Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cornerstone Guest Lodge

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Camellia-laan 25, Lynwood Ridge, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Vanaf R1 290 R1 097 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Cornerstone Guest Lodge bied rustige verblyf in ’n lieflike gastehuis in Lynwood Ridge, Pretoria.

Dié gastehuis bied ’n keuse van individueel versierde kamers wat verblyf aan 2 tot 3 gaste in elk bied.

Hierdie kamers het lugversorging, koningingrootte-beddens, koninggrootte-beddens of 2 enkelbeddens en en suite-badkamers met baddens en storte. Linne en handdoeke word voorsien en elke kamer het ’n strykyster en ’n strykplank. Daar is ’n wasgoeddiens op die perseel teen ’n ekstra koste. Elke kamer het ook ’n TV met OpenView. Daar is ook ’n kombuisie met ’n yskas, mikrogolfoond, ketel en broodrooster in elke kamer.

Gaste het toegang tot gratis WiFi, sowel as 2 swembaddens, braaigeriewe, ’n tennisbaan en ’n groot lapa-sitarea. Parkeerplek word voorsien.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Santie L
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker. Baie skoon en netheid goed geleë met vriendelike diens. Ons verblyf was fantasties.
Nov 2024
Johan D
Saam met lewensmaat
5.0
Ek sal beslis weer daar gaan bly. Die diens en verblyf was 100%.
Nov 2024
Rencia B
Gesin met klein kinders
5.0
Absolute waarde vir geld met besondere kliente diens en gasvryheid. Dankie vir besondere kliente diens en gasvryheid.
Nov 2024
Vicki-anne M
Saam met lewensmaat
5.0
All good - thank you. We enjoyed our stay and had everything we needed. Thank you.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Johan B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Baie aangenaam. Sou DSTV waardeer het, veral met tennis.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Camellia-laan 25, Lynwood Ridge, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Gaste dink Cornerstone Guest Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 290
R 1 290 R 1 097
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 290
R 1 290 R 1 097
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Camellia-laan 25, Lynwood Ridge, Pretoria, 0081, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA51dc757813c04c1406dd548edd9a8a564a35e7f53f2fa5ab34757f6d43fed04d2784a2eb77ad9f3805eef93d64ec28df3b05?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 290 nouVanaf R1 097 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 25 Camellia Avenue Lynnwood Ridge 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.765545 28.289368

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang