Davison Bush Cottage
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mabalingwe 606, Mabalingwe Privaat Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Vanaf R3 600 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Davison Bush Cottage bied selfsorgverblyf aan die voet van 'n heuwel in die groter Mabalingwe Privaat Natuurreservaat in Limpopo. Dis sowat 150 km vanaf Pretoria en die natuurreservaat bied 'n verskeidenheid aktiwiteite vir die hele gesin.
Die kothuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n dubbelslaapbank en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed en die tweede en derde badkamer het 'n bad, stort en 'n dubbelwasbak-eenheid.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, basiese eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Die glasdeur lei na die houtdek met meubels, braaigeriewe en 'n privaat swembad. Daar is ook 'n groot boma met 'n vuurput.
Gaste kan 'n oop wildritvoertuig teen 'n ekstra koste bespreek en het ook toegang tot die gemeenskaplike swembad, muurbalbaan, tennisbaan, groot springmat en 'n speelarea wat 1 km van die kothuis af is. Daar is ook 'n OTM, koffiewinkel en 'n plaaswinkeltjie in die natuurreservaat. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Dubbelslaapbank
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Patricia Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 19
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Mabalingwe 606, Mabalingwe Privaat Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink Davison Bush Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Mabalingwe Nature Reserve Limpopo
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mabalingwe 606, Mabalingwe Privaat Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang