Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Corner House Residence

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Uniestraat 5, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 870 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Corner House Residence bied gerieflike B&B-verblyf in die hartjie van Franschhoek-dorpie, 'n kort entjie se stap van die hoofweg af, wat dit 'n ideale opsie maak vir ontspannings- of sakereisigers.

Hierdie eiendom bied gaste 'n keuse van verskeie kameropsies, almal met en suite-badkamers. Die kamers beskik oor gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne en privaat ingange. Al die kamers bied bykomende geriewe soos tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, 'n TV met DStv-kanale en toegang tot gratis WiFi.

Gaste kan 'n smullekker à la carte-ontbyt geniet wat oor die versorgde tuin en swembad uitkyk, of hul ervarings met ander gaste deel tydens die komplimentêre skemerkelkie-wynproe, met wyne van ons vennoot-wingerd, Haut Espoir, wat unieke handgemaakte wyne produseer wat in harmonie is. met die natuur. Met jou voertuig veilig geparkeer, is 'n rustige nagrus in Franschhoek op hande.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams
  • Frans
  • Duits
  • Portugees
  • Spaans

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Michaela Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Uniestraat 5, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Gaste dink Corner House Residence het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 870
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 870
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Uniestraat 5, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa175871263cd669c2421b902699b518cde86b4fedeb7108da308b2d6fcaf845f33e2207da7bc00e3d6607e10bc2db9c6b035?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 870 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 5 Union Street Franschhoek 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -33.912010944279 19.124088585377

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang