Colonial Sands 403
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 6 Des 2024 tot 12 Jan 2025.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Lagoon-weg 152, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Colonial Sands 403 is 'n selfsorgwoonstel in 'n sekuriteitskompleks in Margate. Dié kompleks is lekker naby Margate se hoofstrand.
Geen partytjies of harde musiek word toegelaat nie.
Dié woonstel is op die derde verdieping en bied slaapplek aan 8 gaste (maksimum 6 volwassenes). Dit beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed en en suite-badkamer met ’n stort en die tweede, derde en vierde kamers het elk 2 enkelbeddens. Dié 3 kamers deel die tweede badkamer wat ook ’n stort het.
Die kombuis is ten volle toegerus en beskik oor 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, en 'n tuimeldroër. Die sitkamer langsaan het 'n TV met OpenView en 'n DStv-koppelpunt. Onthou asb. om jou eie slimkaart, kabels, en dekodeerder te bring as jy DStv wil kyk.
Die leefarea bied toegang tot 'n balkon met 'n skilderagtige uitsig oor die see. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, hysbak en veilige onderdakparkeerplek.
Die kompleks is 2 km vanaf die Hibiscus Mall, verskeie restaurante, winkels en ander geriewe in die omgewing.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
David Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 357
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Lagoon-weg 152, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Colonial Sands 403 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Margate Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Lagoon-weg 152, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang