Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cycads Self-catering 3

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Roelien Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 43

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 10 resensies vir Cycads Self-catering 3
Netheid
4.4/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.1/5
Anna-mart L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-mart L

Heerlik.

Heerlik gekuier saam met vriende. Baie gasvrye eienaar.

Celeste K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste K

Awesome, peaceful and relaxing.

Everything we needed was in the unit. It was clean, comfortable, private. Pool and setting was amazing. Absolutely a lovely stay. Will definitely be back.

Theresa M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theresa M

Baie rustig.

Sal aanbeveel vir WiFi.

Hanlie V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hanlie V

Netjies en skoon akkommodasie.

Ons DStv het ongelukkig nie gewerk nie. Dit sou goed gewees het as die eenheid WiFi gehad het. Roelien se plekkie was netjies en skoon. Roelien was beskikbaar as ons enige vrae gehad het. Dankie vir 'n lekker kuier.

Cycads Self-catering 3 se terugvoer

Baie jammer om te hoor van DStv wat nie aan was nie. Jul moes net laat weet het dan het ek dit online gereset. Dit gebeur soms na kragonderbrekings. Weereens jammer daaroor.

Cycads Self-catering 3
Jo V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jo V

Was heerlik alhoewel die weer nie saamgewerk het nie.

Alles was netjies en skoon en ons het regtig lekker gebly. Als wat jy nodig het is daar. Dankie vir die DStv wat kids en man kon geniet met wêreldbeker rugby en slegte weer.

Theresa M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa M

Baie lekker rustig.

Ons as gesin het ons baie geniet, die plek was netjies.

Juanita A - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Juanita A

Heerlike, pragtige en rustige omgewing.

Sal beslis weer daar bly. Pragtige tuin, maak voorsiening vir wye spektrum van gaste. Netjiese verblyf. Was net-net vir ons gesin met een tienerseun en 2-jarige dogtertjie. Dankie weereens.

Wouter S - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Wouter S

Was rustig gewees.

Plekkie was ongelukkig onsmaaklik vuil. Daar was slegs 'n sitbank vir twee en ons was 'n gesin van vier. Die tyd van die jaar is dit nog koud en geen komberse is voorsien nie. 'n Deurmat sal help by die die ingang, sodat dit nie so vuil getrap word nie. Verder was die plekkie gerieflik.

Cycads Self-catering 3 se terugvoer

Met inspeksie voor aankoms was die eenheid skoon. Daar is geen komberse aangesien daar vere duvets en 'n verwarmer is. Die eenheid word geadverteer vir 2 volwassenes en 2 klein kinders. Daar is slegs een slaapkamer. Daar is net plek vir een sit bank, maar daar is wel ottomans ook vir ekstra sitplek. Vir groter gesinne, wat meer spasie soek is daar 'n 2 slaapkamer eenheid met ruim leefarea beskikbaar.

Cycads Self-catering 3
Louise P - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Louise P

Aangename verblyf.

Ons het alles gehad wat ons nodig het, maar sal aanbeveel dat daar 'n broodrooster en afdroograk in die kombuis ingesit word. Verder het ons baie lekker gebly en dit was veilig vir die kinders. Hulle het veral die warm swembad geniet.

Heilene D - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Heilene D

Aangenaam verras.

Baie oulike plekkie met als wat mens nodig het. Alhoewel net 1 slaapkamer, is dit lekker groot en genoeg spasie vir 4 mense. Alles is nuut en baie skoon en ons was aangenaam verras met hoe oulik die plekkie is. Die eienaars is vreeslik gasvry en was heeltyd beskikbaar om te help. Die swembad is baie oulik en daar was 'n swaai en trampolien vir die kinders.

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Sherwoodlaan, Onrusrivier, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f85cb820565a50cf98afa811338d928d8702f401c50d6a5bc8ef86f9d00eff60c9af47af8f5253ace4fea5319eec372b170?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 14 Sherwood Avenue Onrust River 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.409971317026 19.177874139881

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang