Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Compass View

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Zelda K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Ons verwagtinge is oortref: spasie, keurig ingerig, stil, skoon. Ons het heerlik gebly by Compass View!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Piet D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Fantasties. Baie lekker gebly. Baie goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizna V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Ons het heerlik gebly, baie dankie! Ons het Saterdag gearriveer en Sondagoggend gery, die huis het alles wat mens nodig het. Ons het lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jozet M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Compass View is 'n pragtige huis. Het ons verwagtinge oortref. Die huis het ons verwagtinge oortref. Dis pragtig gemeubeleur, baie goed toegerus en is baie mooi. Die gasheer was baie behulpsaam en vriendelik. Mens kan gerus langer as een nag bly en ons sal baie graag teruggaan na Compass View.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2023

Verlief! Op die dorp en hierdie pragtige huis. Ons en ons honde het ons tyd in Nieu-Bethesda en by Compass View besonders baie geniet. Sal definitief weer teruggaan. Die huis is pragtig en elke vertrek is perfek gemeubileer. Die kombuis beskik oor alles wat mens nodig het en Pierre was lieflik. Hy het ons by die huis ontmoet, heeltyd goed met ons gekommunikeer en ons op hoogte gehou van die beurtkragskedule. Die tuin is ruim en ons honde het lekker gespeel en rondgehardloop. Ons sal definitief weer by Compass View bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Helen D
Kort verblyf
5.0
Apr 2022

Very comfortable stay, location being perfect where we could watch the local farm animals dogs and people going by. We would have loved better braai facilities outside, but I believe this is all in the pipeline and WiFi was truly missed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari-lu R
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2022

Een nag se verblyf gesoek. Sentraal geleë, stapafstand van museum en restaurant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John W
1 nag
5.0
Mrt 2022

Heerlik gebly. Baie vriendelik deur Pierre ontvang en lekker met hom gesels. Gehou van die outydse atmosfeer terwyl die moderne geriewe ook daar was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Delarey K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Die plek is ontsettend goed ingerig en georganiseer. Dit het alles wat mens nodig het vir kuier, braai en slaap. Pierre het ons reis baie maklik gemaak met sy kommunikasie en inligting wat hy verskaf het. Ons het alles wat ons nodig gehad het. Die kamers is ruim en vensters en deure maak groot oop vir ekstra spasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hugo Amos V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Baie vriendelike ontvangs. Baie netjies en skoon en goed toegerus. Pierre het ons baie vriendelik ontvang en meer vertel van die omgewing. Ou tyd se mooi en baie mooi skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Yvonne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R2 530
R2 530 R2 151
per nag, vir 5 mense
Vanaf R2 530
R2 530 R2 151
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: New-weg 4, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA953b6f50af94a168845c093ce3ab7ca3cb4b31e7a7ca4f0d5c0764b2d31bbdea0430f95f49084361ce2120438c755e958f77?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 530 nouVanaf R2 151 per nag, vir 5 mense 49 5 1 5 4 New Road Nieu-Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -31.866621959211 24.552406393848

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang