Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cosmospaaitjie 458

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cosmospaaitjie 458, Leeupoort, Thabazimbi, 0486, Limpopo
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Cosmospaaitjie 458 is in Leeupoort Vakansiedorp en bied 'n rustige gesinswegbreek omring deur die natuur. Daar is wild, soos koedoes, njalas, bokke en bosbokke.

Die ruim selfsorghuis bied slaapplek aan 6 volwassenes en 'n kind en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n enkelmatras vir 'n kind. Gaste in hierdie 2 slaapkamers deel die badkamer met 'n bad en stort. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-leefarea het 'n eetarea, sitarea en kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoele en 'n aparte opwaskamer met 'n skottelgoedwasser, wasstasie en wasmasjien. Langs die kombuis is 'n eetarea met 'n etenstafel geskik vir 6 en die sitarea het rusbanke. DStv is teen 'n ekstra koste per dag beskikbaar indien dit vooraf gereël word. Daar is 'n motorafdak.

Buite is daar 'n onderdak-kuierarea met meubels en 'n ingeboude braai. Gaste het toegang tot 3 swembaddens en daar is ook 'n restaurant, bottelstoor, slaghuis en winkel op die perseel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Kindermatras vir 1

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 17

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Cosmospaaitjie 458, Leeupoort, Thabazimbi, 0486, Limpopo
  • Gaste dink Cosmospaaitjie 458 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cosmospaaitjie 458, Leeupoort, Thabazimbi, 0486, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb19da4911a1ee68c01d129e0f16cce4658464480626190e2bde8ca00a9bbb735eac61c550381680c1fe77285cd6c2378fa4c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 Cosmos Paaitjie 458 Leeupoort 0486 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.921934634013 27.642668276678

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang