons sien uit!!

Clivia Cottage
Charmaine C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine C

Ongelooflike gasvryheid, baie netjies en die mooiste tuin.

Dit was werklik vir ons baie lekker. Was baie gemaklik die gasvrou was baie behulpsaam. Daar was niks wat ons anders sou wou hê nie, sal definitief aanbeveel.

Leon T - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon T

Lekker gekuier.

Die cottage is op 'n plaas met lekker ruimte vir stap en rustig wees. Gasvry en lekker ontbyt. Onia en Braam kuier en gesels lekker saam. Baie geniet.

Clivia Cottage se terugvoer

Baie dankie Leon. Julle was aangename gaste om te huisves. Net mooi wense vir julle!

Clivia Cottage
Danie R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie R

Baie lekker.

Netjies.

Clivia Cottage se terugvoer

Baie dankie!
Hoop ons sien jou gou weer.

Clivia Cottage
Craig C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig C

Great hospitality from Onia. We'll be back.

Made to feel very welcome by the host. Cottage is clean and very comfortable. Would recommend to all.

Johan A - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan A

'n Heerlike oornagplek in 'n pragtig groot tuin.

Cottage 4 was vir ons regtig 'n heerlike oornagplek. Dit is geleë in 'n praggtige tuin op 'n plaas. Dit is veilig, netjies, ruim, skoon en stil. Voorwaar 'n plek wat ons met groot vrymoedigheid sal aanbeveel.

Clivia Cottage se terugvoer

Baie dankie!
Ons sien uit om julle weer by ons te kan ontvang. Mooi wense vir julle!

Clivia Cottage
Pieter C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter C

Baie gasvry, behulpsaam en vriendelike diens.

Netjies en skoon. Rustig.

Nolan E - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nolan E

Netjiese geriewe en baie vriendelike en gasvrye diens.

Ons is baie vriendelik ontvang. Die geriewe was baie netjies en skoon. Sal die verblyf beslis aanbeveel en sal ook weer van dit gebruik maak in die toekoms.

Clivia Cottage se terugvoer

Baie dankie vir jou opmerking Nolan. Dit was lekker om julle as gaste te ontvang. Net mooi wense vir julle!

Clivia Cottage
Michelle H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle H

Short but sweet.

Lovely accommodarion, friendly hosts.

Clivia Cottage se terugvoer

Baie dankie Michelle!
Mooi wense vir julle!

Clivia Cottage
Matthew S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Matthew S

Lekker gebly, kamer is netijies en word gediens in die oggend.

Vriendelik ontvang en sentraal geleë, sal weer hier tuisgaan.

Clivia Cottage se terugvoer

Baie dankie, waardeer julle terugvoer!
Mooi wense vir julle!

Clivia Cottage
Lillanie H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lillanie H

Fantasties.

Het die stil plaasomgewing geniet.

Clivia Cottage se terugvoer

Baie dankie.
Ons waardeer julle terugvoer. Hoop om julle weer te sien.

Clivia Cottage
Sanrie D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanrie D

Perfekte wegbreek van die daaglikse lawaai.

Ons sal definitief weer teruggaan! Skoon, netjies en fantasties geleë!

Clivia Cottage se terugvoer

Baie dankie Sanrie. Dit was vir ons ook lekker om julle te ontmoet.
Seenwense.

Clivia Cottage
Yolande R - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande R

Baie goeie selfsorgopsie in Hoedspruit.

Baie netjies, skoon, veilig en goeie diens.

Clivia Cottage se terugvoer

Baie dankie.
Ons hoop om jul gou weer te sien!
Mooi wense!

Clivia Cottage
Wilma O - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma O

Verblyf by Clivia Cottage was heerlik met 'n wonderlike gasvrou wat vir ons 'n uit die boonste rakke ontbyt gegee het.

Dit was so rustig op die plaas met sy groot tuin vol pragtige Clivias. Geen stres, geen lawaai. Net die plek vir 'n Gautenger na die besig lang pad. Dankie vir 'n wonderlike ervaring. Sal beslis weer hier oorslaap.

Clivia Cottage se terugvoer

Dis lekker om van jou te hoor, Wilma. Baie dankie.
Ons is bly as julle dit geniet het by ons.
Mooi wense vir julle.
Groete

Clivia Cottage
Ivy V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivy V

Was a pleasant stay.

Enjoyed all the birds in the garden. Very secluded and quiet.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Aangename verblyf.

Het die voëls in die tuin geniet. Baie afgeleë en stil.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Clivia Cottage se terugvoer

Baie dankie, Ivy. Dit was lekker om julle hier te kon huisves.

Groete.
Onia

Clivia Cottage
Dorothy F - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorothy F

Onbeskryflik lekker gewees, awesome plekkie en baie oulike mense.

Ons was net drie mense gewees, 2 volwassenes en 11 jarige kind. Dit was die perfekte blyplek vir ons gewees. Ons het lekker geslaap en sommer net lekker gerus, ek persoonlik sal graag weer daar wil bly, die beplanning is vir Desember 2019. Die eienaars van die plek is awesome mense, baie behulpsaam en considered gewees. Ek en my gesin kan die verblyf beslis aanbeveel.

Clivia Cottage se terugvoer

Baie dankie Dot. Julle was net so goed vir ons. Ons is altyd dankbaar om sulke oulike gaste te ontvang.
Ons hoop ons sien julle weer.

Clivia Cottage
Paul C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul C

Ruimte en vreugdevolle verblyf.

Die ligging van ons verblyf was perfek. Ons groot groep het met gemak gebly en die vriendelikheid van ons gasvrou, Onia, gee ons haar 'n vyfsterstatus. Haar behulpsaamheid met alles was uitstaande. Hoogs aanbeveelbaar.

Clivia Cottage se terugvoer

Paul en familie dit was n voorreg om julle hier te kon huisves. Baie dankie dat julle sulke gemaklike gaste was.
Hoop ons sien mekaar weer!

Clivia Cottage
Jenny L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny L

Ruim en gerieflike verblyf. 'n Besliste aanbeveling.

Die kamers is pragtig, ruim, skoon en gerieflik. Die area rondom elke kamer is privaat en stil. Die tuin is pragtig. Die ontbyte was heerlik. Die eienaars is warm en gasvrye mense. Sal beslis weer hier tuisgaan en kan dit vir enige reisiger ook aanbeveel.

Clivia Cottage se terugvoer

Baie dankie ek waardeer jul terugvoering. Dit was heerlik om sulke 'maklike gaste' te kon huisves.
Seenwense vir julle!

Clivia Cottage
Johan W - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan W

Ons was baie tevrede.

Dit is regtig 'n bobaas blyplek. Stil en rustig. Kamer baie ruim en werklik pragtig en netjies.

Clivia Cottage se terugvoer

Baie dankie Johan. Dit was lekker om sulke aangename gaste te onvang.
Groete.

Clivia Cottage
Ronel P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel P

Great stay.

One of the best stay overs yet. Thanks for all your kindness.

Clivia Cottage se terugvoer

Thank you, Ronel!

Clivia Cottage
Isabel S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel S

Very comfortable stay. Just need to state clearly whether or not breakfast is included in the price.

A very comfortable stay. The guest house was lovely and we were given excellent recommendation for a restaurant for supper. Would recommend Clivia Cottage to any travellers.

Clivia Cottage se terugvoer

Thank you! We appreciate your comment. Hope to see you again. Kind regards.

Clivia Cottage
Mariet S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariet S

Absoluut 'n wonderlike, rustige verblyf.

Onia, die gasvrou, is baie gaaf. Sy het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel. Die kamer was netjies en die verblyf was absoluut net wonderlik. Die natuurskoon om die rondawel is pragtig en ons het heerlik op die stoep gesit en die mooi tuin waardeer.

Clivia Cottage se terugvoer

Baie dankie vir jul kommentaar. Dis altyd 'n voorreg om maklike gaste te ontvang en ons hoop om julle weer te sien. Alles wat mooi is vir julle!

Clivia Cottage
Johan B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Egte cottage verblyf in 'n mooi tuin!

Die rus en stilte was wonderlik met slegs die sagte gepiep van vrugte-vlermuise in die nag en die roep van die Bloukuifloerie in die oggend om jou wakker te maak. Alles wat jy nodig het is beskikbaar in 'n baie praktiese kamer. Gasvryheid, koffie en ontbyt was puik!

Clivia Cottage se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons waardeer dit baie. Hoop om julle gou weer te sien!

Clivia Cottage
Marelize L - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize L

Aangename verblyf in pragtige omgewing.

Hartlike ontvangs, netjiese kamer en badkamer. Goed versorgde tuin en swembad. Kan dit beslis aanbeveel.

Clivia Cottage se terugvoer

Baie dankie vir jul positiewe kommentaar. Dit was vir ons 'n voorreg om sulke oulike gaste hier te ontvang.
Mooi wense vir die res van die jaar!

Clivia Cottage
Carel N - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carel N

Dit was heerlik om so 'n gasvrye ontvangs te kry na 'n moeilike dag.

Ons sal definitief weer daar tuisgaan. Alhoewel hulle vol bespreek was het hulle uit hul pad gegaan om ons die volgende dag nog steeds te help en te bedien! Baie dankie vir vriendelike gasvrye mense.

Clivia Cottage se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer jul terugvoer.

Clivia Cottage
Mercia S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mercia S

Lekker op die plaas!

Clivia Cottage was vir ons en ons kinders 'n groot bederf. Dit was heerlik op die plaas, Onia en Braam was so vriendelik en die kinders het die groot, oop tuin met honde kinders vreeslik geniet. Dit was lekker om in die oggend bietjie te stap en met die boklammers te speel. Ons harte verlang terug plaas toe.

Clivia Cottage se terugvoer

Mercia baie dankie vir jul terugvoer. Ons is bly dat jul dit geniet het.
Ons sien uit om jul weer hier te ontvang. Net mooi wense vir jul toegewens.

Braam

Clivia Cottage
Mari D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari D

Baie vriendelike en gasvrye mense, met mooiste tuin en so skoon plek.

Baie dankie vir al jul gasvryheid vriendelikheid en belangstelling. Hierdie plek beveel ek enigetyd aan.

Clivia Cottage se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Mari. Dit was lekker om julle hier te kon ontvang. Ons wens vir julle net die beste toe en hoop om julle weer te sien.

Clivia Cottage
Ronel E - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel E

Ruim, gerieflike verblyf met baie gasvrye eienaar.

Ons verblyf was in 'n baie ruim rondawel. Dubbelbed en 2 enkelbeddens. Matras van goeie gehalte. Genoeg komberse. Waaier en lugversorging. Stort en bad in badkamer! Lieflike tuin. Gawe, gasvrye eienaar. Het verblyf baie geniet en kan dit beslis aanbeveel.

Clivia Cottage se terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoer. Alles wat mooi is vir julle. Hoop ons sien mekaar weer.

Clivia Cottage
Solly F - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Solly F

Baie vriendelike ontvangs. Netjiese, skoon verblyf. Rustige plaasatmosfeer.

Ons is baie vriendelik ontvang deur Onia. Boerevriendelikheid op sy beste. Alles was netjies en skoon en ons het 'n wonderlike nagrus geniet. As ons weer in daardie omgewing kom sal ons vir seker daar oornag. Ek beveel ook ten sterkste aan dat jy nie daar weg ry sonder om ontbyt te geniet nie.

Clivia Cottage se terugvoer

Baie dankie. Ons is bly julle het dit geniet en waardeer jul terugvoer. Ons hoop ons sien mekaar weer.

Clivia Cottage
Japie S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie S

Uitstekende, gemaklike, skoon en netjiese ervaring.

Die verblyf hier was en wonderlike plesier. Vriendelike ontvangs. Gemaklike verblyf. Ek beveel Clivia Cottage uiters sterk aan vir enige gesin of egpaar wat wil oorslaap in hierdie gebied.

Jan C - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan C

Uitstekende diens en gasvryheid.

Sien sterre.

Clivia Cottage se terugvoer

Beste |Jan,

Baie dankie vir jou terugvoer. Dit sal lekker wees om julle weer hier te ontvang.

Alles wat mooi is vir julle.

Clivia Cottage
Ria M - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ria M

Aangename verblyf.

Verblyf baie gerieflik en ons is vriendelik ontvang. Pragtige tuin. Sal beslis weer gebruik maak van Clivia Cottage.

Clivia Cottage se terugvoer

Baie dankie, Daleen. Ek waardeer jul terugvoer.

Clivia Cottage
Marietjie F - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie F

I would most certainly recommend Clivia Cottage to anybody.

The most friendly reception ever, even if we only checked in past 8 at night!

Clivia Cottage se terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoer. Seenwense vir julle.

Clivia Cottage
Estelle B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle B

Dit was 'n uitstekende plek om oor te bly op pad na die Krugerwildtuin.

My gaste van Swede het die plaas en tuin en swembad baie geniet en lekker gekuier op die stoep nadat hulle afgekoel het in die swembad. Die boerbokke en baie lammetjies was ook besonders. Onia was 'n uitstekende gasvrou en ons het 'n heerlike ontbyt gehad. Die honde was net so vriendelik en het lekker saam met ons op die stoep gekuier.

Clivia Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit baie.
Hoop om julle weer in die toekoms te mag ontvang.
Vriendelike groete

Clivia Cottage
Gawie V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gawie V

Die slaapplek, tuine en gasvryheid was puik. Aandete was geniet in Hoedspruit en was ook baie aangenaam.

Ons was op pad na die Kruger Wildtuin via Phalaborwa-hek en Clivia Cottage was baie gerieflik en het gehelp om die reis ook te geniet.

Clivia Cottage se terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoer, ons waardeer dit.
Seënwense vir julle.

Clivia Cottage
Mariska L - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Mariska L

Fantasties.

Baie vriendelike verwelkoming en goeie diens. Daar kan dalk net veilige plek wees vir jou kar.

Clivia Cottage se terugvoer

Dankie Mariska.
Dit was lekker om jul hier te ontvang.
Ons is besig om ons sekuriteit op te gradeer.
Beste wense vir julle

Clivia Cottage
Lizane R - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizane R

Baie aangename verblyf, dankie vir julle gasvryheid!

Sien sterre.

Clivia Cottage se terugvoer

Ek is baie bly jul verblyf was aangenaam, Rachel. Hoop jul kuiertjie in die Wildtuin was ook heerlik en dat ons julle weer sal sien!

Clivia Cottage
Elizabeth S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elizabeth S

Baie mooi.

Baie mooi omgewing, baie vriendelik.

Clivia Cottage se terugvoer

Baie dankie Elzmarie. Ek hoop jul troue was baie lekker.

Mooi dag vir julle.

Clivia Cottage
Elize T - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Elize T

Netjies, skoon, maar het onveilig gevoel.

'n Pragtige plek, maar daar moet dringend aandag gegee word om die gevoel van veiligheid aan te spreek.

Thys D - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys D

Sal beslils weer daar oorslaap as in omgewing.

Perfekte oornag gewees, baie dankie.

Clivia Cottage se terugvoer

Baie dankie Thys. Ek hoop ons ontmoet jul nog eendag. Alles wat mooi is vir julle.

Clivia Cottage
Jaco V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V

Wonderlik!

Wonderlike plek, uitsekende diens.

Clivia Cottage se terugvoer

Baie dankie. Ek waardeer jul ondersteuning.

Clivia Cottage
Jan V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

Baie baie nice plek.

Baie mooi veilig en vriendelike mense.

Clivia Cottage se terugvoer

Dit was lekker om julle by ons te kon ontvang. Alles wat mooi is vir julle.

Clivia Cottage
Cecile S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile S

Rustige en veilige atmosfeer in 'n smaakvolle slaapplek met mooi tuin.

Clevia Cottage is enige tyd aan te beveel. Pragtige wooneenhede, pragtige rustige atmosfeer en hartlike ontvangs.

Clivia Cottage se terugvoer

Baie dankie Cecile. Ons waardeer jul terugvoer.
Hoop ons sien jul weer.

Clivia Cottage
Trynie V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trynie V

Gesellig, koel, rustig en gasvry! Definitief verblyf om aan te beveel.

Die eienaar is 'n juweel, pragtig mensie met 'n mooi siel en hart van goud. Voel of jy haar al jare ken.

Clivia Cottage se terugvoer

Baie dankie Trynie. Sterkte vir julle!

Clivia Cottage
David S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
David S

Rustig.

Rustige atmosfeer. Vriendelike mense. Netjies en skoon. Heerlike ontbyt.

Frik P - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frik P

Lekker!

Onia is 'n wonderlike gasvrou. Verblyf was aangenaam en gemaklik, sal weer daarvan gebruik maak.

Clivia Cottage se terugvoer

Baie dankie Frik. Alles wat mooi is vir julle.

Clivia Cottage
Jaco B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B

Ouma-se-plaas gevoel.

Clivia lodge was 'n heerlike rusplek na meer as 800 km se reis. Onia is baie vriendelik en behulpsaam en die atmosfeer en die kamers is so rustige plaasgevoel. Kamers was baie goed toegerus, netjies en skoon. Wees net bewus dat selfoonsein beperk is op die plaas! Ek gaan bly vir seker weer daar as ek in Hoedspruit is.

Clivia Cottage se terugvoer

Baie dankie, waardeer jul terugvoer. Alles wat mooi is vir julle!

Clivia Cottage
Francois G - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois G

Baie goeie verblyf.

Aangename gasheer en -vrou. Verblyf in 'n pragtige tuin. Baie stil en rustig vir 'n goeie nagrus.

Clivia Cottage se terugvoer

Baie dankie. Alles wat mooi is vir julle.

Clivia Cottage
Chante B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chante B

Rustig.

Was heel lekker, baie rustig met die plaas-effek om ons. Sal definitief weer daarheen gaan.

Clivia Cottage se terugvoer

Baie dankie Chante. Ons hoop ons sien jul weer.

Clivia Cottage
Nico B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico B

Netjies.

Netjies en skoon. Vriendelike ontvangs en behulpsaam.

Clivia Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, dit was lekker om julle by ons te ontvang. Alles wat mooi is vir julle.

Clivia Cottage
Sonja S - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja S

Gerieflik, netjies en mooi omgewing.

Is hartlik deur ons gasvrou ontvang en al ons vrae rondom paaie en roetes is behoorlik deurgewerk. Dit het baie gehelp. Heerlike ontbyt. Sal beslis weer by Clivia Cottage oorbly.

Clivia Cottage se terugvoer

Baie dankie. Ons waardeer die terugvoer. Seënwense vir julle.

Clivia Cottage
Rita E - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita E

Dit was werklik heerlik en ontspanne.

Sien die sterre.

Clivia Cottage se terugvoer

Ek is baie dankbaar jul het lekker gebly by ons en ons sien uit om jul weer by ons te ontvang.

Clivia Cottage
Santie P - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie P

Mooi en skoon blyplek.

Ons sal verseker weer kom. Ontbyt is uitstekend, vriendelike gasheer en gasvrou!

Carl G - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl G

Baie oulike en lekker verblyf.

Baie aangenaam en vriendelike mense. Mooi skoon, en mens voel baie welkom.

Clivia Cottage se terugvoer

Baie dankie. Ons waardeer die terugvoer. Hoop om jul weer eendag te kan ontvang. Seënwense vir julle.

Clivia Cottage
Elsie D - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsie D

Gemaklike en rustige verblyf. Ongeveer 30 km vanaf Orpenhek na die Krugerwildtuin.

Het baie lekker gebly. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Ons het die plaasatmosfeer baie geniet. Ons sal definitief weer aanklop.

Clivia Cottage se terugvoer

Baie dankie, Alles wat mooi is vir julle.

Clivia Cottage
Tl L - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tl L

Kwaliteitverblyf by oulike egpaar.

Dit was rustig en aangenaam. NIKS het ontbreek nie. Ons wil hierdie aangename plek, verblyf en gashere met vrymoedigheid aanbeveel.

Clivia Cottage se terugvoer

Baie dankie. Dit was vir ons n voorreg om jul by ons te ontvang. Net mooi wense vir die toekoms vir julle.

Clivia Cottage
Ferdi H - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ferdi H

Pragtig en netjies.

Baie vriendelike en gasvrye eienaar. Netjies met pragtige tuin. Sal weer daar bly.

Clivia Cottage se terugvoer

Baie dankie Ferdi. Ons waardeer die terugvoering. Ons hoop om jul weer te sien. Seënwense.

Clivia Cottage
Mientjie H - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mientjie H

An excellent, personalised stop over for a trip to Kruger Park and surrounding scenic area.

All facilities were excellent. We were fortunate to view the beautiful garden with banks of clivias in full bloom, amazing setting! Onia's crafty needlework on display in the breakfast room is also a sight to behold. Hope to be back again soon!

Hannes V - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes V

Baie mooi fasiliteite op plaas.

Die gasvrou gaan uit haar pad om jou verblyf so aangenaam moontlik te maak. Heerlike plaasontbyt. Ons sal sekerlik weer hier kom bly en/of dit ten sterkste aanbeveel.

Clivia Cottage se terugvoer

Baie dankie. Ons waardeer die terugvoering. Alles wat mooi is vir julle.

Clivia Cottage
Leona V - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leona V

Ons was op pad na Krugerwildtuin, en moes by Orpen hek ingaan, so dit was 'n ideale oorslaapplek voor ons die park in is.

Die plaas is pragtig en ons het sommer dadelik tuis gevoel, met al die honde wat ons verwelkom het. Die eienaars is baie gawe, vriendelike en hartlike mense. Die woonstel was baie netjies, en alles was in plek. Die badkamer is lekker groot, en die feit dat daar 'n bad en stort was was 'n bonus. Die ontbyt wat mev Van der Merwe die oggend vir ons bedien het was heerlik, ons het dit baie geniet. Ek sal werklik weer daar gaan oornag indien ek weer in daardie omgewing reis. Beveel Clivia Cottage vir enige persoon aan.

Clivia Cottage se terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoer. Dit was vir ons n voorreg om jul by ons te kon huisves. Ons is dankbaar dat jul tevrede was.
Seenwense.

Clivia Cottage
Frik S - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frik S

Baie lekker, pragtige tuin en rustig. Lekker gebly, baie vriendelike eienaars, sommer tuis gevoel.

Die kamers is baie gerieflik en netjies en in 'n pragtige tuin. Die eienares het ons sommer tuis laat voel en die ontbyt wat sy voorgesit het was heerlik. Ons sal beslis weer daar gaan bly.

Clivia Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Ons hoop om jul weer in die toekoms by ons te verwelkom. Beste wense.

Clivia Cottage
Shane T - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Shane T

Mooi plek, maar het amper nie eers geslaap nie.

Ongelukkig was die eienaars nie daar nie. Hulle wou ons verblyf kanselleer, nadat ons al die deposito betaal het. Het met hulle toe gereël dat ons daar kon bly (selfs was hulle nie daar nie). Die honde het die hele aand geblaf (langs ons venster) en ons het baie min geslaap. Die plek is mooi, maar die reëlings was sleg. Ons moes ook die volle bedrag betaal, selfs al het ons nie daar eers geëet nie. Ek sal nie weer by Clivia Cottage bly nie.

Clivia Cottage se terugvoer

Ons is baie jammer dat julle nie geslaap het nie. Waarvoor die honde geblaf het weet ons nie en daaroor het ons nie beheer gehad nie. Ons het jul betyds laat weet dat ons ongelukkig nie tuis kan wees. Ons het ook aangebied om ander verblyf vir jul te reël en jul geld terug te betaal. Jul het verkies om by ons oor te bly al het jul geweet dat ons nie hier gaan wees nie. Ons is opreg jammer dat jul ervaring negatief was want ons probeer ons bes om ons kliënte tevrede te stel.

Clivia Cottage
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glencoe-plaas, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANhqmoezuQilvSlTx2pereTxCEmMVAKlXHswyPXW9XSGzqNsEEM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 80 5 1 5 Farm Glencoe Hoedspruit 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.37188275434 30.888624787331

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang