Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cycads Self-catering 7

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sherwood-laan 18, Onrus Rivier, 7201, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Cycads Self-catering 7 is in Onrusrivier geleë, net 10 minute se ry vanaf die gewilde Hermanus. Die perfekte wegbreekplek vir diegene wat 'n vakansie weg van die stadslewe soek.

Verblyf beskik oor 3 slaapkamers wat geskik is om tot 7 gaste in totaal te akkommodeer. Slaapkamer 1 beskik oor 'n dubbelbed met 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die tweede slaapkamer beskik oor 2 driekwartbeddens met 'n en suite-badkamer met 'n toilet, stort en bad. Slaapkamer 3 beskik oor 3 driekwartbeddens met 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet.

Die ruim kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en daar is 'n waskamer. Die leefarea het 'n TV en daar is 'n ekstra gastetoilet. Skuifdeure maak oop na die patio met klein verhitte swembad en gemeenskaplike groter koue swembad. parkeerplek word agter 'n hek voorsien en daar is gratis WiFi beskikbaar.

Doendinge in die omgewing sluit perdry, voëlkyk, wynproe, fietsry, bergfietsry en swem in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 7 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek

Hier praat ons

  • Afrikaans

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Roelien Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 43

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Sherwood-laan 18, Onrus Rivier, 7201, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sherwood-laan 18, Onrus Rivier, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk4Yjc4ZjY5LTQ5ODEtNDU0Ny05MGQzLTEwMzdhYWQ2ZjQ2YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 7) 18 Sherwood Avenue Onrus River 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.41017512858 19.177928804894

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang