Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Coral Stay Kite Beach

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Debra Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Coral Stay Kite Beach
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Antonia S - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonia S

Amazing.

We enjoyed the stay and the place is amazing.

Jeron R - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeron R

Die area is stil en rustig, baie sekuriteit en veilig.

Die wooneenheid is netjies en ruim vir twee persone. Die toiletarea is effens knap en daar is min beweegruimte met die wasbak wat so naby aan die toilet is, dit is letterlik baie klein. Toe ons opgedaag het, was daar geen krag in die elektriese kragboks nie. Die eienaars het toe vinnig te hulp gekom toe ons 'n beroep op hulle gedoen het, terwyl die 'inverter' wel krag aan die eenheid verskaf het, wat goed van pas kom tydens beurtkrag. In die winter kan dit koud raak, so ek beveel aan dat enige persoon dalk 'n verwarmer saam moet neem, aangesien daar nie een beskikbaar is nie. Daar is ook nie genoeg spasie in die kombuisarea vir die voorbereiding van voedsel nie. Die yskas (mini bar fridge) is baie klein, en ongelukkig moes ons van die kos weggooi die volgende dag.

Vanaf
Vanaf R660
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R660
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-weg 68, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0b2ad2e089ce67f3855eeb7b802509aa843bc3841403d31def759436992c27b492b1dbc66be468afbacc41960642ae096f70?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R660 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 68 Coral Road Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.81290999908 18.472515971758

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang