Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Corner Delight

Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duke-straat 30, Onrus, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 000 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Corner Delight is 'n ruim dubbelverdiepinghuis wat in die hartjie van Onrus, naby Hermanus, geleë is. Hierdie omheinde vakansiehuis het 'n pragtige tuin en is ideaal vir gesinne met kinders en is naby gewilde getypoele en kranspaadjies.

Dié vakansiehuis bied slaapplek aan 9 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed, maar die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die hoofslaapkamer se en suite-badkamer het 'n bad, stort en 'n dubbelwasbak. Die tweede en derde badkamers het elk 'n stort, toilet en 'n dubbelwasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV met DStv-kanale. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Hierdie verblyf maak van 'n omsetter gebruik en het volle rugsteunkrag tydens kragonderbrekings.

Die skuifdeure lei na 'n eetarea. Die stoep het 'n piekniektafel, 'n rusbank en buitebraaigeriewe. Die houtdek spog met 'n verhitte swembad en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 9 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Duke-straat 30, Onrus, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 9)
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duke-straat 30, Onrus, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d77de970eb6d0a935319ab1df6ab9ca8904d0a253096ed8f46ba7dbd01c014c32819f460805ca667f6d9ccf29e8ae46ab4a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 9) 30 Duke Street Onrus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.411999410966 19.16674705372

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang