Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Colonial Sands Unit B

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Sep 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Lagoon-weg, Colonial Sands, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 435 R1 292 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Colonial Sands Eenheid B bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamer-eenheid op die eerste verdieping van 'n kompleks wat stapafstand van Margate se hoof-swemstrand, restaurante, vermaakgeriewe en winkels af geleë is.

Die eenheid bied 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetkamer.

Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het ’n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het ’n tripelstapebed (koningingrootte onder en enkelbed bo). Daar is plafonwaaiers in die hoofslaapkamer en in die sitarea. Die eenheid beskik nie oor lugversorging nie. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, ketel, broodrooster en 'n wasmasjien.

Daar is 'n TV in die sitkamer met DStv en gaste geniet ook toegang tot gasbraaigeriewe. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad waar gaste kan ontspan.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
1 xTripelstapelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.2
Diens
3.5
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Gina Geverifieer

Eiendomme 43

Resensies 234

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Lagoon-weg, Colonial Sands, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Colonial Sands Unit B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 435
R1 435 R1 292
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 435
R1 435 R1 292
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Lagoon-weg, Colonial Sands, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA762381daefa110a439595ee0aa1b05bc494b42db7f3086cec7c3cd072f94d2a18332b1aa586b309c290835d00a92743c1ff1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 435 nouVanaf R1 292 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 Lagoon Road Colonial Sands 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-16:00 09:00 -30.860340557681 30.371635705233

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang