Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Damhuis @ Vaaldam

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Selma M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Onvergeetlike naweek, sal beslis weer so maak. Ons sal Damhuis 100% aanbeveel vir 'n lekker wegbreuk. Die huis voldoen aan alles wat ons nodig gehad het en nog meer. Lekker spasie in en om die huis. Die huis is lekker privaat en het 'n baie mooi natuurskoon reg rondom die huis. Mario se kommunikasie was uitstekend, van bespreking tot na ons verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sakkie B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Baie nice. Baie aangename en hulpvaardige gasheer. Huis en erf is baie netjies en skoon met 'n pragtige uitsig. Lekker plek om net te ontspan en rus en vrede te hê. Beveel dit beslis aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zander S
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Heerlike blyplek vir 'n gesin en vriende. Ons het heerlik by die Damhuis gebly. Die huis het wonderlike geriewe, is skoon en perfek vir 'n naweekwegbreek as mens in Gauteng woon. Die kommunikasie van die eienaar was baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mario
Damhuis @ Vaaldam
Ek is so bly julle het dit geniet. Hoop om julle gou weer te sien.

Angeline W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Awesome! Baie dankie vir ongelooflike lekker naweek, lekker geswem en gekuier sal vir seker weer kom. Alles was netjies en so gerieflik, mens pak letterlik net klere en kos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mario
Damhuis @ Vaaldam
Baie dankie. Julle is enige tyd weer welkom.

Vanessa G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Wat 'n heerlike naweek saam met vriende en familie. Ons het memories gemaak. Wat 'n pragtige en rustige plekkie. Daar is alles wat jy nodig het en meer. Oud en jonk kan heerlik kuier. Ons het so lekker gekuier en wou nie terug gaan huis toe nie. Sal graag wil terug gaan in die somer. Baie dankie dat julle, julle stukkie hemel met ons gedeel het. Sal enige iemand aanbeveel om daar te gaan bly. Baie dankie vir julle vriendelikheid en dat julle seker gemaak het ons slaap warm. Net daai ekstra omgee het so baie beteken. Sien julle gou weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mario
Damhuis @ Vaaldam
Baie dankie vir die mooi boodskap. So bly julle het dit geniet. Sien julle hopelik gou weer.

Videan J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

More than what I expected, a beautiful family home. All I can say is wow wow wow. The place was extremely clean, big, and beautiful. We had so much fun; the place had everything, all utensils, plates, everything clean. I would definitely rate it 10 out of 10, and you will definitely be seeing me again soon. Thank you, Mario.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mario
Damhuis @ Vaaldam
Thank you for the beautiful review, Videan. I'm so glad you enjoyed your stay. Hope to see you soon.

Michelle H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Lekker kuier, visvang, rus en vrede, pragtige uitsig, spasie vir almal. Dit was die lekkerste naweek ooit. Die huis en kuier areas is baie groot. Alles was baie netjies en gerieflik uitgelê. Ons het die musiek stokkies so geniet terwyl ons gekuier het. Die uitsig is te pragtig met die zebras en bokke. Dit was lekker stil, so ons kon lekker bietjie in die oggend ontspan. Ek sal vir seker die Damhuis aanbeveel en sal bitter graag weer daar gaan kuier vir 'n naweek, dalk ook langer. Die manne het ook lekker gehengel en 'n paar groottes uitgetrek. Baie dankie Mario en span, julle laat julle gaste so tuis en gemaklik voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mario
Damhuis @ Vaaldam
Baie dankie. Ons is bly julle het lekker gekuier en kan nie wag om julle weer te huisves nie.

Larshen N
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mrt 2024

Beautiful views and very clean, I will definitely be back soon. Our stay was better than we expected and everything was amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Simoné K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Best holiday stay with kids. Our stay at Damhuis @ Vaaldam was absolutely incredible! This is by far the best place we have stayed at with 3 busy young boys. The entertainment area is amazing! We needed nothing. Everything you could think of was available in the house. The hosts are just as amazing and helpful. And the wildlife roaming around was a bonus! And walking distance to fish at the dam. We couldn't have asked for more.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mario
Damhuis @ Vaaldam
Thank you very much for the beautiful message. Hope to see you again soon.

Ane W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Gesellig; Natuur mooi; Aangenaam; Pragtige woning. Uitstekende plek! Ek sal vir seker Damhuis @ Vaaldam aan enige iemand aanbeveel! Dit is 'n pragtige huis met meer as genoeg spasie vir 'n groot groep mense. Vir seker kindervriendelik ook met die lekkerste swembad om af te koel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mario
Damhuis @ Vaaldam
Baie dankie vir die mooi boodskap. Julle is enige tyd weer welkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Mario Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 990
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R 3 990
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Weltina Erfdeel 79, Oranjeville, 1995, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA94375bfd176375df7ae599c847012d0face511839c2a8f7308b8b1ebfee283e42eb590a9fd9528b6a6470a5a948a52e08ea7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 990 per nag (plek vir 12) 10 5 1 5 Plot 79 Weltina Oranjeville 1995 Vrystaat 021 201 8901 10:00-19:00 14:00 -26.993723076577 28.159666810918

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang