Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Critchley Common 24

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Stephan Geverifieer

Eiendomme 34

Resensies 116

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Critchley Common 24
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Corrie J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie J

Ontspanne en 'n welkome huis met lieflike tuine.

Die ou wêreldse sjarme van hierdie huis laat jou skoon vergeet van die gejaag van ons moderne lewe. Wat 'n wonderlike ervaring!

Noel R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noel R

Very homely, neat and clean.

TV set in unit but not available.

Critchley Common 24 se terugvoer

Good day
Thank you for the review.
The venue is advertised without TV and the owner also left a little note on the TV explaining that the TV is not working and that se encourages her guests to spend time in town

Critchley Common 24
Riana N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana N

Lieflike kaggelkuiers in 'n yskoue Dullstroom.

Die huis was goed ingerig vir ons familiekuier. Die kaggel in die woonkamer was 'n wenner. Baie goed geleë, ons het gestap na die dorpie toe.

Lilirie S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lilirie S

Verder is alles baie lekker.

TV en DSTV buite werking. Deur na stoep het geen handvastsel. Dak lek by eetkamer gedeelte. Braai geriewe nie na wense. Lig buitewerking op stoep.

Vanaf
Vanaf R3 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R3 600
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 15
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Teding Van Berkhout-straat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4ef11505e9fc7bead9f00943a5f9bdea4e2197ebefc8fd4504e3a83d61960dafeb63ffa81012bd1e3848c8078e26b736b427?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag, vir 6 mense 4 5 1 5 Teding Van Berkhout Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.416301933898 30.110312014266

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang