Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Coles Corner

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1524 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Anel M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Goed vir een aand. Dit was goed vir een aand. DSTV channels kan bietjie beter, nie veel opsies nie. Wi-Fi is baie stadig. Maar verder alles goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schantal J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Awesome. Was awesome! Almal is vriendelik en het dadelik gehelp om reis makliker en geriefliker te maak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessica W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

A lovely place for a stay over. A very lovely place for a stay over.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vincent S
1 nag
5.0
Des 2024

Baie netjies en goed toegerus - meer as verwag! Dit was 'n baie lekker oorslaapplekkie - sal dit weer gebruik in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Skoon, gerieflik en vriendelike eienaar. Vriendelikste eienaars en baie gerieflike verblyf. Baie skoon en netjies. Sal weer hier oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Veilige oornag plekkie. Alles wat mens nodig het na 'n lang dag op die pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vicky E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Goed uitgerus vir ver pad. Perfekte stop. Lekker braai geriewe en swembad om in af te koel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steven W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Lieflike oornagslaapplek op pad Kaap toe of om Colesberg-omgewing te besigtig. Baie lekker oornag slaapplek op pad Kaap toe. Lieflik toegerus en baie vriendelike gasheer. Sal aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette O
1 nag
5.0
Des 2024

Nian is ongelooflik vriendelik. Pragtige kamers. Lugverkoeling was hemels. Heerlike oorblyf gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henriette G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Netjies en skoon, dankie. Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Betsey Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1524

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Torenbergstraat 35, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI5MDEzYTY2LTAxZmMtNDEyZC05MGM4LTc5MWYwMzQyOGQ3YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 1524 5 1 5 35 Torenberg Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.729878325654 25.087121177316

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang