Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Coastal Comfort

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Elize G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Dit was rustig en ons kon lekker ontspan. Die wooneenheid is baie netjies, skoon en gerieflik. Valencia was baie vriendelik en deurentyd beskikbaar vir navrae. Die personeel by ontvangs was ook vriendelik en hulpvaardig. Ek sal weer daar lekker gaan bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Darren F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Will definitely come again. My stay was amazing. The place was neat and tidy. It lacked nothing at all.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neline S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Amazing upmarket stay, value for money. Amazing upmarket stay highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zena L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2024

Lekka! Net 'n voorstel dat dit by die advertensie moet sê dis 'n privaat kamer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilna L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Privaat. Gesellig, gerieflik. Alles wat nodig is onder een dak. Lekker gebly en sal weer daar gaan bly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Valesca
Coastal Comfort
Dankie! Ons is bly julle het dit geniet, en sien uit om julle weer te hê!

Jenny P
1 nag
3.8
Nov 2024

Baie basiese verblyf. Ek en my dogter het in eenheid 417 gebly met 'n uitsig op die agterkant van die hotel. Parkering is verskaf in die straat agter die hotel. Eenheid was skoon en voorsien in basiese behoeftes van oorslaap en 'n klein badkamer. Neem asb. eie lyfseep. Ligging is goed binne stapafstand van die strand en die hotel het 'n goeie restaurant. Vriendelike en behulpsame ontvangspersoneel.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Nov 2024

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Valesca Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 5 maande

Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 18, Peninsula Bay, Strand, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA99220c15efd251716869294307ef551f8007b75745d18279b576672290aff08b8b09f4a2643055780bedd942912dcfa14dd5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 18 Beach Road Peninsula Bay 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -34.1261947 18.8346733

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang