Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dassie Singel Self-catering Units

Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 8 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dassie-singel, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Vanaf R605 R454 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Dassie Singel Selfsorg-eenhede is net 500 m vanaf die hoofstrand in Jongensfontein geleë. Die eenhede is ideaal vir gesinne wat op soek is na 'n rustige selfsorgvakansie by die see.

Elkeen van die eenhede het slaapplek vir 3 tot 6 gaste, is volledig gemeubileer en toegerus, en beskik oor 'n kombuis en leefarea. Die kombuise is elkeen toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n broodrooster, en al die nodige eetgerei en breekware. Die leefareas beskik oor 'n TV met sekere DStv-kanale. Gaste word toegelaat om hul eie dekodeerder en slimkaart saam te bring indien jy meer kanale wil hê.

Onderdakbraaigeriewe en parkeerplek op die perseel word voorsien.

Kenmerke

Afrikaans

Geriewe

  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Armand Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 196

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Dassie-singel, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dassie Singel Self-catering Units het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R605
R605 R454
per nag (plek vir 4)
Vanaf R605
R605 R454
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dassie-singel, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRlYWYyYzNiLTcxMmQtNGIxNC04YTQxLTk4NDMzNmVkZDVmMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R605 nouVanaf R454 per nag (plek vir 4) 32 5 1 5 Dassie Crescent Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.4245157 21.3397149

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang