Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Connemara Trout Lodge

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Hetta En DeWet Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 21

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Connemara Trout Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Deon H - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon H

Uitstekende verblyf waar jy kan rus en die kinders die plaaslewe kan geniet.

Die huis was baie goed uitgerus, met baie klein detail wat 'n mens selde kry by soortgelyke verblyf, selfs kinderboeke, bordspeletjies, skaakstel ens. Die stoep het 'n baie mooi uitsig oor die vallei, waar ouers rustig kan kuier en daar is genoeg spasie waar die kinders kan baljaar. Die kinders het dit geniet om die hanslammers te kan voer.

Connemara Trout Lodge se terugvoer

Baie dankie - Kom kuier weer!

Connemara Trout Lodge
Monique J - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique J

So relaxing.

Very comfortable house with everything you could need. Friendly, hospitable hosts. Beautifully situated - away from town but close enough to pop in to the shops.

Karen G - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen G

Awesome weekend

A big thank you to Hetta & De Wet, we had a great weekend at your place in Dullstroom. Kids enjoyed the fishing and was so nice to see them playing outside in the country. The lodge was well equipped, clean and very comfortable.

Stonie S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stonie S

Ongelooflike ervaring in 'n wonderlike omgewing met fantastiese kliëntediens wat ek 100% sal aanbeveel.

Ongelooflike fasiliteite ─ die huis is ten volle toegerus en gemeubileer met alles en nog meer as wat benodig word. Fantastiese uitsigte vanaf 'n groot stoep waarop daarop gesit kan word (8 mense gemaklik), geëet kan word (8 mense) en gebraai (gas) kan word. Al die kamers is baie groot met moderne badkamers in elke kamee, die linne is uitstekend. Beide Hetta en De Wet is te alle tye beskikbaar om te sien na al die behoetes van hulle gaste.

Vanaf R3 500
R3 500 R2 333
per nag (plek vir 11)
Vanaf R3 500
R3 500 R2 333
per nag (plek vir 11)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R540, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9zouxQHJkU8bRM8pZTtNwdLab7NQ2GB0VxMcqXdb1FGTWW5BMY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 500 nouVanaf R2 333 per nag (plek vir 11) 4 5 1 5 R540 Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.316058333333 30.199044444444

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang