Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Colonial Sands Unit E

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.9
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.4
Veiligheid
4.3
Mpho M
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Des 2023

Refreshing. I had a perfect stay at the Colonial Sands, the unit was clean and not difficult to find, and the view was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Thuleleni M
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Apr 2023

The place is very beautiful with a refreshing view. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Chantelle P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.2
Jan 2022

Foto's op webtuiste is baie outdated. Glad nie hoe dit nou lyk nie. Deur vuil lagoon loop om by die strand uit te kom. Kuierplek voor woonstel wat heeltyd musiek maak. Kombuis onder water as gevolg van geblokte yskas- en wasmasjienpype. Sal nie weer terug nie. Ses dae in die woonstel deurgebring. Lagoon vuil met gebreekte bakstene en boomstompe. Glad nie selfde buite die woonstel as wat die webtuiste adverteer nie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Renie O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2019

Dit was 'n heerlike vakansie met 'n fantastiese uitsig oor die see, net 'n paar tree van die strand. Die eenheid is goed toegerus. Die probleme wat daar was is baie vinnig opgelos. Die enigste frustrasie was die elektroniese toerusting - die afstandbeheer se batterye was pap; nadat ons dit vervang het het ons agtergekom dat dit nie in werkende toestand is nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Llewellyn B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2018

Dit het my verwagtinge oortref. Die eenheid is baie ruim met 'n groot balkon - skuifdeure van twee kamers en die eetkamer lei na die balkon. Jy kan letterlik vanaf jou bed die see sien. Die leefarea is oopplan en jy het alles wat jy benodig in die kombuis. Daar is veilige parkering vir twee voertuie in die kelder. Die perseel het 24 uur sekuriteit en daar is orals kameras strategies op die perseel. Jy is stapafstand vanaf die see en die winkels/restaurante. Die strand is swemvriendelik met lewensredders byderhand. Ek sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gina
Colonial Sands Unit E
Dear Llewellyn, we are glad to hear that you enjoyed your stay and thank you for the wonderful review. We hope to see you again in the near future.

Marion A
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2018

Fantastic family holiday accommodation. The unit is spacious, clean and has incredible views of Margate beach. The unit is well equipped with a large fridge and freezer unit, and has all the modern conveniences needed to make for a restful holiday (washing machine, dishwasher, microwave, coffee machine). We can recommend this unit to other families, and we will not hesitate to book it again should we holiday in the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gina
Colonial Sands Unit E
Thank you for your awesome review, and we hope to see you again soon

David V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2017

Heerlike vakansie, veilig, ruim, luuks met 'n fantastiese see-uitsig. Colonial Sands het my verwagtinge oortref. My eenheid was baie ruim, luuks, skoon en met 'n pragtige uitsig oor die strand en see vanaf elke kamer. Sentraal geleë, 'n hanetree van alle winkels en op die hoofstrand, tog weg van die daaglikse verkeer en straatgeraas. Die skottelgoedwasser, wasmasjien, yskas-vrieskas en TV's met DStv-kanale, en swembad op die perseel het die verblyf nog meer gemaklik gemaak. Die hysbak in die gebou was 'n groot bonus vir my bejaarde moeder wat saam gereis het. Sekuriteit is uitstekend, en ek kon rustig slaap met die wete dat my voertuig veilig binne die perseel was met toegangsbeheer. Ek het al in vele plekke in Margate gebly vir vakansies, en ek moet eerlik sê dat Colonial Sands uitstaan bo die ander. Ek sal vir seker weer daar bespreek vir my volgende vakansie. Baie dankie vir 'n heerlike verblyf en vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gina
Colonial Sands Unit E
Thank you for your great review, we are glad to hear you enjoyed your stay, and hope to see you again in the near future.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Gina Geverifieer

Eiendomme 43

Resensies 234

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R1 435
R1 435 R1 292
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 435
R1 435 R1 292
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Lagoonstraat, Colonial Sands, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4249ae69d1c1aacb6935031d3b1d117f20e6ca3cc5d33cd5bb1783865c9a4d743bf3130cbaee5f360ecb76b9808acc0e82cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 435 nouVanaf R1 292 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 Lagoon Road Colonial Sands 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-16:00 09:00 -30.860259971466 30.371610224247

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang