Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cowrie Cove 5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 40

Resensies 568

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 36 resensies vir Cowrie Cove 5
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5
Ramon K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ramon K

Fantasties! Mooi en netjies!

Die plek is perfek vir 'n familie vakansie. Dit is skoon, op die strand en lekker ruim! Ek sal beslis die plek aanbeveel.

Cowrie Cove 5 se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoering. Ons hoop om jou binnekort weer te sien

Cowrie Cove 5
Letitia O - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia O

Absolutely awesome!

The view was awesome, and the cleaner was awesome, I would recommend this place to everyone and we will go there again, thank you, guys!

Fouche L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fouche L

Uitstekend heerlik!

Heerlik gebly - alles was in plek en pragtig! Baie mooi en gerieflike (groot) woonstel met alle geriewe wat nodig is. Baie sentraal geleë en goed uitgelê. Die 2 x klein honde het dit net so geniet en was 'n bonus dat hulle mag saamgaan. Sal enige tyd en dag weer by die akkommodasie bly.

Cowrie Cove 5 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Ja, die eenheid is baie gerieflik en naby restaurante en winkels. Ek is bly julle kon lekker ontspan saam met die hondjies en hoop om julle binne kort terug te sien.

Cowrie Cove 5
Zilderie S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zilderie S

Perfekte ligging voor op Granny's Beach.

Dit was 'n baie lekker vakansie.

Cowrie Cove 5 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, Zilderie. Ons is bly dat jy die eenheid geniet het.

Cowrie Cove 5
Wouter V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wouter V

Heerlike groot balkon (stoep) en lekker naby aan die strand.

Baie lekker skoon woonstel met alles wat mens nodig het.

Cowrie Cove 5 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Daai stoep is 'n gunsteling, veral as die golwe groot is en die strand onplesierig is. Ons sien uit na jou volgende verblyf.

Cowrie Cove 5
Saajida H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Saajida H

Perfect holiday.

The place is beautifully set up with a perfect location for the beach. We enjoyed our stay and will definitely return for another stay.

Riana B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana B

Lieflike gesinsvakansie.

'n Wonderlike wegbreek saam met familie. Cowrie Cove is stapafstand van alles wat mens sou wou doen by die see. Die plekkie het ons verwagtinge oortref!

Cowrie Cove 5 se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie. Die eenheid is baie sentraal gelee, naby winkels, restaurante en die strand.

Cowrie Cove 5
Christel M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel M

Fantasties!

100 maal sal ek Cowrie Cove 5 aanbeveel. Skoon en netjies, veilig en die mooiste uitsig. Ons sal vir seker weer gaan.

Sacha P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sacha P

Absolutely fantastic!

The place was better than expected, we were absolutely thrilled and had a wonderful time. Would absolutely recommend to everyone, especially those with fury friends! Will definitely be returning!!

Cowrie Cove 5 se terugvoer

Good day Sacha,
Thank you for the excellent review, we are proud of our unit and look forward to your next stay with us.

Cowrie Cove 5
Liezel N - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel N

Pragtige stoep, lekker Weber-braai en naby die strand.

Pragtige stoep, lekker Weber-braai en naby die strand.

Tanielle J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanielle J

The view of the ocean was magical and captivating.

Such a beautiful place to stay for a family with kids and just adults too. Beautiful and peaceful space, we throroughly had an amazing stay and will certainly be back, the sound of the ocean and waves clapping was just what one would expect.

Riana M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Riana M

Heerlik, amper op die strand, vakansie met pragtige uitsigte!

Ons mis al klaar ons vakansie! Ons het baie lekker vakansie gehou. Dis regtig 'n pragtige plek met 'n pragtige uitsig oor die see. Die stoep is fantasties, veral dat mens in die son of onder die dak kan wees, maar nogsteeds buite kan wees. Die meubels buite is baie gemaklik en werk fantasties. Die volle DSTV was 'n bonus, veral met al die sport wat aan was. Ons was regtig baie beïndruk! Hulle doen moeite daar. Hulle moet net asb. die sekuriteitshek regmaak wat mens van die strand af gebruik. Perfekte ligging!

Cowrie Cove 5 se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige getuigskrif.
Ons is so trots op ons eenheid.

Cowrie Cove 5
Devan G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Devan G

Great views, easy beach access.

Loved the stay at Cowrie Cove 5, place is clean and neat, and they accommodated my dog as well. Excellent access to the beach and the views are stunning. Maybe just an aircon in the main lounge area, then all will be perfect. The main complex gate can be temperamental at times, as it may close in your car, just time it accordingly. Parking seems to be a bit of a mission, suggest using the visitor parking instead if you don't have an SUV. Definitely will return. Thanks a mil Christine and Abigail.

Cowrie Cove 5 se terugvoer

Thank you for the review. We were happy to accommodate you and your fur baby, looking forward to seeing you soon.

Cowrie Cove 5
Ian D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Ian D

Daar is baie beter plekke beskikbaar as hierdie eenheid.

Wat 'n nagmerrie. Die eenheid is verskriklik vuil. Dit kort 'n behoorlike skoonmaak. Ek dink die oond is seker 5 jaar gelede skoongemaak. Die plek is vol stof. En daar was maande oue honde poop onder die bed in die hoofslaapkamer. Die matras op die bed in die hoofslaapkamer is nie geskik vir 'n volwassene om op te slaap nie. Dit lyk ook nie asof die eenheid onderhou word nie want daar is baie dinge gebreek wat nog nie vervang is nie. Gedurende ons verblyf was daar renovations wat in die eenheid langsaan aangegaan het. So ons moes vir 4 dae met 'n gekappery saamleef. Ek beveel die plek glad nie aan nie.

Simone J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone J

Relaxing, beautiful view.

Perfect spot, close to the beach.

Maryna E - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna E

Awesome!

Alles van die plek was awesome. Die uitsig, die veiligheid, en ook baie naby aan alles. Die eenheid is baie goed opgepas en alles is daar wat 'n mens sal nodig kry. Al wat ek sal verander, is 'n beter stort kop en dalk begin kyk na 'n nuwe stoof top. Die res is alles perfek en ons sal defnitief terug wees! Baie dankie

Irene F - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene F

Heerlik gebly

Gerieflik naby see. Stoep maak kuiers lekker.

Cowrie Cove 5 se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie
Sien uit dat u weer by ons bespreek
Groete
Karen

Cowrie Cove 5
Quentin H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quentin H

Excellent location - beautiful place.

The only issue we had was that the refrigerator did not make our food cold. It was reported and refilled with gas in the afternoon. The inventory list was a little confusing. Overall excellent place and we had enjoyed your stay very much.

Elmarie S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie S

Baie lekker, heerlike stoep

Ek sal die plekkie aanbeveel. Lekker gebly.

Lynie N - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lynie N

Beautiful balcony and great location.

The bathroom set up is very strange.

Heinrich B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich B

Pragtige uitsig, goeie ligging en 'n baie mooi, groot eenheid.

Diens van die eiendomsagente is puik! Die eenheid kyk uit op die see en die strand is toeganklik. Die eenheid is baie mooi en netjies.

Candice C - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice C

Agents Karen was a pleasure to deal with. Private, and view was fantastic. Location is superb.

My step father and I needed a break away due to personal reasons. I can say that the place felt like a second home.The unit and the veranda was perfect. We were close to everything and private access to the beach is always a bonus. I enjoyed that there are rules in place as we need peace and quiet but needed to hear the ocean and that’s what we got. Will for sure be going back.

Cowrie Cove 5 se terugvoer

Good afternoon Candice,

Thank you for the lovely review, we look forward to you booking with us again.
Stay safe and take care.

Kind Regards,
Karen von Wielligh

Cowrie Cove 5
Melinda B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Melinda B

Baie lekker gekuier op stoep en strand.

Alhoewel ons lekker gebly het was veiligheid nie na wense aangesien hek na strand gereeld stukkend was. Dit het mens onrustig in die nag laat voel. Bed en matras in hoofslaapkamer was nie na wense.

Cowrie Cove 5 se terugvoer

Good day Melinda,

Thank you for your feedback.
The beach gate issues have all been sorted out now.
The owner has been informed of your comment on the mattress/bed in the main bedroom, even though quite a new mattress, and will look into this.

Kind Regards

Cowrie Cove 5
Herman A - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Herman A

Eenheid is mooi, maar kort onderhoud. Geen toegangbeheer vanaf strand. Kar moet buite staan. Die onderdakparkering kan net 'n trailer huisves.

1ste badkamer se toilet ernstige lek, eetgerei was gebreek en chipped en na 4 dae vervang. Alhoewel daar elektriese heining is, is die hekkie na strand konstant oop vir enige iemand om in te loop. Parkering is 'n groot probleem, en alhoewel veilige parkering genoem is, is dit vals.

Kirk R - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kirk R

Excellent location. Spacious unit, well furnished. What a pleasure!

The location is excellent - literally 40m from the beach (Granny’s Pool). The view from the patio is stunning. The unit is relatively large and spacious, well furnished and equipped. The shower is a challenge for taller people - the roof is rather low in the shower. Other than that, the unit has everything you would expect, including a dishwasher (big time saver) and full DSTV which is fantastic when you have a family with children. The patio is well furnished with a large, comfortable couch perfect for lazy mornings and afternoons. We highly recommend Cowrie Cove 5. This unit is all about location, location, location.

Rina L - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina L

Fantasties.

Kort net beter slaapkussings, verder was als perfek.

Cowrie Cove 5 se terugvoer

Goeiemiddag Rina,

Baie dankie vir die terugvoering, ons sien daarna uit om weer van u te hoor. Ek sal die eienaar laat weet van u aanbeveling rakende die kussings.

Groete
Karen @ Chas Everitt Ballito

Cowrie Cove 5
Lynette D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette D

Ons sal beslis weer daar gaan bly, dit was regtig 'n awesome ervaring.

Die eenheid was baie netjies, skoon en smaakvol gemeubileer. Skoonmaakdienste was stiptelik, vriendelik en deeglik. Ek sal egter aanbeveel dat die bed in die hoofslaapkamer vervang word, die is al bietjie verweer. Dit het baie gehelp dat daar 'n wasmasjien is omdat ons vlieg en dan so min as moontlik klere kon saam vat. Die ligging en uitsig is fantasties.

Cowrie Cove 5 se terugvoer

Goeiemore Lynette,

Baie dankie vir u mooi resensie, ek het u aanbeveling oor die hoofslaapkamer bed aan die eienaar oorgedra. Ons sien daarna uit om weer van u te hoor.

Groete,
Karen

Cowrie Cove 5
Stefani S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefani S

Alles was perfek - 'n groot plesier om hier tuis te gaan!

Die woonstel is heerlik en letterlik op die strand. Almal het dit baie geniet!

Cowrie Cove 5 se terugvoer

Goeienaand Stefani,

Baie dankie vir die mooi resensie

Groete,
Karen @ Chas Everitt

Cowrie Cove 5
Leandre D - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandre D

Baie lekker.

Ons het baie lekker gebly. En sal vir seker weer gaan.

Cowrie Cove 5 se terugvoer

Goeiemiddag Leandre, baie dankie vir die mooi resensie, ons sien daarna uit om weer van u te hoor. Groete, Karen von Wielligh.

Cowrie Cove 5
Ine D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ine D

Ideaal naby strande geleë, pragtige uitsig, gerieflik & netjies.

Goed toegeruste selfsorgwoonstel met pragtige uitsig en groot kuierstoep. Bedlampies kort gloeilampe, ekstra handdoekhake in stortkamer sal waardeer word. Parkering ietwat problematies vir 2 voertuie (indien 6 volwassenes oornag).

Linda V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linda V

Awesome.

Fantastic view! Great position!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Awesome.

Fantastiese uitsig! Fantastiese ligging!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Cowrie Cove 5 se terugvoer

Good morning Linda

Thank you for the lovely review
We look forward to hearing from you again

Kind Regards
Karen @ Chas Everitt Ballito

Cowrie Cove 5
Hantie P - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hantie P

Dit was heerlik gemaklik en skoon.

Dit is wonderlik gewees, gemak, skoon en veilig, dit is 'n plesier om daar te woon.

Cowrie Cove 5 se terugvoer

Goeie dag Hantie,

Baie dankie vir die mooi resensie, dit word waardeer.

Groete,
Karen @ Chas Everitt

Cowrie Cove 5
Hanno E - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hanno E

Ruim, netjies is baie naby alles geleë.

Was baie lekker gewees om daar te bly, my eerste keer, en sal beslis weer teruggaan.

Cowrie Cove 5 se terugvoer

Good day Hanno

Thank you for the review
We look forward to hearing from you again

Kind Regards
Karen @ Chas Everitt Ballito

Cowrie Cove 5
Wimpie S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Wimpie S

Lekker, maar met 'n paar onsmaaklikhede.

Mooi uitsig en baie spasie, maar asblik in die kombuis het uitmekaar geval en die plek kort algemene onderhoud.

Cowrie Cove 5 se terugvoer

Goeiemiddag Wimpie

Dankie vir u terugvoering.
Ons het intussen die asblik kas laat regmaak, maar is 'n bietjie laat ingelig hieroor. Ek vra om verskoning daarvoor.

Groete Karen by Chas Everitt Ballito

Cowrie Cove 5
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Christina R - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christina R

Heerlik uitgerus.

Die pad langs die woonstelblok waarmee die woonstel en see bereik moet word, is baie ongelyk en steil. Uitsig fantasties en woonstel baie gerieflik ingerig.

Cowrie Cove 5 se terugvoer

Goeiedag Christina

Baie dankie vir die mooi resensie

Groete Karen

Cowrie Cove 5
Vanaf R2 046
R2 046 R1 739
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 046
R2 046 R1 739
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Kusweg 86, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAab8fa2a297788dfe74ab844f78243d37e3daa7afcbc6c3fff22dcea933ad5c50802d4bdb9d7a43336f2c27d2ca79c2cbbec4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 046 nouVanaf R1 739 per nag (plek vir 6) 36 5 1 5 86 Compensation Beach Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.536438393334 31.221820861101

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang