Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

CShine

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 8 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandown Bay 28, Fisherhaven, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 000 R5 100 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

CShine is 'n smaakvolle dubbelverdieping-vakansiehuis met 'n asemrowende uitsig in Fisherhaven, Hermanus. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na luuksheid en gerief.

Die vakansiehuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens, 'n bababedjie en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar. CShine maak van sonkrag gebruik en word nie deur kragonderbrekings geraak nie. Daar is ook 'n etenstafel met stoele en 'n skuifdeur wat na nog 'n sitarea met 'n sitkamerstel en 'n kaggel lei. Daar is nog 'n tweede kuierarea met 'n ingeboude braai. Die skuifdeur lei na die balkon met buitemeubels en 'n wonderlike see-uitsig. Daar is ook 'n swembad en veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Ligging

  • Sandown Bay 28, Fisherhaven, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R6 000
R 6 000 R 5 100
per nag (plek vir 8)
Vanaf R6 000
R 6 000 R 5 100
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandown Bay 28, Fisherhaven, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa853b98a9d40330476cb699902aeffcb9674c7e0f3dbb0792487a6cd5a7854bd7e6c6646c0e8a21dd350d6328f6ebb656464?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R6 000 nouVanaf R5 100 per nag (plek vir 8) 28 Sandown Bay Fisherhaven 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.366883158331 19.10381880832

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang