Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Danielsrust Kothuis / Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaositwe P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Very clean, warm and comfortable. The place is beautiful and clean, just as advertised. We really enjoyed our stay and would definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryna M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Voel baie tuis. Baie lekker, sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Niks. Verskriklik lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawbruth D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

If I go to Bloemfontein again, I will first consider this cottage. Very private and pleasant, and we felt safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Geraldine S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Rustig en privaat. Skoon en gemaklik. Die omgewing is so rustig. Ek het gehou van die privaatheid wat mens het met net die 1 huis waar daar nie ander mense is wat te naby bly nie. Die huis is gemaklik en skoon. Die braai area is 'n bonus. En die eienaars is vriendelik en gasvry. Ons sal vir seker weer daar gaan bly. Ek sal maklik permanent daar kan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Moira
Danielsrust Kothuis / Cottage
Baie dankie, Geraldine! Dankie ook dat julle alles so netjies gelaat het! 5 ster gaste!

Gill L
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jul 2024

A very comfortable stay away from the hustle and bustle of the city. Very comfortable stay. Warm bedding. A suggestion to insulate outside pipes so that the water doesn't freeze.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

John W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2024

Great place for family, definitely recommend it! Nice cottage with lots of space for kids!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Moira
Danielsrust Kothuis / Cottage
Baie dankie.

Jozet M
1 nag
4.6
Jan 2024

Pragtige en baie gerieflike oorslaapplek. Ek kan Danielsrust Cottage beslis aanbeveel. Ons is baie vriendelik ontvang deur die gasheer en gasvrou. Daar was hout beskikbaar vir braai en ons het selfs vars groente vir slaai uit die tuin gekry. Die kothuis was baie mooi, netjies, skoon en goed toegerus. Die groen grasperk, swembad en plaasomgewing het die terugreis soos deel van die vakansie laat voel. Ons twee honde het die spasie baie geniet. Dit was 'n heerlike oornagplek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Adrie M
1 nag
5.0
Des 2023

Baie lekker. Ons het heerlik gebly en ontspan. Ons is vriendelik ontvang. Die kothuis is netjies en goed ingerig en het in al ons behoeftes voorsien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Moira
Danielsrust Kothuis / Cottage
Dankie julle. Dit was 'n voorreg om julle hier te ontvang.

Leanne R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Rustig. Baie lekker gebly, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Moira Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 800
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vergezocht-laan 22, Bainsvlei, Bloemfontein, 9380, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa0f30334cb6dea3f6a2fe3f30a5091cba6eb75c14b13da6d7fb925cbb0007b05978d6806e262621e4a502d691c55d314fe32?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 6 mense 15 5 1 5 22 Vergezocht Avenue Bainsvlei 9380 Vrystaat 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -29.035201792034 26.065795564071

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang