Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Crowley Cottage

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Vanessa V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Goeie ligging naby skole, skoon en netjies! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa V
1 nag
5.0
Apr 2024

Veilig en gemaklik. Baie mooi netjiese verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cornelle
Crowley Cottage
Baie dankie vir jou resensie, Theresa. Crowley Cottage is bly julle was gelukkig met julle verblyf. Vriendelike groete, Jannete Booysen

Caroline M
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Nov 2024

Very comfortable. A lovely space, especially the living room. Very pleasant sitting at the outside table, and the swimming pool was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eben S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2024

Vinnige oorslaap. Alles is netjies en in werkende toestand. Al wat gepla het, is die mense bokant die woonstel se geraas is duidelik hoorbaar. Veral 5 uur die oggend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Liesl P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Rustige omgewing en naby alles. Plekkie is gerieflik naby die skole geleë asook naby die Mall. Baie lekker gebly, baie rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Cornelle
Crowley Cottage
Baie dankie vir jou resensie, Liesl. Crowley Cottage is bly julle was gelukkig met julle verblyf. Vriendelike groete, Jannete Booysen

Andrew G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Jun 2024

Comfortable accommodation with basic amenities. Accommodation was very nice and clean, and everything was as per photos. The only real issue was the TV - there is a TV but no channels available. There is a TV box connected to WiFi, which only gave access to Netflix (someone else's account was logged in), so if you do not have Netflix or were hoping to watch sport on DSTV, this is not an option. WiFi was also very weak and kept cutting out. Couldn't access DSTV on my phone because of poor WiFi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Linda Stoffels S
1 nag Gesin met tieners
3.6
Aug 2024

Dit was baie snoesig. Ja, baie baie rustige stil plek. Dit was vir een aand se akkommodasie, maar was heerlik.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Cornelle Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf R1 100
R 1 100 R 880
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 100
R 1 100 R 880
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Riebeeck-straat 7, Witrivier, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA55b6b76a20b96b18912111d45b4401bc25d26322dc955a6e6dfcc5a8e2546278499df5ceeabf9cb13ac3e8acae8db99df876?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R880 per nag, vir 4 mense 7 5 1 5 7 van Riebeeck Street White River 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.33152699446 31.0076386

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang