Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Conville Bed and Breakfast

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 105 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Carien G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Oudtydse vrede. Van die oomblik wat ons ingestap het tot die tyd wat ons vertrek het, was dit een groot fees. Ons is vriendelik ontvang, asof ons familie is, die huis se geskiedenis is so besonders. Met die hoë plafonne en koperbeddens, was dit 'n lafenis vir ons moeë liggame. Ontbyt in die eetkamer met sy oorspronklike meubels was perfek. Bruce en sy vrou, die kinders en selfs die honde, elkeen het ons laat tuis voel. Baie dankie vir 'n wonderlike ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bruce
Conville Bed and Breakfast
Hi Carien Baie dankie vir die review, ons waardeer dit vreeslik. Dit was baie lekker om julle hier te hê, hoopelik sien ons julle weer eendag. Bruce, Lillie, David en Hannah

Trevor I
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Authentic home from the 1920s with beautiful surroundings and a walk to the river. Awesome experience in nature.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Aangename verblyf, pragtige plek. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrika V
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Baie baie lekker. Ek en my sussie het die verblyf baie geniet. Die geskiedenis van die huis en sy mooi meubels en loodglasvensters was 'n belewenis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena J
1 nag
5.0
Okt 2024

Wonderlik. Rustig. Dit was wonderlik. Rustig. Mal oor hulle honde. Boonop het hulle honde ons honde dadelik aanvaar en lekker gespeel. Bruce is 'n baie aangename mens en 'n jack of all trades. Baie lekker ontbyt ook gehad, daar is iets van alles om van te kies. Ons sal definitief weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kent D
1 nag
5.0
Okt 2024

Enjoyable. Comfortable and enjoyable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robyn T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Relaxing, peaceful, comfortable and welcoming. This is the most wonderful old house designed by Herbert Baker and steeped in history - loved it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kyle W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Lovely, comfy and classic. Lovely overnight stay with the family. Classic farmhouse feel and very comfy beds. Friendly dogs made the stay even more awesome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Santi M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Great stopover. Very cold and windy, electric blanket much appreciated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irma H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Juweel herehuis met die mooiste antieke meubels. Die Herbert Baker herehuis is ongeveer 110 plus jaar oud. Heerlike rustige atmosfeer, met die mooiste antieke meubels. Pluspunt, hondekind kon saamgaan. Die gasheer het ons vriendelik ontvang en die volgende oggend vroeg toe ons in die pad na Pretoria val, was hy weer daar. Dankie vir julle pragtige oornagplek. Sal dit hoogs aanbeveel. Hy het ons ook 'n groter plek gegee. Waardeer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Bruce Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 105

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Conville Plaas, Junction Boulevard, Aliwalnoord, 9750, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE2MDEzYzNmLWE4YTYtNDdmNy1iMWNhLTA2OTU4MTQ4M2M1ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 105 5 1 5 Conville Farm Junction Boulevard 9750 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.673427513752 26.729503905713

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang