Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cycads Self-catering 6

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sherwood-laan 16, Onrusrivier, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 300 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Cycads Self-catering 6 is in Onrusrivier geleë, net 10 minute se ry vanaf die gewilde Hermanus. Die perfekte wegbreekplek vir diegene wat 'n vakansie weg van die stadslewe soek.

Verblyf beskik oor 2 slaapkamers wat geskik is om altesaam 6 gaste te akkommodeer. Slaapkamer 1 beskik oor 'n dubbelbed. Slaapkamer 2 beskik oor 2 enkelbeddens. Daar is 'n ekstra dubbelbed wat geskik is vir 2 gaste in die sitkamer. Daar is 'n badkamer met 'n bad en stort. Die kombuis is ruim en volledig toegerus vir selfsorg. Daar is 'n sitarea met 'n TV met Netflix.

Die woonstel lei na 'n patio met 'n braai-area en daar is 'n gemeenskaplike swembad.

Doendinge in die omgewing sluit perdry, voëlkyk, wynproe, fietsry, bergfietsry en swem in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 33 resensies vir Cycads Self-catering 6
Netheid
4.7/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Roelien Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 43

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Sherwood-laan 16, Onrusrivier, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cycads Self-catering 6 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sherwood-laan 16, Onrusrivier, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNjNGZlMWRlLWJhNjgtNDFkYi1iMWYyLTAzOTk2MWIwNDIxMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 6) 33 5 1 5 16 Sherwood Avenue Onrus River 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.41016577155 19.177686433066

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang