Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Country Cottages

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 79 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Hennie G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Kon lekker stap en besienswaardighede besoek. Uiters netjies en skoon. Naby aan restaurante en die Uilhuis geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Gereiflik, goed gelee en vriendelike mense. Ons het lekker gerus by die blyplek. Goed gelee vir die Sibling stoep tasting wat ons bygewoon het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Very enjoyable thank you. Our 4th stay here. Enjoyable to walk around in town, as it is very central.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel Andre R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

N heerlike stil plek met baie om te sien en doen in die omgewing. Ons was daar in Nieu Bethesda vir die stoep tasting naweek en die dorpie was lekker besig. Die blyplek is sentraal gelee en netjies. Die kamer was skoon en smaaklik gemeubileer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ina D
1 nag Saam met vriende
4.4
Jul 2024

Skoon, netjies, veilig, vriendelike diens. Ons het baie lekker gebly. Dit is regtig 'n oulike plekkie, skoon en netjies. Vriendelike en gasvrye eienaars. Sal die verblyf met 'n geruste hart aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Belewenis, wat elke mens moet doen as dit hul beskore is. Dankie aan Ulrich en Magriet se warm verwelkoming. Di huisie was super netjies. Goed toegerus. Lekker bederf met koffie, tee en beskuitjies. Goed geleë. Loopafstand van alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawie B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Alles netjies, skoon en eienaars vriendelik! Goeie waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arno V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Wonderlik lekker gebly. Op die hande gedra. Country cottages het waarlik uit hulle pad uit gegaan om te verseker dat ons oorbly ervaring goed was, selfs deur die dorp se water probleme en loadshedding het hulle die ekstra myl gestap en alternatiewe oplossings gebied. Dankie vir die baie goeie ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amy M
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2022

Gemaklik, warm, vriendelike diens. 'n Baie koue nag is gerieflik gemaak met warm komberse, verwarmer en koffie. Netjiese geriewe met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Uitstekende waarde vir geld. Baie netjies. Oulike plek. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Heinrich Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 79

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hudson-straat 230, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACnXgn08brK4vcWydZdhcpTLmRaAvW3pYDEjTvYZ46YidbQqtBg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 79 5 1 5 230 Hudson Street Nieu Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.866628712897 24.553979337215

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang