Croydon Cottage
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Roslyn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 71
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Cassidy P - Aug 2024
Algehele gradering
Exceeded my expectations!
Bennie Van Zyl V - Mei 2024
Algehele gradering
Alles was perfek.
Corne V - Des 2023
Algehele gradering
Stunning, relaxing and welcoming.
Christo S - Sep 2024
Algehele gradering
Heerlik.
Croydon Cottage se terugvoer
Baie dankie.
Phillip F - Aug 2024
Algehele gradering
Ongelooflike mooi en rustige plekkie om te oornag.
Croydon Cottage se terugvoer
Dankie vir die review. Ek het vir LekkeSlaap gevra om die etes te verwyder op Croydon Cottage. Roz
Arthur R - Mei 2024
Algehele gradering
Comfortable, clean and well equipped.
Croydon Cottage se terugvoer
Lovely to meet you. Thank you for your review. Roz
Heather I - Nov 2023
Algehele gradering
Peace and tranquility.
Croydon Cottage se terugvoer
Thanks so much for taking the time to review us. Roz
Hannelie V - Okt 2023
Algehele gradering
Most enjoyable peace and quiet. The cottage was up to expectations.
Croydon Cottage se terugvoer
Croydon Cottage and The Verandah are fully serviced and evening dishes need to be put on the tray outside and left for us to wash and return. We are here for your every need. Roz.
Francois E - Jan 2023
Algehele gradering
Ongelooflik mooi!
Jason J - Des 2023
Algehele gradering
Stil & rustig!
Croydon Cottage se terugvoer
Thank you. Hope to see you both again. Roz
Rozanne W - Sep 2022
Algehele gradering
Beautiful grounds, comfortable unit.
Peter W - Mei 2022
Algehele gradering
A prize, with distinction.
Jayson B - Jan 2022
Algehele gradering
Absolutely amazing!
Wanda V - Des 2022
Algehele gradering
Rus vir die siel.
Croydon Cottage se terugvoer
Baie dankie Wanda.
Hoop ons sien vir julle weer.
Roz
Gabriel D - Des 2021
Algehele gradering
This is our third stay at Croydon and it is a firm favourite of ours. Highly recommended.
Lynette R J - Okt 2021
Algehele gradering
Perfekte oornagverblyf!
Croydon Cottage se terugvoer
Baie dankie.
Waardeer dit Roz.
Lynn O - Okt 2021
Algehele gradering
Beautiful setting, cute cottage.
Croydon Cottage se terugvoer
Thank you so much for your review. Roz
Derik L - Okt 2021
Algehele gradering
Vrede en rus
Croydon Cottage se terugvoer
Aaai dankie. Net so gaaf om julle by ons te he. Kom kuier weer. Roz
Linette N - Jul 2021
Algehele gradering
So much attention to detail, beautiful!
Croydon Cottage se terugvoer
Thank you so much.
Roz
Marius S - Mei 2021
Algehele gradering
Pragtige plaas omgewing en rustig.
Croydon Cottage se terugvoer
Baie dankie. Roz
Johan J - Mei 2021
Algehele gradering
Croydon sets the standard of what 5 star rating should be.
Jako T - Mei 2021
Algehele gradering
Pragtige huisie. Beste waarde vir geld.
Croydon Cottage se terugvoer
Dankie, Jako. Waardeer. Roz
Leon L - Apr 2021
Algehele gradering
'n Stukkie hemel op aarde.
Croydon Cottage se terugvoer
Aaah dankie julle. Stay safe
Dries E - Mrt 2021
Algehele gradering
Uitstekend - sterk aanbeveel.
Croydon Cottage se terugvoer
Sjoe dankie. Waardeer.
Marinda W - Feb 2021
Algehele gradering
Absoluut fantasties Glenn en Roz wonderlike gasheer en vrou.
Croydon Cottage se terugvoer
Wonderlike gaste. Welkom enige tyd by ons.
Werner O - Jan 2021
Algehele gradering
Bo verwagting!
Mitch K - Mei 2021
Algehele gradering
Pragtig, skoon en netjies.
Croydon Cottage se terugvoer
It is much appreciated. Thank you. Roz
Conrad M - Mei 2021
Algehele gradering
Stil, knus en skoon.
Croydon Cottage se terugvoer
Dankie Conrad. Hoop ons sien julle weer.
Philip D S V - Des 2020
Algehele gradering
Dit was wonderlike verblyf met baie gasvrye mense wat uit hulle pad gaan om alles gerieflik te maak.
Croydon Cottage se terugvoer
Baie dankie. Ons het net die oulikste mense die afgelope tyd ontmoet. Sien weer. Veilig bly. Roz
Martin R - Des 2020
Algehele gradering
Die verblyf was fantasties.
Croydon Cottage se terugvoer
Dankie Martin. Skies vir die padtekens. Die op die R56 is al wat ons mag opsit. Vra volgende keer dan pin drop ek vir julle.
Theoff B - Nov 2020
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs en aantreklike en gerieflik ingerigte verblyf. Hoogs aanbeveel.
Croydon Cottage se terugvoer
Baie dankie Theoff. Waardeer. Hope ons sien julle weer. Roz
Marthie B - Feb 2020
Algehele gradering
Perfekte oornagplek.
Lees meerCroydon Cottage se terugvoer
Ah, dankie Martie, waardeer.
Roz.
Dustin M - Nov 2020
Algehele gradering
Lovely, quiet farm setting with clean modern rooms.
Chris B - Des 2019
Algehele gradering
Heerlike plaas-oase in die Karoo.
Croydon Cottage se terugvoer
You were wonderful guests. I am so glad to have met you.
Till we meet again.
Regards,
Roz.
Eon E - Des 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Jurie C - Okt 2019
Algehele gradering
'n Salige bederf, wens ons kon langer bly.
Lees meerCroydon Cottage se terugvoer
Sjoe julle. Baie baie dankie vir die mooi resensie.
Hoop om julle weer te sien.
Mooi groete,
Roz.
Martin Josef B - Sep 2019
Algehele gradering
Worth the effort to stop in Steynsburg.
Croydon Cottage se terugvoer
Thank you so much for taking time out to send this amazing rating to us.
We do appreciate the awesome people we meet on Croydon.
Regards,
Roz.
Janine V - Aug 2019
Algehele gradering
Awesomeness.
Joy C - Jan 2019
Algehele gradering
Could not ask for better and my two little dachshunds were made very welcome as well!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Kon nie vir beter vra nie en my twee klein worshondjies is ook baie mooi verwelkom!
Jy sal nie verkeerd gaan om hierdie pragtige kothuis te huur nie. Dit is perfek in elke aspek en die heerlike kontinentale ontbyt is die kersie bo-op. Verreweg die beste verblyf wat my twee worshonde en ek nog gevind het. Dankie. Ons sal terug wees as ons volgende na die suide gaan.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Croydon Cottage se terugvoer
Thank you so much Joy. Always reminds me why I do this B & B 'thing', when I have people like you staying with us. And the pups of course. Hope to see you again sometime.
Regards,
Roz
Theo And Brenda G - Sep 2019
Algehele gradering
Warm reception - beautiful cottage.
Croydon Cottage se terugvoer
Thank you, Theo, for your compliments we so appreciate you taking time out to send a review.
I hope we will see you both again if you pass by this way.
Regards,
Roz
Willem P - Jan 2019
Algehele gradering
Very pleasant overnight stop for a couple.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie lekker oornagplek vir 'n paartjie.
Ons het 'n warm en professionele verwelkoming van Roz en Glenn geniet, en 'n gemaklike aand in die klein huisie. Eie ingang en tuinmeubels gee privaatheid as jy wil, maar as medeburgers was dit lekker om met Roz en Glenn te gesels. Ons het regtig die heerlike lampastei en hoenderpastei en groente geniet vir aandete en koffie en kontinentale ontbyt.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Croydon Cottage se terugvoer
Dear Wim & Irene,
Thank you so much for taking the time to give us a review. We enjoyed your company.
Regards,
Roz
Sandy B - Mei 2019
Algehele gradering
Pleasant stay.
Croydon Cottage se terugvoer
Dear Sandy,
Thank you for taking the time to submit a review.
Regards,
Roz.
Hennie B - Apr 2019
Algehele gradering
Baie mooi en baie lekker. Baie gasvry.
Croydon Cottage se terugvoer
Thank you so much for taking time out to give me a review.
Great to meet you.
Roz.
Angela P - Des 2018
Algehele gradering
Wonderful.
Croydon Cottage se terugvoer
Dankie baie. Ons hoop ons sien weer. Roz.
Elize V - Des 2018
Algehele gradering
Grootste verrassing van die vakansie.
Croydon Cottage se terugvoer
Aaaai dankie baie Elize vir die mooi woorde. Was net so lekker om julle te ontmoet. Hoop ons sien weer.
Groete,
Roz.
Beryl S - Nov 2018
Algehele gradering
Great stopover with wonderful hosts.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Goeie oornagplek met wonderlike gashere.
Rustige juweeltjie vir 'n oornagplek. Goeie gashere en 'n wonderlike ligging buite Steynsburg.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Croydon Cottage se terugvoer
Thank you so much for taking the time out to send a review.
Roz
Ray H - Okt 2018
Algehele gradering
Simple but meets all requirements - a lovely setting.
Croydon Cottage se terugvoer
Thank you so much, Ray. I appreciate you taking the time out to give me a review. Regards, Roz.
Greg P - Jul 2018
Algehele gradering
Pure class.
Croydon Cottage se terugvoer
Thank you so much for taking the time out to send a review. We appreciate it so much.
Regards,
Roz.
Jackie B - Jun 2018
Algehele gradering
Stilte op die plaas.
Croydon Cottage se terugvoer
Thank you so much for taking the time to write a review for us.
We appreciate it so much.
Regards,
Roz
Niel D - Jun 2018
Algehele gradering
Elegant and cosy.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Elegant en knus.
Pragtige kothuis met baie aangename en vriendelike mense.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Croydon Cottage se terugvoer
Thank you so much Niel.
Regards
Margaret J - Apr 2018
Algehele gradering
Outydse gasvryheid en sjarme.
Croydon Cottage se terugvoer
Waardeer al die mooi dinge wat jy geskryf het.
Groete,
Tanya D - Jan 2018
Algehele gradering
Rustig.
Francois D - Okt 2018
Algehele gradering
Ons verblyf by Croydon Cottage was in alle opsigte uitstekend.
Croydon Cottage se terugvoer
Ah baie dankie Francois. Waardeer. Groete, Roz.
Sandra N - Mrt 2018
Algehele gradering
Stylvol.
Croydon Cottage se terugvoer
Baie dankie Sandra waardeer dit.
Groete
Danie V - Des 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam en bo verwagting.
Croydon Cottage se terugvoer
Baie dankie, Danie. Roz
Phillip B - Mei 2018
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, gasvrye verblyf in 'n keurig toegeruste kothuis.
Croydon Cottage se terugvoer
Thank you so much, Phillip
Regards
Surina V - Aug 2017
Algehele gradering
Prentjiemooi!
Anne-marie B - Apr 2017
Algehele gradering
Croyden Cottage bied stylvolle en netjiese oornagverblyf aan.
Chantal S - Apr 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
Chris V - Okt 2017
Algehele gradering
Excellent.
Croydon Cottage se terugvoer
Dankie vir julle 'rating' vir Croydon Cottage. Waardeur dit baie.
Groete,
Glenn en Roz.
Ilse V - Jul 2017
Algehele gradering
Gasvryheid en goeie waarde vir geld.
Conradt M - Aug 2017
Algehele gradering
Tranquil.
Willem M - Jan 2017
Algehele gradering
Wonderlike oornagverblyf en gasvrye eienaars.
Karen F - Des 2016
Algehele gradering
What a gem of a place!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wat 'n skat!
Dit was fantasties. Ons het van alles gehou by Croyden Cottage. Ros en Glen was net wonderlik!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Edward M - Des 2016
Algehele gradering
Fantasties.
Charlie H - Des 2016
Algehele gradering
10-ster verblyf! Pragtige uitsig, skoon en ontspannend.
Marietjie S - Jan 2016
Algehele gradering
Baie keurige verblyf en aangename eienaars.
Michael V - Des 2016
Algehele gradering
Oase so halfpad see toe!
Sandra N - Des 2014
Algehele gradering
Wonderlik!
Hennie S - Des 2014
Algehele gradering
Aangename ervaring!
Elsie H - Feb 2014
Algehele gradering
Goeie verblyf. Sal weer gebruik maak daarvan.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Croydon, Steynsburg, 5920, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang