Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Coral Dreams & Sea-side Spa

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Garden-weg 11, Salt Rock, 4391, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Coral Dreams & Seaside Spa Apartment skuil in die lowerryke Salt Rock, net 150 van die hoofstrand af. Luister na die see net 150 m van die veranda af.

Verblyf word in 2 individuele eenhede gebied en is geskik vir tot 6 gaste. Coral Dreams is geskik vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n TV met DStv, en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond en 'n stoof. Hierdie eenheid het 'n privaat jacuzzi, braai-area en 'n privaat tuin.

Sea-side Spa Apartment is ten volle toegerus vir 4 gaste en het 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Ander kamergeriewe sluit 'n en suite-badkamer met 'n bad, lugversorging, 'n TV met DStv, en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en oond in. Die eenheid het 'n privaat jacuzzi, braai-area en 'n privaat tuin.

Daar is parkeerplek op die perseel, onbeperkte WiFi en 'n rugsteunkragstelsel vir beurtkrag. Die eenheid, Coral Dreams, laat 2 troeteldiere toe en alle honde is by Sea-side Spa welkom.

Aktiwiteite in die omgewing sluit visvang, wildkyk, bergfietsry en swem in.

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 49 resensies vir Coral Dreams & Sea-side Spa
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 71

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Garden-weg 11, Salt Rock, 4391, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Coral Dreams & Sea-side Spa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Garden-weg 11, Salt Rock, 4391, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed804ed8e7581aa6ae73976a582e379b45a3c0d2d869a91106a345d8afafbfe25c221b22f970134346ae7712cdbe4510ee90?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2) 49 5 1 5 11 Garden Road Salt Rock 4391 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -29.504521 31.234299

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang