Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Columbine Place

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Columbine-weg 4, Durbanville, 7551, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Columbine Place is 'n selfsorg-eenheid in 'n stil en veilige woonbuurt Durbanville, in Kaapstad. Die snelgroeiende streek spog met uitstekende winkelsentrums, restaurante, kroeë, teaters en 'n wêreldklas wynroete.

Die smaakvol gemeubileerde 1-slaapkamer-eenheid is op die eienaars se perseel geleë en het 'n aparte ingang. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en sy badkamer is toegerus met 'n stort.

Daar is 'n oopplan-kombuisie wat toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskassie, 2-sitplek-eetkamertafel en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid het 'n TV met toegang tot Netflix, gratis WiFi en 'n braai-area. Die eiendom maak gebruik van sonkrag sodat dit nie beurtkrag ervaar nie.

Besienswaardighede in die area sluit Tygervallei- en Glengarry-winkelsentrums, Durbanville-wynlandgoedere, Kaapstadse strande, Welgemoed-gholflandgoedere, GrandWest Casino en Barnyard-teater in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1

Toilet
Badkamer 2

Stort

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 75 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Tina D
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige ruim plekkie met alles wat jy nodig het. Alles was skoon en netjies, parkering met 'n SUV is bietjie moeilik. Hulle kan meer handdoeke verska...
Sien meer
Jul 2024
Andre G
Saam met lewensmaat
5.0
Vrou in hospitaal. Gerieflik naby hospitaal. Verblyf is gerieflik.
Jun 2024
Braam S
Saam met lewensmaat
5.0
Mooi. Baie lekker en alles tot mens se beskikking wat jy kan nodig hê.
Jun 2024
Niel E
Saam met lewensmaat
5.0
Skitterblink skoon, mooi, moderne en veilig. Ons het baie lekker gebly, alles was skoon en daar was veilige parkering. Baie stil.
Mei 2024
Joanie V
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Ons het heerlik gebly. Columbine Place is 'n baie skoon, netjiese en gerieflike plek. Pragtige dekor. Alles wat jy nog nodig het, is daar....
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 75

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Columbine-weg 4, Durbanville, 7551, Wes-Kaap
  • Gaste dink Columbine Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Columbine-weg 4, Durbanville, 7551, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGX7VT2Fljv0IH5Sy10UxEMrI0NoA3OT6Rl3tIxFfe8BfbTpuTH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 75 5 1 5 4 Columbine Road Durbanville 7551 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.824604240109 18.645498017197

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang