Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Comfy Home on Thesen

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: P75 Parklands, Thesen-eiland, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Comfy Home on Thesen is 'n vakansiehuis in Knysna, 'n dorpie langs die Tuinroete in die Wes-Kaap. Dit is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n rustige ontsnapping.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die eerste slaapkamer is ingerig met 2 koningingrootte-beddens en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer is ook ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort.

Die oopplan-leefruimte het 'n ongelooflike binne-buite leefgevoel. Dit beskik oor 'n etenstafel met stoele en 'n sitkamer wat met gemaklike rusbanke en 'n TV gemeubileer is. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolfoond.

Die eiendom is 'n entjie se stap van die strand af geleë. Veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 4 mense
2 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Magru Geverifieer

Eiendomme 16

Resensies 5

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • P75 Parklands, Thesen-eiland, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: P75 Parklands, Thesen-eiland, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA93cfd77900048dfc7e8e0b2a0b0a0e0b829babdc38c15285179e521d2914126f7e2fa2af897e7ea1998b7e97e4508cf9efa1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6) P75 Parklands Thesen Islands 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.047817 23.04781

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang