Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Columbine Place

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Columbine-weg 4, Durbanville, 7551, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Columbine Place is 'n selfsorgeenheid in 'n rustige en veilige woonbuurt in Durbanville, Kaapstad. Die streek spog met fantastiese winkelsentrums, restaurante, kroeë, teaters en 'n wêreldklas-wynroete.

Dié smaakvol versierde eenslaapkamer-eenheid is op die eienaar se erf geleë en het 'n aparte eenheid. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort.

Daar is 'n oopplan-kombuisie wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskassie, etenstafel met sitplek en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die eenheid het ook 'n TV met Netflix, gratis WiFi en 'n braai-area. Hierdie eiendom maak van sonkrag gebruik en het dus nie beurtkrag nie.

Besienswaardighede in die omgewing sluit Tygervallei, Glengarry-winkelsentrum, Durbanville wynplase, Kaapstad se strande, Welgemoed gholflangoedere, GrandWest Casino en Barnyard Teater in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 77 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Anna-marie V
Saam met lewensmaat
5.0
Kom elke keer terug. Waarde vir geld. Maklike bespreking, inboek en uitcheck. Baie rustig, lekker en veilig gebly.
Nov 2024
Suzaan K
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was heerlik om hier te bly, so pynlik netjies en kraakvars skoon. Ons het baie lekker gebly, die plekkie is fantasties ingerig en alles is netjies...
Sien meer
Nov 2024
Tina D
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige ruim plekkie met alles wat jy nodig het. Alles was skoon en netjies, parkering met 'n SUV is bietjie moeilik. Hulle kan meer handdoeke verska...
Sien meer
Jul 2024
Andre G
Saam met lewensmaat
5.0
Vrou in hospitaal. Gerieflik naby hospitaal. Verblyf is gerieflik.
Jun 2024
Braam S
Saam met lewensmaat
5.0
Mooi. Baie lekker en alles tot mens se beskikking wat jy kan nodig hê.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 77

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Columbine-weg 4, Durbanville, 7551, Wes-Kaap
  • Gaste dink Columbine Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Columbine-weg 4, Durbanville, 7551, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGX7VT2Fljv0IH5Sy10UxEMrI0NoA3OT6Rl3tIxFfe8BfbTpuTH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 77 5 1 5 4 Columbine Road Durbanville 7551 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.824604240109 18.645498017197

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang