Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Close and Comfy

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 97 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Elize V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Beste, skoonste, netjieste en baie bekostigbaar. Dit was die beste, netjieste, skoonste en bekostigbare slaapplek wat ek ingeboek het. Beverl dit sterk aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Spierwit rustigheid na 'n lang dag. Baie dankie. Ons het weereens heerlik gebly. Jou beskuit en ander bederfies was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marita
Close and Comfy
Dankie, goed om te weet julle het lekker gerus. Julle is altyd welkom. Groete, Marita

Kobus L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Ons is guldig ontvang. Die huis en kamer is baie netjies en goed georganiseer. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marita
Close and Comfy
Dankie Kobus. Goed om te hoor julle het lekker gebly. Julle is altyd welkom. Groete, Marita

Toetie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Good nights safe rest and wonderful people. Wonderful, friendly and kind hosts. Very clean place and safe place. Recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marita
Close and Comfy
Thank you, Toetie. You are welcome. Kind regards, Marita

Raymond B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Definitely comfy. Lovely stay, great hosts. Friendly and accommodating with great attention to detail.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susanna W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Comfortable, well equipped room with ensuite. Very comfortable and well equipped. Friendly hostess who provided a selection of teas/coffee and home-baked rusks in the room. Self-catering use of the kitchen and lounge/dining room available. Well worth the stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marita
Close and Comfy
Hi Susanna. It is good to know everything was fine. You are always welcome. Kind regards, Marita

Sarina M
1 nag
5.0
Aug 2024

Baie netjies, gerieflik en rustig. Lanklaas so lekker geslaap! Baie vriendelik ontvang. Marita is 'n wonderlike gasvrou. Baie dankie vir die lekker bederfies in die kamer! Die eenheid is baie, baie netjies en niks word ontsien om jou verblyf aangenaam te maak nie. Selfs 'n uitgerekte kragonderbreking in die area het geen noemenswaardige ongerief veroorsaak nie. Ek kan Close and Comfy met groot vrymoedigheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marita
Close and Comfy
Dankie, Sarina. Dit was ook baie aangenaam om jou te ontvang. Jy is altyd welkom om weer oor te bly. Groete, Marita

Amina G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Definitely close, comfy and peaceful. We really enjoyed our stay. It was clean and tidy, and we slept well. The bed was a little short for my husband. Other than that, it was perfect for a quick overnight stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marita
Close and Comfy
Thank you for staying over. I will try to make a plan for your tall husband to extend the bed next time. You are always welcome.

John William V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

It was lovely. The host was so lovely and caring.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Beste plek waar ek al gebly het! Luuks, prakties, mooi, lekker vervrissings. Dit was die beste plek nog waar ek al gebly het! Ander plekke kan gerus kennis neem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marita
Close and Comfy
Dankie David, dit was 'n plesier om jou te huisves. Jy is altyd welkom!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 97

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 710
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 710
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Villiersstraat 70, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE5MTI0Zjk2LWJkYTQtNGY3MS1iNTBjLWIwNjFjNzViM2Q0NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R710 per nag (plek vir 2) 97 5 1 5 70 Villiers Road Walmer 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.976379815919 25.604188338623

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang